
1 minute read
Plaastoe Edition 28 - Agricultural stories
from Plaastoe Edition 28
by Plaastoe
8 NEGESTER KLEIN-KARIBA Is jy gereed vir jou aftrede? Negester Klein- Kariba bied jou die Bosveld op sy beste.
10 VUUR EN VLAM Die meeste grondeienaars glo dat hulle goed genoeg voorberei is vir veldbrande, maar hoeveel doen gereelde risikobepalings, volledige inspeksies, verminder brandbare materiale en het ’n goed geoefende ontruimingsplan in plek vir die “WAT AS?”…
Advertisement
16 SOET BOETIE SE HART STAAN PLAAS TOE! Ons vertel die storie van Brayn, wat van kleins af bewys dat die kaarte wat jy in die lewe gespeel word nie noodwendig hoef te bepaal waar jy opeindig nie. Boer is in die kind se hart.
20 SMALL BEEF FARMS WITH BIG POTENTIAL We talk about the role communal farmers can play in commercial beef production.
28 EVALUEER BESPROEIINGSTELSELS Die optimale aanwending van beskikbare hulpbronne kan die verskil maak tussen sukses en die handdoek ingooi op ’n plaas. Ons bespreek hoe boere hul besproeiingstelsels kan evalueer.