
1 minute read
Linda’s Soup Kitchen Robertson Round Table 115
Ons as Tafel het sedert Januarie 2023 by Linda se sopkombuis hier op Robertson betrokke geraak. Linda voorsien 2 keer per week (Woensdae en Saterdae) kos aan +- 400 minder bevooregte mense (meestal vrouens, kinders en bejaardes) in Robertson.
Elke lid aan tafel kry dus n spesifieke week wat aan hom geallokeer is om soveel as moontlik groente, vrugte en ander kosgoed intesamel en dan na Linda se sopkombuis te neem. Die groente en vrugte donasies word gewoonlik deur plaaslike boere verskaf. Ons dank hulle hartlik daarvoor. Pick and Pay Robertson, spesifiek George en Stacey Joannou, moet ook spesiaale dank kry vir hulle donasies en bydrae.
Vanaf die kos insameling begin het vir die sopkombuis in Januarie 2023, is die volgende , onder andere, hoeveelheid groente, vrugte en ander kosse ingesamel: