Blue Thread Issue 4

Page 10

Seniorbal 2016 - deur Arvida Lincoln Die seniorbal van 2016 (of moet ek eerder sê

Dié wat die bal bygewoon het, het beslis hul

“2017”, soos aangekondig deur die komitee)

beste voetjie voorgesit, veral die seuns!

was ‘n ongelooflike aand, vol glimlagte,

Die seuns het die strikdas weer nuwe lewe

strikdasse en hemelhoë hakke.

gegee. Ek glo dit gaan ‘n nuwe gesig aan die

Die komitee was baie kreatief om die

matriekafskeid gee.

beperkings van ‘n piepklein begroting en baie min

tyd

te

oorkom.

Die

dekor

was

minimalisties, maar baie smaakvol gedoen. Die fotohoekie met die pragtige proteas en die saal met die goue origami swane en

Die seniorbal was ‘n goeie voorloper vir die matriekafskeid.

Welgedaan

seniorbal-komitee van 2016, dit was een van die lekkerste aande wat ons skool al ervaar

feëtjieliggies was baie effektief en iets uit ‘n

het!

sprokiesverhaal - weereens ‘n bewys dat meer

Die wenners van die aand, gekies deur die

en duurder nie noodwendig beter is nie.

komitee, was:

Besgeklede Meisie:

Besgeklede Seun:

Oulikste paartjie:

Cameryn Stoltz

Danté Alberts

Rosie & Matthew


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.