Bloemfontein(February 2017) Primary - High Schools

Page 21

HOËRSKOOL SENTRAAL (t) 051 410 1800 (e) mail@sentraal.co.za Noordkaap Wiskunde-uitdaging

Skerm Baie geluk aan Moné de Jager van Hoërskool Sentraal wat tydens die Junior Nationals ‘n brons medalje in die dames Epee 017 gewen het.

Dié twee leerders van Hoërskool Sentraal presteer tydens die Vrystaat– Noordkaap Wiskunde-uitdaging. Soné du Pisanie behaal ‘n 1ste plek en Albert Dryer ‘n 3de plek.

Moné de Jager (regs) met die ander medaljewenners.

International Young Mathematicians’ Convention Albert Dreyer van Hoërskool Sentraal neem van 2 tot 5 Desember 2016 aan die International Young Mathematicians’ Convention (IYMC) in Lucknow, Indië deel. Tydens die geleentheid behaal hy die volgende prestasies: • Bronsmedalje – individuele kompetisie • Bronsmedalje – spankompetisie

Krieket Drie krieketspelers van Hoërskool Sentraal presteer in hulle onderskeie ligas. • Giovanne Venter behaal 102 lopies vir Sentraal se 0/19A-span teen RPC. • SJ Scheepers behaal ‘n ‘hat trick’ vir Sentraal 0/19B teen JF 0/19B. • Rhyno Kriek behaal 100 lopies nie uit nie vir Sentraal se 0/19A-span teen RPC.

Giovanne Venter, SJ Scheepers en Rhyno Kriek.

Top 20 Atletiekspan Hoërskool Sentraal se Top 20 Atletiekspan vir Vrydag 10 Februarie 2017 se Top 20 Atletiekbyeenkoms aangebied deur Hoërskool Sentraal met NWU Pukke as hoofborg.

VOOR: Johann Grobebbelaar, Allan Mokhoele, Zaine de la Rey, Tony Augus, Geraldo Leeuw, Lwando Mkunjana, Anton Gravett, Keegan Beukes, Diaan Marais. AGTER: Christiaan Duvenage, Nelia van Jaarsveld, Heike de Nysschen, Zelmari van Jaarsveld, Joanè van Oudtshoorn, Charna Janse van Vuuren, Minelese Reynders, Lu-Zahn Jansen van Rensburg, Mischa van den Berg, Loraine Botha. AFWESIG: Keleshia du Plessis.

AWSUM NEWS FEBRUARY 2017

Page 19


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.