Boland (October 2016) Primary - High Schools

Page 6

PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL Cape Schools Cricket Week Paarl Primêre Seunskool het van 30 September tot 2 Oktober aan die jaarlikse Cape Schools Cricket Festival vir laerskole deelgeneem. Die toernooi is vanjaar aangebied deur Wynberg Junior Seunskool. Die span het kragte gemeet teen drie skole uit Gauteng en teen Grey PE van die Oos-Kaap. Goeie krieket is gespeel en die seuns het baie geleer uit hierdie ondervinding.

Oupa & Ouma Dag Die grondslagfase het onlangs hul grootouers in die skoolsaal vermaak. Elke klas het ‘n item opgevoer en gewys watter talente hulle van hul grootouers geërf het. Dit was heerlik om al die manne in aksie te sien, maar ook om hul grootouers se reaksie dop te hou terwyl hul kleinkind optree! The grandparents enjoyed delicious refreshments while watching a video of our learners explaining why they love their grandparents so much. We really appreciate everything that the grandparents do for their grandchildren and we hope that they had a lovely day. Wilhelm and Christiaan Jonck were very fortunate to have their grandparents enjoy the day with them.

COURTRAI PRIMARY SCHOOL SA Dansspan Kaylin Mostert van LS Courtrai is opgeneem in die SA Dansspan en het gekwalifiseer om in 2017 deel te neem aan die Dancestar World Dance Masters in Kroasië.

(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za

Spring walk

Mikro-tennistoernooi Op 14 en 15 Oktober het William Zulch saam met Mienke Kruger, van Hoër Meisieskool, aan Mikro se gemengde toernooi deelgeneem. Each game consisted of two singles matches and a mixed doubles. They won their first match against Mikro B 3-0 and thereafter beat Kenridge convincingly 3-0. Saterdag wen hulle die semi-finaal teen Curro Durbanville 3-0. Heermee dring hulle deur na die finaal en slaag daarin om Stellenbosch 2-1 te klop. The Klein Boishaai / Klein Girls’ High combination ends the weekend in first place. They received a gold medal and a floating trophy.

Saterdag, 15 Oktober, was die perfekte dag vir ons Lenteloop. Al 200 deelnemers het op die Picardie-plaas by die Jan Kan-padstal bymekaargekom. Daar is met groot opgewondenheid gewag dat Oom Louis Louw ons met sy haelgeweer afgesit het. Die 3,3km roete het deur die wingerd, teen die berg op, by hul dam verby gestrek. Armand Pentz was die eerste deelnemer tuis. Honderd en vyftig deelnemers kon met ‘n pragtige medalje huis toe gaan. The Le Roux and Raisbeck families were the first families to cross the finishing line together as a family.

(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za

Courtrai hou konsert!

Stoei Deon het op 7 en 8 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Jeug Stoei-kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Hy het in beide Grieks-Romeins en Vrystyl in sy kategorie gewen en verower daardeur twee goue medaljes.

LS Courtrai het ’n baie geslaagde konsert, Radashian, op die planke gebring.

Minke van Zyl (Graad 4) dans as ’n bosfeetjie.

LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL Rugby Baie geluk aan die drie o.12-rugbyspelers van Laerskool Gimnasium wat opgeneem is in die WP o.12-rugbyspan wat deelgeneem het aan die o.12 Coastal Tournament te Riversdal. Tydens hierdie toernooi het hulle gespeel vs Boland, Grens, SWD en Oos-Kaap.

Luca Bakkes, Liam Koen en Logan Opperman saam met die bekende Springbok rugbyspeler Pieter Rossouw, wat tans afrigter van Hoërskool Paarl Gimnasium se o.19A-rugbyspan is.

Page 6

Krieket Paarl Gimnasium se o.11Akrieketspan is die wenners van die Outeniqua Vierhoekigekriekettoernooi van 2016. Die span klop Laerskool Newton, Outeniqua en Glenwood College.

VOOR: Cornel Swart, JJ van der Sandt, Jason Cloete, Du Preez Wessels, Herman Wessels. AGTER: Tiaan Lotz (Kaptein), Enzo Labuschagne, Tazreeq Moerat, Dirk Grobler, Joubert du Toit, Jeanluc van Dyke, Willem Matthee.

AWSUM NEWS OCTOBER 2016

(t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za

Atletiek Die Gimnasium FUN-atletiekbyeenkoms het op 13 Oktober te Hoërskool Gimnasium se atletiekbaan plaasgevind. Dit was vir die eerste keer die jaar aangebied. Laerskole soos Gimnasium, Courtrai, Noord-Eind, Drakenstein, Primêre Seunsskool, La Rochelle en Hoër Meisieskool het aan die byeenkoms deelgeneem.

0.10 Dogters-aflosspan: Carli Jacobs, Daniëlle de Villiers, Marli van Lierop en Rouxné Pentz.

Tennis Baie geluk aan die o.11-tennisdogters wat by die Ceres Westman Tennistoernooi van 14 tot 15 Oktober deelgeneem het en medaljes verower het. Die o.11B Dogters het eerste plek behaal in hul afdeling en o.11A Dogters ‘n derde plek. Baie geluk ook aan die o.11 Aen B Seuns-tennisspelers wat puik gevaar het.

0.11B Dogter: Ludri le Roux, Mienke Schreuder, Rouxne Pentz, Hannah von Mollendorff.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.