15
LAERSKOOL WA JOUBERT (t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za
HOOFINGANG
Die muur by die hoofingang van ons skool in Pleinstraat is die afgelope vakansie geverf. As daar van beide rigtings in Pleinstraat gery word, kan dit nie misgekyk word nie. Dit beeld die skool se waardes, wapen en missie pragtig uit. Baie dankie aan Paarl Mall wat die verf geskenk het en aan almal wat hiermee gehelp het.
Dit was ‘m lekker warm daggie in De Doorns gewees. Die seuns het werklik hulle harte uitgespeel en elke oomblik daarvan geniet. Daar was tussen al die krieket ook gelukkige trekkings waaraan die seuns deelgeneem het. Dit was beslis ‘n dag wat ons weer sal bywoon. Aan die einde van die wedstryde het elke deelnemer ‘n sertifikaat ontvang asook die speler van die dag (van elke groep) het ‘n medalje ontvang. Op die foto verskyn die drie trotse medaljewenners nl. Jesse Goodwin (o/9), Matthew Cairncross (o/8) en Corné Grobbelaar (o/7).
Danelle Venter en Ruchen Adams (albei o/13) is in die Paarl-span opgeneem en neem op 21 April aan die Boland-Sentraal proewe te Hoër Meisieskool deel.
LAERSKOOL SLOT (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net
WILSONS TENNISTOERNOOI
TOP-ONDERWYSER Ons Top-onderwyser van die eerste kwartaal was juf. Margaux Stümke. Die volgende eienskappe is by haar waargeneem: Entoesiasme, altyd bereid om te help, hardwerkendheid en kreatiwiteit. Ons is opgewonde om hierdie eienskappe in ons onderwysers raak te sien. Baie geluk.
LAERSKOOL DRAKENSTEIN (t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net
GHOLFDAG
Die leerders het aan die Wilsons Tennistoernooi deelgeneem en goed gevaar.
ELSENBURG UITSTAPPIE
Kesia Klinker (o/13) is na die hokkieproewe in die Shiraz-span opgeneem. Sy neem op 18 April aan die volgende rondte hokkie-streeksproewe deel.
KONSERT
Die leerlinge van WA Joubert is hard besig om aan hulle konsert te oefen wat vanaf 4 – 7 Mei 2015 in die skoolsaal opgevoer gaan word. Dit beloof om weereens ‘n puik opvoering te wees en ons nooi almal hartlik uit om “ Aspoestertjie” met ‘n byderwetse draai te kom geniet.
NETBAL
MINI-KRIEKET
Voor van links na regs is Yolinda Bestbier, Linda Mentz, Lisa Mentz. Agter van links na regs is Nina Mentz en Bellamy Kruger.
HOKKIE
Laerskool Drakenstein het ‘n geslaagde Gholfdaggehad op 13 maart 2015. Baie Dankie aan ons borge, Rusgnot Transport & Gelderblom Motors, asook ons Donateurs
Linda Mentz (links) en Nina Mentz (regs) het gedurende April vakansie Boland verteenwoordig in Tennis.
Die Graad 4 en 5 leerders het ‘n baie interessante uitstappie na Elsenburg bygewoon waar hulle oor verskillende diere geleer het.