Bloemfontein (March 2017) Primary - High Schools

Page 10

GREY COLLEGE PRIMARY (t) 051 444 3150 (e) gcb@gcpb.co.za New vice-head for Grey College Primary

Grade 1s make a difference with a visit to the hospital

Welcome to Mr Andrewe Hayidakis, who joined Grey College Primary Bloemfontein after many years’ service at Grey PE. Mr Hayidakis started as vice-principal on 1 March. We hope you have many happy years with us here at Grey College Primary! We are delighted to have you as part of our dynamic team.

Liané Jacobs, ‘n Graad 1-dogtertjie van Klerksdorp, het onlangs ‘n opehart-operasie by Universitas Hospitaal ondergaan. Liané was op 27 Februarie ontslaan. We want to thank each learner and parent for their contributions to assist with medical costs. Our Grade 1 learners wrote special ‘Get well soon’ cards and handed special gifts to both Liané and her sister.

Mr Hayidakis (vice-principal), Mrs Stals (vice-principal) and Mr Geldenhuys (principal).

Sportuitslae SUID-VRYSTAAT-TWEEKAMP-KAMPIOENSKAPPE Seuns onder 9 • 1ste James Brice 2308 punte goue Medalje • 2de Christopher Cilliers 2332 punte silwer Medalje • 6de Peter Van Viegen 2224 punte • 9de Jurgen Nortjé 2163 punte • 12de Zandre Coetzee 2065 punte • 16de Devon Reinders 1797 punte Seuns onder 11 • 1ste Canaan Brice 2304 punte goue Medalje • 18de Aiden Coetzee 1496 punte Seuns onder 13 • 1ste Schoeman Lombaard 2307 punte goue Medalje • 2de JJ De Kock 2278 punte silwer Medalje • 8ste Lourens Nortjé 1882 punte • 11de Barnard Botha 1750 punte • 12de Josua van Schalkwyk 1734 punte • 14de Deon Coetzee 1518 punte Daar is slegs drie ouderdomsgroepe vir primêre skoolatlete. Grey wen al die ouderdomsgroepe. Die SuidVrystaatspan sal later bekend gemaak word. SUID-VRYSTAAT HOKKIEPROEWE Na afloop van die Suid-Vrystaat hokkieproewe die afgelope naweek (3 en 4 Maart) is 13 spelers van Grey ingesluit in die SVS o/13 A en B spanne. SFS Hockey u/13 A: 7 players • Jacques Els • Sean Allam • Gerrie Henning • Dehan Barnes • Louis Steyn • Cornè Griessel • Fabian Quan SFS Hockey u/13 B: 6 players • Janko Kruger • Andrew Rauch • Franjo Hattingh • Cosie Visser • Anrich Viljoen • Lesedi Makara Baie geluk, seuns! MODERNE VYFKAMP LASER-RUN Na afloop van die Laser-Run-kampioenskappe is die volgende seuns gekies vir die Vrystaatspan: • Jay Zijlstra • Botha Barnard • Jean-Jacques Holtzhausen • Beau Zijlstra Hierdie seuns gaan die Vrystaat verteenwoordig op die SA Kampioenskappe op 30 April in Stellenbosch.

Page 10

AWSUM NEWS MARCH 2017

Grade 1 learners from Grey College Primary visiting Liané Jacobs. Mr Geldenhuys and Mr Henderson went with them.

Sand du Plessis-entrepreneursdag 23 Groepe seuns, Engels en Afrikaans, neem deel aan die Sand du Plessis se entrepreneurs-dag op 3 Maart. Die seuns word beoordeel in ses afdelings. Ons seuns oortref hulleself weer eens en behaal eerste plekke in vier van die ses afdelings: • Oorspronklike Naam & Slagspreuk: Imoyi Grey: Michael Heyns, Regardt König, Sean Allam • Algemene Voorkoms & Kreatiwiteit: Cowboy Saloon: Franjo Hatting, Cosie Visser, Pieter-Schalk Grobbelaar • Beste Aanbieding & Verpakking: Gap Wrap: Güim van Wyk, Anrich Viljoen, Pierre Joubert • Beste Finansiële Bestuurder/Plan: Dyna Dudes: Sebastian Cronje, Schalk Maartens • Best Entrepreneur: Virtual Reality: Ezay Koeberg (second place)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.