8
HOËRSKOOL SENTRAAL (t) 051 410 1800 (e) mail@sentraal.co.za
ATKV TIENERTONEEL
Sentraal het aan die ATKV Tienertoneel se streekskompetisie deelgeneem. Die leerders het baie goed gevaar. Uit die vier toneelspelers wat in die toneelstuk, Drie dae meester, gespeel het, het elkeen ’n toekenning ontvang. Iets wat selde in die toneelwêreld gebeur. Janke-Carli Alberts (gr.12) en Mari Landman (gr. 10) het elkeen individueel
HOOFLEIERS VAN DIE HOËRSKOOL SENTRAAL VIR 2016
‘n brons (65%-75%) toekenning vir spel ontvang. Gerhard Steyn (gr. 12) en Tjaart van der Walt (gr. 9) ontvang elkeen ‘n silwer (76%-84%) sertifikaat vir spel. Janinke du Plessis (gr. 11) was ‘n uitstekende verhoogbestuurder. Ons is baie opgewonde oor die toekoms van toneelstukke hier by Sentraal na so betowerende produksie.
BAIE GELUK JULLE!
Voor van links na regs: Dirk Cilliers (Hoofseun) en Maryna van Wyk (Hoofdogter). Agter van links na regs: Jacques Mulder (Hoofseun: Eie Haard Koshuis), Daléne Theron (Hoofdogter: Eie Haard Koshuis), Monique du Preez (Onderhoofdogter, Stad) en Rocco Willemse (Onderhoofseun Stad).
Link your brand to a school
Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880
WILLEM POSTMA (t) 051 436 2730/1 (e) pthysn@wpps.co.za
SEVENS-RUGBY
Dié 3 manne het Vrystaat kleure gekry vir Sevens-rugby.
VOORTREKKERS
Graad 7 Voortrekkers by Doornkloof die afgelope naweek. Hulle was deel van die jaarlikse Penkop en Drawwertjie toetskamp waar hul kennis getoets was oor die afgelope 7 jaar in die Voortrekkers. Ons is baie trots op hulle.
DIE GRAAD 6’E BY DIE BUITELUGSKOOL IN ZASTRON
Van links is Jarred Brown, NJ Cohen en Fransnoë Erasmus.
RANKINGS
TOP 10 RANKINGS
FIRST XV RUGBY 02/09/2015 RANK TEAM PLAYED AVG PTS 1 PAARL BOYS HIGH 21 6,843 2 AFFIES 15 6,820 3 PAARL GIM 19 6,289 4 MICHAELHOUSE 13 6,146 5 MONUMENT 22 5,695 6 PAUL ROOS GYM 18 5,594 7 SELBORNE COLLEGE 21 5,400 8 GREY HIGH SCHOOL 17 5,065 9 GREY COLLEGE 17 5,000 10 EG JANSEN 17 4,959
UNDER 16 03/09/2015 RANK TEAM PLAYED AVG PTS 1 PAARL BOYS HIGH 14 7,343 2 HELPMEKAAR 17 7,124 3 GREY COLLEGE 16 6,906 4 GLENWOOD 16 6,738 5 SELBORNE COLLEGE 16 6,519 6 MONUMENT 19 5,647 7 ST STITHIANS 17 5,635 8 STELLENBERG 20 5,425 9 BOLAND LANDBOU 13 5,185 10 GREY HIGH SCHOOL 14 5,114