Boland (September 2015) Primary/High Schools

Page 15

15

LAERSKOOL HUGO RUST (t) 021 872 4505 (e) hugorustls@hugorust.co.za

JAARLIKSE KERMIS

Accredited, world-class chef training in the winelands Your future starts here

Enroll now for 2016 Ope n Day 5 Se ptemb er BOO KIN G ES S ENT IA L

021 885 1414 w w w . i c a c h e f .c o . z a

LAERSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za

INTERSKOLE TEEN NOORD-EIND

Ons interskole teen Noord-Eind was een van die hoogtepunte van die derde kwartaal.

Ons “Baba-Blackies” het die jaar weereens Hugenote Hoërskool sterkte toegewens vir hul interskole teen Swartland.

TENNIS

Talitha Janse van Vuuren van Hugenote Laerskool het 8-10 Augustus ‘n TSA (Tennis Suid-Afrika) toernooi in Rondebosch gespeel. Dit was die WP mini series 4 nasionale toernooi. Sy het teen o.a dogtertjies van Duitsland gespeel en sy het altesaam 7 wedstryde en 102 potte gespeel. Talitha het tot die finaal deurgedring en het die enkels gewen. Sy en haar dubbelsmaatjie het ook die dubbels finaal gewen.

PANORAMA RUGBYTOERNOOI

Hugenote Laerskool se o/11A rugbyspan het op Saterdag, 1 Augustus aan die jaarlikse Panorama rugbytoernooi deelgeneem en die toernooi in hul afdeling gewen!!! Hulle het teen die volgende skole gespeel en gewen: Monte Vista LS 35-0 Riebeeck Kasteel LS 19-0 Bellview LS 25-5


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Boland (September 2015) Primary/High Schools by AWSUM News - Issuu