13
LAERSKOOL COURTRAI (t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za
SKAAK TEEN LS BREDASDORP
LA ROCHELLE GIRLS’ PRIMARY (t) 021 872 4371 (e) admin@enavant.co.za
MUSIC MINGLE
On Friday 21 August eight music learners from La Rochelle Girls’ Primary School participated in the annual “Music Mingle” workshop at Stellenbosch University where these young musicians had the opportunity to be part of an orchestral ensemble.
From left: Gabrielle Witbooi (Gr.4), Gretschen Williams (Gr.7), Joli Becker (Gr.7), Janice Wood (Gr.7), Layla van Sitters (Gr.7), Jodi Julius (Gr.7), Kishné Aries (Gr.6) and Grace Witbooi (Gr.7).
EERSTE VERJAARSDAG
Mev Dalene Olivier het haar eerste verjaarsdag as skoolhoof van die klein Larries gedurende die vakansie gehad. Ons het dit na die vakansie gevier deur haar vir ‘n week lank elke dag te bederf!
GR R IS FUN!
All girls love pajama parties and sleep overs and the little Larries do too! They came to school in their pajamas with blankets and pillows. They had fun with their friends under the special caring eyes of their educators.
Foto: Layla van Sitters, Mev Olivier & Moesha Sias
LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za
VROUEDAG
Noord-Eind het op 7 Augustus Vrouedag gevier. Mev. Lita Roux en Mnr. Bertus Hanekom het die vrouepersoneel en dogters baie spesiaal laat voel met ‘n wonderlike boodskap en vertoning.
KONINGSKOSPAK
Koningskospak is nou verby en Mnr Verhoog het die lootjies getrek vir ons 2 trollie-pryse. Baie geluk aan Annette Wentzel en Ina Stoop. Geniet jul prys/ kruideniersware. Die klas wat die meeste lootjies verkoop het, is gr 1.1 van juf Leana Mouton wat weer deur die Spur bederf sal word. Leerders wat individueel die meeste verkoop het is: 1. Mela Botha, wat ‘n fiets geskenk deur Kroff fietse, wen. 2. Marvin Adams en Carlos Hayes, wen verskeie geskenkbewyse. 3. Izané Wentzel, wen ‘n partytjie geskenkbewys van Jollytotz Dankie vir almal se samewerking om hierdie projek ‘n sukses te maak. Ronel Loubser,OOV.
GIMNASTIEK
Hierdie groep gimnaste is gekies om Die Kaapse Wynland by die Suid-Zone Kompetisie in Oudtshoorn vanaf 27-29 Augustus te verteenwoordig
and save a life!