1 minute read

Gr. 10-vakkeuses

bekende klastoetsies is grotendeels die rede daarvoor. Om 3 uit 10 vir ’n toets te kry is nie baie goed vir ’n mens se selfbeeld nie, maar hulle sê mos: "Small things amuses small minds," en ‘n atoom …

Rekeningkunde is nie ver agter nie. Dit is die syfers wat die seuns omvergooi. En as ons gaan kyk na die eerste kwartaal se wiskundegemiddeld, is dit verstaanbaar. Teen die pas wat die onderwysers wiskunde G aanbeveel, sit ons binnekort met ’n klomp prokureurs. Maar selfs G is nie so maklik nie, want daar was groot moles toe die eksaminators vra: Hoeveel knopies is aan jou hemp? Pieter het ’n T-hemp gedra.

Advertisement

This article is from: