LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL
LAERSKOOL WA JOUBERT
(t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net
(t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za
Graad 1
Musiek
Redenaars van format WA Joubert is ‘n skool wat leerders blootstelling gee op vele terreine. Op hierdie foto verskyn ‘n groep leerders wat deelgeneem het aan ons eie Redenaarskompetisie. DIt geskied in samewerking met Carolina van der Westhuizen van ”Kansvatter Redenaars”. Jufrou Elsa van der Wath en Juffrou Elzanne Visser help die leerders met die voorbereiding van hul toesprake. Dit was ‘n hoogtepunt vir hierdie leerders, van wie sommige vir die eerste keer voor ‘n gehoor hulle sê moes sê. Dit leer die kinders baie oor openbare optrede en die klem val ook baie op navorisng en die voorbereiding van die toesprake. Sommige van hulle gaan ook aan verdere kompetisies deelneem. Ons is baie trots op hierdie leerders.
Almal geniet die klavierlesse baie by Tannie Paula Smit.
Synergy Cup Die leerders het Boland verteenwoordig in tennis by die Synergy Cup waar hulle teen WP, SWD en Noord-Kaap gespeel het. Almal het baie goed gevaar.
Netbal Baie geluk aan Renezia Andrews (o/12) wat in die Paarl netbalspan opgeneem is. Sy neem op 19 April deel aan die Wynland Sentraalproewe by HMS.
11
Die Graad 1-klas is hard aan die werk.
Wilsons tennisoernooi Die twee leerders het deelgeneem aan die Wilsons tennistoernooi en baie goed gedoen.
072 822 7229 corna@mikimaths.com www.mikimaths.com
CORNA JANSE VAN RENSBURG Paarl & Franschoek MATHS CLASSES THAT COUNT WISKUNDE KLASSE WAT TEL
LAERSKOOL DRAKENSTEIN (t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net
VOOR: Lisa Mentz, Linda Mentz en Nina Mentz. AGTER: Luhan Louw, Ziann Visser.
Ziann Visser (4de in o/11) en Shaun Kruger (7de in o/10).
LAERSKOOL DIRKIE UYS (t) 022 433 2253 (e) bemarking@dirkieuys.co.za
Netbal
Synergy Cup in Kaapstad
Laerskool Drakenstein se 0/13A-netbalspan het gedurende die afgelope Maart-vakansie ‘n netbaltoernooi bygewoon in Riebeek-Kasteel.
Die Maart Vakansie het Alica Bester, Herman Hartung en Willem de Waal vir die Boland 0/11 tennisspan deelgeneem aan die Synergy Cup in Kaapstad. Dit is ‘n nasionale kompetisie waarin hulle 3, as lede van die Boland Nadalspan, deelgeneem het teen ander provinsiale spanne. Die Boland Nadalspan eindig derde in hulle afdeling nadat hulle konstant uitstekende tennis gespeel het en hulle gedrag op en van die baan af almal betrokke trots gemaak het. Baie geluk.
Graad 3-uitstappie Die Graad 3 leerders het ‘n interessante uitstappie onderneem na Kleinplasie in Worcester.
Graad 4 besoek Houtbaai en Robeiland Die Graad 4 leerders het Houtbaai en Robeiland besoek. Die bootrit was ‘n hoogtepunt.