LAERSKOOL DRAKENSTEIN
COURTRAI PRIMARY SCHOOL
(t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net
(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Paarl Gim
Judo Ons is baie trots op Dillon Rudolph (Graad 7) wat ‘n silwer medalje ontvang het tydens die SA Judo Opekampioenskap te Bloemfontein. In die Groep 3spangevegte het hulle span brons gekry. Baie geluk!
Koor
Netbal Laerskool Courtrai is trots op ons drie provinsiale netbalkapteins vir 2017. Shani van der Merwe is kaptein van die Cedars o.12 Weskaap-span, Imke Koch is kaptein van die Kaapse Wynland o.12-netbalspan en Zané Steynberg is kaptein van die o.11 Kaapse Wynlandspan.
Die senior koor van Laerskool Courtrai het op Saterdag, 24 Junie aan die skole koorkompetisie Sing in Harmonie (KykNET) deelgeneem. Hulle is aangewys as episodewenners en dring deur na die finale later die jaar.
Fondsinsameling: Jagpakette Ons het ‘n baie suksesvolle fondsinsameling gehad met die verkoop van lootjies. Graad 3 het die meeste kaartjies verkoop het. Die wenner van die blouwildebees is Marian de Wet en die wenners van die blesbokke is Stacey du Preez (mnr. Charles het dit namens haar ontvang) en mev. Gerty Hendricks.
Rugby LS Courtrai-ouers het hulle hande diep in hul sakke gesteek om die Living Ballprojek te ondersteun.
Hokkie Retief Groenewald van Overberg Wealth and Risk Management het besoek afgelê by LS Courtrai waar hy aan elke o.13A-speler ‘n nuwe hokkiesak oorhandig het.
LAERSKOOL WA JOUBERT
LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net
(t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za
Pannekoeke
Nuwe onderwyseres
Groot dank aan elkeen wat so hard gewerk het om van die pannekoekverkoping ‘n reuse sukses te maak. Daar is in die twee dae ongeveer 1 800 pannekoeke gebak. Dit het met groot pret en plesier gepaard gegaan en elke toerlid sê baie dankie vir die fondse wat hiermee ingesamel is.
Ons verwelkom me. Lorraine Liebenberg by die WAJ-familie. Sy gaan verantwoordelik wees vir die Graad 1A-klas in die plek van Juffrou Suné Louw wat ons aan die einde van die tweede kwartaal verlaat het. Ons beste wense vergesel Suné en haar man vir die nuwe uitdagings wat vir hulle in die onderwys in Bahrai voorlê .
Van Toeka tot Nou Laerskool Slot van die Paarl hou konsert.
Graad 3
Graad 5
Graad 6
Sport vs Hopefield WA Joubert het op 29 Julie kragte saamgespan met Hoërskool Labori en teen Hoërskool Hopefield se hoër- en laerskoolspanne gespeel. Dit was ‘n baie geslaagde dag en WAJ sê dankie vir Labori vir al hulle reëlings. Baie geluk aan al ons spanne wat so mooi presteer het. Die o/10-spannetjie saam met hulle afrigter, Juffrou Lista la Grange. Hulle het 16–4 gewen.
Slotterjasie
Graad R
AWSUM NEWS JULY / AUGUST 2017 Page 7