PETRUVILLE REKORD

Page 1

LANDBOUSAKE BYLAAG BINNE ● LANDROVER EIENAAR? KYK OP BLADSY 4

PETRUSVILLE 25●02●19

www.rekordmediafs.co.za

PETRUSVILLE Rekord

072 757 0514

RDE05

@rekordmedianow

Rekord koerant woeker met talle nuwe intekenare Vyf uitgawes later en jou Rekord gaan net van krag tot krag. Of jy die koerant nou op whatsApp, e.pos, Issuu of selfs op facebook lees kan jy seker van een feit wees: ONS GROEI! Baie dankie aan die lesers wat reeds ingeteken het, daar’s nog baie ruimte vir verbetering maar elke week raak ons ‘n bietjie meer deel van die gemeenskap. En daarom doen ek vanoggend ‘n beroep op elke leser wat by ‘n organisasie, skool of instansie en ja selfs sport klub betrokke

is om u nuusbrokkies met ons te deel. Ons publiseer die nusu gratis. Indien jy verloof geraak het, getrou het, graad gevang het of selfs iemand aan die dood afgestaan het deel dit met ons sodat ons dit met die gemeenskap kan deel. Die REKORD is jou koerant. Ons raak nie betrokke by klieks of kies kant nie. Ons wil en gaan die waghond van die gemeenskap wees. En terwyl die koerant nog net hier begin het vier ons vandag ons vyfde bestaansjaar vir baie van ons

ander 66 gemeenskapskoerante. Om te dink ons het vyf jaar terug in Warden, Reitz en Ladybrand eerste uitgekom. Vyf jaar later spog ons met 66 digitale koerante wat duisende weekliks bereik. Indien u nuus het om te deel whatsApp my by 073 847 2468 of e.pos ons by rekordnews@gmail.com (kliek net op die skakel) Om te adverteer skakel 073 847 2468 (Sien spesiale aanbod op bladsy 2 onder aan die bladsy)


Advertise with us 072 757 0514

02


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

03


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

04


Subscribe for free rekordmedia1@gmail.com

05

■ Danie Cronjè Brunet sê vir die blond: “Next week I’m going to Greece” Blond: “ Nee jong jy is mal, bly liewer by Vaseline”

My naam is Tjokker, Ek hou van ontspan saam my mense mamma Sonja du Randt van Senekal

Experienced great service this week? SMS/WhatsApp the business name to 072 757 0514 start with the word BEST SERVICE

Friday 17:00

Advertising Gerhard

073 847 2468 rekordads@gmail.com

News Youlandie

072 757 0514 rekordnews@gmail.com

■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap. ■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie. ■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing. ■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons koerant versprei word.

Publisher

Deadline for Adverts/News

Credibility

Contact us

Rekord Media hereby invites interested parties to build a new website for Rekord Media. Our current website rekordmediafs.co.za domain must be used as the core basis. The new website must be able - to publish news on the website and Send us your pet pic on WhatsApp the link shared on our Facebook 072 757 0514 pages - Link to all our ISSUU publications - Share info on our WhatsApp, Twitter and Instagram handle “Faith is seeing with your Heart when all Your eyes - Advertiser be able to book and pay for adverts sees is darkness” - A section where news with photos can be uploaded by readers Hierdie teks wat jy nou gaan lees, is een van die tekste wat jy die meeste in jou lewe - A properties page - A buy and sell page gehoor het, en selfs opgesê het, en dit word as die samevatting van die wet beskou. En as - Motoring section jy hoor "jou naaste soos jouself", dan dink jy onmiddellik aan naasteliefde. Maar het jy ooit Botha al stilgestaan by die gedeelte wat sê "... soos jouself"? Matt. 22:37 - 39 Willem Jesus antwoord - A section where school news can hom: “ ‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou be uploaded and shared hele verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk Submit quote and proposal to staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’Dink mooi wat die Here sê: Wees lief vir rekordmedia1@gmail.com My, wees lief vir jou naaste, en wees lief vir JOUSELF. Is jy lief vir jouself? Regtig so lief before 28 February 2019 soos vir die Here? Ek twyfel of daar veel mense is wat dit regkry. Ek sien mense wat met ‘n baie swak selfbeeld saamleef, mense wat geen dunk van hulleself het nie,mense wat hulle voorkoms haat en sodoende 'n spieël verpes. Daar is so min mense wat tevrede is met wie hulle is, en so baie wat iemand anders wil wees. Soos wie wil jy wees om weer vir Kerke word uitgenooi om hul dienstye jouself lief te wees? So lief soos vir die Here. n Groot probleem is dat ons toelaat dat asook lidmaat verjaarsdae deur te ander mense ons liefde vir onsself vernietig, deur woorde, en dan dink ons die Here voel stuur vir gratis publikasie oor ons soos ons oor onsself voel. Die ander probleem is dat ons onsself nie kan vergewe SMS/WhatsApp 072 757 0514 vir dinge wat ons aan onsself gedoen het nie. Nee, dit werk nie so nie, as die Here ons so Of e.pos u besonderhede gemaak het dat Hy ons liefhet, moet ons onsself liefhê. Dis dalk tyd om voor die spieël te na rekordnews@gmail.com staan en die ware JY raak te sien. En nee dis nie voorbarig nie, dis 'n opdrag van God.

Publisher Digitally published by the publisher Livero Media Pty. Ltd, Tinnie van Rooyen Street nr.3, Clocolan. No advertisement will be published if the full amount is not paid in full by deadline. No reproduction without written consent.

Code of Conduct This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby Reserved In terms of the copyright act.


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

06


Subscribe for free rekordmedia1@gmail.com

07

■ CLOCOLAN – 28 Feb tot 3 Maart 2019 Clocolan Plaaskultuurfees 2019 – Sien volblad advertensie in die uitgawe op laaste bladsy

Ingredients

■ DE AAR

– 28 Feb tot 2 Maart 2019 Karoo fees – Minè 053 631 3691

■ FICKSBURG – 2 Maart 2019 Ficksburg Gumball Rally 2019 - Register before 27 Feb – Morgan 071 942 2318

■ DORDRECHT – 02 Maart

2019 NG kerk Basaar, Staproete. Volleyball, rolbal, hope vermaak en tafels wat kreun onder al die produkte. Kom geniet die dag saam met ons. Kerkkantooor 045 943 1099

■ CLOCOLAN – 21 tot 24 Maart 2019 Three Mountains Trail run/MTB . For more information visit www.3mountains.co.za

■ FRANKFORT – 06 April 2019 Wilge Potato Pride Marathon vind plaas vir meer inligting kontak kontak asb vir Anita 0713827219 of 0588131487 Ons verkies kort briewe. Briewe moet die skrywer se volle naam en e-posadres bevat, selfs al word skuilname gebruik. Lesers moet asseblief daarop let dat REKORD en sy personeel nie noodwendig saamstem met die menings of standpunte van briefskrywers nie. Hierdie is ons lesers se eie blad waar hulle kan kla, prys, voorstelle maak of menings lug. E.pos ons by rekordnews@gmail.com Briewe kan ook gepos word na Die Redakteur, Tinnie van Rooyen Straat 3, Clocolan, 9735

As Hoofseun van Carpe Diem Hoër kan dit net nie gebeur dat hy nie as kaptein gekies word nie. Hy sal eenvoudig net moet fokus om meer te gym en harder te oefen dink Dirk so by himself terwyl hy die bal vir die soveelste keer oor die pale klits. Dit pla hom dat Jacques die "all star" superboy by die skool is. Die feit dat daardie borskas 'n paar sentimeter groter geword het en die bene aansienlik dikker wys daar dat daar hard in die gym gesweet word. Dirk het die laaste twee jaar daarmee weg gekom as die beter

Roll-up Omelet with ham and cheese 125gr cream cheese, softened 3/4 cup milk 2 tablespoons all-purpose flour 1/4 teaspoon salt 12 eggs 2 tablespoons Dijon mustard 2-1/4 cups shredded cheddar cheese, divided 2 cups finely chopped fully cooked ham 1/2 cup thinly sliced green onions

Directions: Line bottom and sides of a greased 15x10x1 baking pan with parchment paper; grease the paper and set aside. In a small mixing bowl, beat cream cheese and milk until smooth. Add flour and salt; mix until combined. In a large mixing bowl, beat the eggs until blended. Add cream cheese mixture; mix well. Pour into pan. Bake at 375 degrees for 30-35 minutes or until eggs are puffed and set. Remove from the oven. Spread with mustard and sprinkle with 1 cup cheese. Sprinkle with ham, onions and 1 cup cheese. Roll up from a short side, peeling parchment paper away while rolling. Sprinkle top of roll with remaining cheese; bake 3-4 minutes

Is dit nie amazing hoe drank enige man jonk of oud baie sterk maak nie?. En dan dink jy dat daar niks is wat jy nie kan doen nie. So kuier klitsie ook by ‘n jaarlikse geleentheid die hele dorp is daar insluitende twee jong knape wat alreeds ‘n paar bottels weg het. Dankbaar vir die ondersteuning maar nie so dankbaar vir die windgat houdings nie. En toe die twee begin rammetjie uitnek raak loop die twee soos kapokhane rond “wat gaan jy maak?” “wat gaan jy maak?” . En SO gaan maak die twee mos amok op die sportveld – dis wat hulle gaan maak want hoe maak ons? So maak ons. Klitsie verstaan dat die twee nou moeilikheid het en Klitsie dink dis goed so. Maak nie saak wie jy is, wie jou pappa is of wie jy dink jy in die dorp is nie daar iets wat jy altyd moet hê – RESPEK vir jou self en ander mense en vir hulle sportveld

speler van die twee maar die jaar, sy jaar is Jacques op almal se lippe. Selfs sy suster sin... Hy kyk op sy horlosie en laat wiel om 'n stort voor skool in te kry. Zani kan nie wag om vir Jacques te sien nie. Die naweek is verby en daar is genoeg tyd voor die skoolklok gaan lui. Hy antwoord nie sy whatsapps nie en ook nie sy foon nie. Hy het nie vir haar gewag nie soos hy gewoonlik doen nie. Waar kan hy dan wees... Belinda vat nog 'n trek voor sy die sigaret dooddruk en wegskiet. Sy glimlag as sy sien Zani oor die skoolveld skarrel op soek na Jacques. Saterdag aand het toe beter afgeloop as wat sy gedink het. Goeie ding ou Zaans bly in 'n ander dorp of plaas.. Jacques wou nie eers nie maar hey, hy kon nee gesê het. Sy't hom nie gestop nie. Die feit dat hy Sondag net na Kerk kom smeek het om dit tussen die twee te hou, het haar vreeslik die bliksem in gemaak maar hey, there's no better time than payback time. Sy flits deur haar foon en kyk na die selfies wat sy Saterdag so saam saam

Jacques geneem het. Oe.. die een sonder die hemp moet gedeel word op facebook. Upload. "Thanks for a great time Jacques" Tagg 'n paar van haar en sommer Zani se vriende ook. En sommer vir Jacques ook. En post. Hopelik hou Belinda haar mond. Hy wil nou rerig nie dinge opneuk met Zani nie. Hoe hy weer net aan Belinda kon vat weet die duiwel alleen. Daai kort rooi rokkie en blonde lokke het ook nie gehelp nie. Hy het Zani gesien soek na hom. Hy moet haar net face en maak asof alles 100 is. Paul - Ryk maak die facebook boodskap oop en kom tot stilstand. Die foto van Belinda en Jacques helder die skerm op. Hoe dan nou? Het Jacques wragtig weer..hier kom drama... Zani gaan uitfreak as sy die foto moet sien. Hy gaan nie die een wees wat haar wys nie. Terwyl Jacques die trappe oploop hoor hy hoe Dirk hom van agter roep. Die woorde "jou bliksem" is die laaste wat hy hoor terwyl die vuishou hom neerstuur aarde toe... Lees volgende week verder


Free SMS/WhatsApp ads 072 757 0514

08


Free SMS/WhatsApp ads 072 757 0514

09

HARRISMITH: VW City Golf automatic, not recon. 16000. Contact 083 566 7253

BRITS: 555Ace Cat R170 000. ONCO. Kontak 064 296 5193 WARDEN: Wit Qwakker eende te koop. R60 elk. Kontak 082 771 3861 WARDEN: Lexmark printer x5630 4 in one. R400. Kontak 0658363368 SENEKAL: Hand gemaakte jewellery te koop. Vir fotos en pryse WhatsApp Janine by 084 977 3609 BETHLEHEM: Mobi jack, goeie werkende toestand, nuwe tyres. R8500. Kontak 076 515 3061 BETHLEHEM: Alluminium visvang boot met motor, op trailor. R20 000. Kontak 076 515 3061 BETHLEHEM: Groot trailor met vaste tralies. 3.5m by 1.9m. Enkel as. R19 500. Onderhandelbaar. Of te ruil. Kontak 076 515 3061 BETHLEHEM: 4 Paar swart kapokkies. 2 paar Persian Silkies. Vir R1200. Kontak 076 515 3061 BETHLEHEM: Industrieële Sement Mixer te koop. R8000. Onderhandelbaar. Kontak 0765153061 REITZ: Ford Fairmont XR6 handrat , te koop of te ruil. Baie goeie toestand. R48 000. Onderhandelbaar. Kontak 079 448 6730 CLOCOLAN: Fiat Uno 1100. 1996 Model te koop. Kontak eienaar vir prys en verdere navrae. 082 333 2628

BETHLEHEM: Ford 5000 Tractor with front end loader for sale. R70 000. Contact 083 657 9536 ZASTRON: City Golf engine te koop, 1.9 geboor. R4500 en ‘n body vir R3000. Kontak Reynette by 083 9292030 LADYBRAND: Opsoek na n “pug” hondjie. Kontak nr 083 305 2043 WARDEN: Staalskuur 12 x 20 m. Was nog nooit opgeslaan nie. Volledig met ingeneurs tekeninge. R78 000. Kontak 072 240 0911 WARDEN: Windpomp toring, geen roes nie. 9m hoog, om self af te slaan. R14 000. Kontak 072 240 0911 REITZ: Skaaktafel pragstuk in mooi hout inlegblokkies vir skaakspel. 50 x50 x 60cm. R500. Kontak 072 465 2510 REITZ: Voelgoed kruie, vir gesondheid. Speel gou klaar met skete. Kontak 072 465 2510 REITZ: Groot spiëel in raam. Baie mooi teen ‘n muur. 112cm. R500. Kontak 072 465 2510 CORNELIA: Cornelia Supermark plus aangrensende 4 slaapkamerhuis te koop. Kontak Nico de Witt 082 406 3293 FICKSBURG: 3 Bedroom, 1 Bathroom, Apartment to Rent. (Secure complex, Borehole water) Contact 083 284 5037 / 051 933 2809 for more information NEWCASTLE: Bou blokke te koop. R5,50 elk. Kontak 082 965 8523

VILLIERS: Speroni waterpomp, 40mm uitlaat skakelaar, 100m kabel suigpyp. 13– 40m besproeings pyp en sproeiers. Kontak D Botha by 0827666184 SENEKAL: Soek dringend iemand om bye uit my skoorsteen te haal. Kontak Vicki by 0833792024 LADYBRAND: Annique Weight loss products for ladies. Call 0833730279 HARRISMITH: Trampolien, standard pypraam, 2,5 x 3,5m Dubbel laag mat. R3500 Kontak 083 288 7751 HARRISMITH: Trojan Power Gym 150, muscle gain. R2300. -082 077 0579 SMITHFIELD: Bashan scrambler, swart. Slegs 1162 km. Lisensie en sertifikate in plek. Kontak Willie by 082 266 4354 SMITHFIELD: 2007 John Way Laguna 250 twin. Rooi met baie chroom, slegs 3257km. R249 000 Kontak Willie by 082 266 4354 BETHLEHEM: Nuwe seisoen oulandsgras bale, 1,2m te koop. R380. Kotak Pieter by 082 953 8392/ 083 604 0215 BETHLEHEM: Ford 5000 Tractor with front end loader for sale. R70 000 Kontak 0836579536 VILLIERS: 1.4 Feul injector Ford Fiesta, 2002 model te ruil vir n bakkie. Kontak Gert by 081 895305 VREDEFORT: Brahman bulle te koop, begin op R25 000, Whatsap 073 609 2534 BETHLEHEM: Wit Camery 95 handrat, goeie toestand, R59 000. Kontak 082 776 4091 HARRISMITH: Massey Ferguson 35x. Puik toestand. R68 000. Kontak 082 775 6499

HOBHOUSE: Opsoek na n huis vir n oplgeleide Alsation teef, vyf jaar oud, uitstekende gedrag. Kontak 073 538 8808 FRANKFORT: Kia Sorento 4x4 handrat, 2.5 CRD 2006, 23500KM. R65000. Kontak Jhonny by 071 286 9448 TROMPSBURG: Ek soek na huurgrond vir 3000 skape. Suid Vrystaat of Noordelike Karoo. Kontak 079 5177359 PETRUSBURG: Lusern te koop. R2200 per ton. Lewer af regoor die land. Kontak nr 083 871 1022 PETRUS STEYN: Playstation 2 te koop met 3 games en 1 remote en memory card, met kabels. R1200 Kontak nr. 082 366 0868 SMITHFIELD: Honda Ballade 1991 model, R20 000, Kontak Linda Potgieter by 078 139 3813 CLOCOLAN: Groot reptiel hok op stand,, heater en ligte. R1400 kontak 083 926 6055 WARDEN; Tarpaulin for 3 ton truck, tie up back 2xH 2Xw 3xLR R2000, 065 836 3368 HARRISMITH; Empisal K680 Dubbelbed, Breimasjien met tafel en boeke vir R1000. Kontak nr. 0716894371 CORNELIA; Hardi spuit, 1600ltr tenk, maak self vol, loop op wiele, Boom wydte 11,5m. R60 000. Onderhandelbaar. Kontak Corry by 072 235 7365 CORNELIA: JD 7200 twee ry planter met Zimrah gifspuit te koop R45 000 Ondelhandelbaar Kontak Corry by 072 235 7365 VILLIERS: Empiso naaldwerk masjien, baie goeie toestand. Kontak J Botha by 082 740 6541

LADYBRAND: Volledige Lyman herlaai toerusting, min gebruik. Perfekte toestand. R4800. Kontak 072 112 9377 CLOCOLAN: Ons bou nuwe swembaddensen Lapas en ons doen herstelwerk. Vir kwotasies kontak Elias by 082 400 7484 of 082 664 3423 VILLIERS: Chinese Swannek ganse – grys. Kontak J Botha by 082 740 6541 LINDLEY: Defy Super Twenty wit enamel 4 plaat gasstoof met oond. Gediens deur ‘n agent. R1000 Onderhandelbaar. Kontak 076 568 4810 FICKSBURG: 2007 BMW 650 Xchallenge bike. R30 000 Kontak Saun by 082 259 8568 BETHLEHEM: Wanted, Empisal and Passap knitting machine. Call 083 525 9080 SENEKAL: BMW RT 1000 Motorfiets 1997 model, 40 000km, Baie goeie toestand. R42 000 Kontak 082 591 4945 CLOCOLAN: Ford Saphire 2L te koop. Kontak Attie by 061 100 7737 CLOCOLAN: 7m Mas vir solar paneel te koop. Kontak 083 926 6055 CLOCOLAN: Wendy huis te koop. 6m by 3m, goeie toestand. Kontak 083 926 6055 BETHLEHEM: Honda Strom 125 motorfiets te koop. R12 000 Mooi opgepas. Kontak Frikkie Brits by 066 047 4486 PETRUS STEYN: Antieke Elizabeth Queen sitkamer stel te koop. 3 sitplek bank, 2 stoele plus aparte bypassende stoel en koffie tafel. R10 000. Onderhandelbaar. Kontak 061 381 4874


Landbousake 25●02●19

www.rekordmediafs.co.za

072 757 0514

@rekordmedianow

Geel net waar jy kyk… Na die goeie reënval in die Clocolan distrik is dele van die omgewing goudgeel met sonneblomme wat blom.


11

Leer by internasionale sprekers oor herlewingslandbou in Reitz ■ VRYSTAAT LANDBOU Herlewingslandbou is landbouers se kostedoeltreffende wapen teen stygende insetkoste en klimaatsverandering, deur natuurlike prosesse weer optimaal te laat funskioneer. Landbouweekblad, in samewerking met Graan SA en die Riemland-studiegroep, bring wêreldbekende sprekers, kenners en van die beste Suid-Afrikaanse landbouers vir die Landbouweekblad-konferensie oor herlewingslandbou byeen. Daarmee word gepoog om hoop te bring vir duisende landbouers wat in ’n onverbiddelike kosteknyptang vasgevang is. Die konferensie, met die tema Laat die natuur vir jou geld maak, vind op 11 en 12 Maart 2019 in Reitz plaas en sluit internasionale sprekers soos prof Buz Kloot van Amerika in. Suksesvolle Suid-Afrikaanse landbouers sal ook hul kennis deel én daar is besoeke aan proefpersele op plase. Hoogtepunte Herlewingslandbou as die oplossing vir die landbou – Prof Buz Kloot Brasilië se sukses met dekgewasse – Dr Ademir Calegari (Eksklusief by Reitz) Ultrahoëdigtheidsbewyding – ’n Landbouer se perspektief – Prof Peter Ardington Die ekonomie van natuurlike dienste – Prof James Blignaut Vyf jaar van herlewingslandbou en lesse geleer – Izak Dreyer Sukses met herlewingslandbou in Zambië – Adrian Bignell ’n Amerikaanse herlewingslandbouer se storie – James Carter Geenbewerking en grondgesondheid in Argentinië – Dr Valeria Faggioli Terugvoering – Soil Health Solutions-toer na Amerika – André Naudé Landbouer-paneel Hoe begin jy met bewaringslandbou? Volg dié stappe tot sukses. Dié paneel gee raad. Danie Slabbert (Reitz) Sam Nkosi (Ermelo) Herman Enslin (Petrus Steyn) Bertie Coetzee (Prieska) Christof Botha (Ladybrand) Gideon Oosthuizen (Rysmierbult) Izak Dreyer (Vrede) Adrian Bignell (Zambië) Plek: VKB-feesterrein (Reitz) Prys: R2 300 per persoon vir albei dae (BTW, etes, verversings, ’n plaasbesoek (veldproewe) en ’n aandgeselligheid saam met Adam Tas is ingesluit) Kaartjies: Bespreek kaartjies op Quicket: http://qkt.io/SOUYJE Verblyf op Reitz: Kontak Danie van Aswegen (082 534 8372) Sperdatum: Kaartjieverkope sluit 5 Maart 2019. Geen kaartjies by hekke te koop nie.

Net die sterkste KAN!

Tydens die Merino Classic wat vanaf 14 - 15 Februarie 2019 op Richmond aangebied word, het OVK die gewilde wolbaaldrakompetisie aangebied. 'n 120kg Wolbaal word oor 'n afstand van 40m gedra. Die man wat hierdie uitdaging in die kortste tyd kan doen, is die sterkste! Geluk aan Saag Visagie wat met 'n tyd van 21.03 sekondes gewen het. In die tweede plek was Boetie Kiwido in 'n tyd van 27.26 en Fanie Botes het die derde plek behaal met 'n tyd van 28.56 sekondes. Die rekordhouer is Chris Curtain met 'n tyd van 15 sekondes en Roche Jongkind met 'n tyd van 17 sekondes.

Nuwe hulplyn help landbouers met veediefstal ■ VRYSTAAT LANDBOU Om die enorme impak van veediefstal beter te bepaal, tendense raak te sien én inligting te versamel om dit te bekamp. Dis volgens dr Jane Buys, Veiligheidsrisikoanalis van Vrystaat Landbou (VL), van die redes waarom ’n veediefstal-hulplyn in die Vrystaat begin is. “Misdaadstatistieke wys dat tussen 67% tot 80% van veediefstal nie aangemeld word nie,” sê sy. Die hulplyn, wat deur VL en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) – in samewerking met die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die provinsie – begin is, sal onder meer help met die aflê van verklarings en ondersoeke monitor. Dit is sedert 1 Februarie 2019 in werking en speel ’n ondersteuningsrol aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), binne die Landelike-beveiligingstrategie, om proaktief op te tree. Die SAPD in die Vrystaat het ook sy amptelike ondersteuning vir die inisiatief deurgegee. Hoe werk dit? Die hulplyn word deur Mientjie Kok, ’n data-analis en voormalige polisielid, beman. Sy sal landbouers bystaan met die aflê van verklarings en hul vrae oor die proses beantwoord. Volgens Buys word die verklaring per e-pos na die klaer teruggestuur om die feite te bevestig en dit in die teenwoordigheid van SAPD geteken. Daar word beoog om die hulplyn, wat tans ’n drie maande proeftydperk volg, tot ’n 24-uur sentrum uit te brei om landbouers veral oor naweke by te staan. “Ons doen ’n beroep op landbouers om die hulplyn te gebruik, sodat veediefstal doeltreffend bekamp kan word,” sê Buys. Kontakbesonderhede Die hulplyn-nommer wat gebel kan word is: 086 199 9300. Indien die nommer beset is, kan ’n landbouer ’n WhatsApp-boodskap met sy of haar kontakbesonderhede (naam, van, plaasnaam, tel nr en foto van brandmerksertifikaat) na 079 524 5040 stuur. Dié nommer is slegs vir WhatsApp-boodskappe. Andersins kan ’n stemboodskap of e-pos met kontakbesonderhede gelos word. Die e-pos adres is vee@vslandbou.co.za


12

REITZ: Andrew Jordaan se Produksieveiling is pas afgehandel tydens die BielieMielie Fees te Reitz met 100% verkope en bo-baas pryse! Die duurste ram is verkoop aan PA Pretorius vir R74 000! Alle kopers word hartlik bedank vir hulle deelname!

STANDERTON/BETHAL: OVK het saam met La'Vie SAVM Stoet hul 7de Produksieveiling op 19 Februarie 2019 aangebied. Die veiling het op die plaas Dwars-In-Die-Weg (tussen Standerton en Bethal) plaasgevind. 35 Ramme teen 'n gemiddelde prys van R8 650 is verkoop. Op die foto is die ram wat die hoogste prys behaal het, R16 000.Op die foto is Sandra van der Linde (koper), PM Swart (OVK, afslaer), Wouter Theron en sy dogtertjie Delene (verkoper), Zander van der Linde (koper) en July Khobeka (OVK).

HANOVER: OVK het saam met Pentagon Merino's hul 11de Produksieveiling op 20 Februarie 2019 op die plaas Saaifontein (Hanover) aangebied. 'n Gemiddelde prys van R1 450 is vir ooilammers behaal. Hammellammers het 'n gemiddelde prys van R1 350 behaal. Die duurste ram is aan Jannie Olivier van Victoria-Wes vir 'n prys van R36 000 verkoop. Op die foto is Tertius Marais (agter) wat die afslaer was. Van links na regs Jannie Olivier (koper), Oubaas van Heerden (verkoper) en Francois Viljoen (OVK).


13

■ PATENSIE, EASTERN CAPE PROVINCE. 1 Male and 1 female victim attacked by 2 male suspects upon arrival at home. Male victim stabbed 12 times in the back and hacked with a machete. Female was able to run and search for help. (13/02/19)

■SONDAGSRIVIERVALLEI, EASTERN CAPE PROVINCE. Couple attacked around 23:00 that evening and severely assaulted with machetes, crowbars and stabbed. 3 suspects. (14/02/19)

■ BARKLEY EAST, EASTERN CAPE. Rosehill Farm. One elderly lady (76) attacked by 1 suspect. He was arrested soon after attack. No serious injuries. (16/02/19)

■ MAMOGALESKRAAL, BRITS, NORTH WEST PROVINCE. One male victim seriously injured after being shot. One attacker also shot. 2 other attackers fled on foot. (17/02/19)

■ WHITE RIVER, MPUMALANGA. 2 female victims attacked and one stabbed with screwdriver. 2 suspects already arrested, (18/02/19)

■ DARLING, WESTERN CAPE. 4 masked suspects with machetes gained access by climbing on 1st floor balcony. Female victim hit with back of machete handle in face. Her son called neighbours for help. Suspects fled on foot. (19/02/19) Courtesy: Ian Cameron - Afriforum

To support AfriForum in the fight against farm attacks and farm murders, SMS your name to 45353 and join as a member

Adverteer in

Landbousake

Landbousake word in al 66 Rekord koerante gepubliseer. Die perfekte geleentheid om jou volgende veiling in te adverter. Skakel 073 847 2468

Analise deur VL toon plaasaanvalle in VS daal aansienlik ■ VRYSTAAT LANDBOU Die aantal plaasaanvalle in die Vrystaat het oor die laaste drie jaar aansienlik afgeneem, alhoewel die hoeveelheid moorde min of meer dieselfde gebly het. Die Oos-Vrystaat is die area wat verlede jaar die meeste onder aanvalle deurgeloop het, terwyl meerderheid daarvan oor naweke plaasvind het. Dit is van die statistieke volgens Vrystaat Landbou (VL) se VKB Veiligheidslessenaar wanneer ’n analise van 2018, as ’n kalenderjaar vanaf 1 Januarie tot 31 Desember, se aanvalle gedoen en dit met die afgelope drie jaar vergelyk word. Dié analise geld vir plaasaanvalle en -moorde in die Vrystaat die afgelope drie jaar, vanaf 2016 tot 2018. Volgens dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van VL, toon die analise ’n “redelike afname” in plaasaanvalle. “Gedurende 2016 was daar 59 insidente, in 2017 was daar 72 én in 2018 'n totaal van 39 aanvalle,” sê sy. “Wat wel kommerwekkend is, is dat die moorde op plase en/of kleinhoewes waar albei werkers, opkomende landbouers én produsente geteiken word, ongeveer dieselfde gebly het. Dit het bietjie gedaal met sewe moorde in 2016, ses in 2017 en 2018.” Die analise toon ook dat die Noord-Vrystaat in 2016 en 2017 die meeste aanvalle en moorde gehad, onderskeidelik 26 in 2016 en 30 in 2017. In 2018 het die Oos-Vrystaat (18) die meeste insidente gehad. Die Suid-Vrystaat is op sy beurt die area wat die minste geteiken word. Hier het ’n daling vanaf 19 aanvalle in 2016, 13 in 2017 en ses in 2018 plaasgevind. Verdere inligting volgens die analise van plaasaanvalle en -moorde in die Vrystaat die afgelope drie jaar (2016 tot 2018): - Dorpe wat die meeste die laaste drie jaar geteiken is, is Bloemfontein (meestal plot/kleinhoewe area), Clocolan, Ficksburg en Ladybrand. In 2016 het 41 dorpe en/of landbougemeenskappe plaasaanvalle en moorde beleef in die Vrystaat. Dit het gedaal na 30 dorpe in 2018. Geweldsmisdade van poging tot moordinsidente in landbougemeenskappe het gedaal vanaf 15 in 2016 tot net vyf in 2017 en 2018. Die grootste ernstige geweldmisdaad op landbougrond blyk gewapende en of huisrowe te wees. Die maande waarin die meeste plaasaanvalle voorgekom het, is Augustus en Maart. Meeste plaasaanvalle vind oor naweke, vanaf Vrydae tot Sondae in die Vrystaat plaas (19 uit 39 in 2018). Sowat 50% vind op Saterdae plaas. Dinsdae is ook ’n prominente dag die afgelope twee jaar. Oor dié drie jaar, is dit insiggewend dat meeste plaasaanvalle min of meer in die middel én einde van ’n maand plaasvind. Dié tye is die 9de tot die 15de en weer vanaf die 26ste tot die 30ste van elke maand. Meeste aanvalle (bietjie meer as 50%) vind in die aand (18:00 tot middernag) plaas.

Dit is insiggewend dat sowat 50% gedurende die dag plaasvind. Die oorgrote meerderheid slagoffers is alleen aangeval. Maar dit is kommerwekkend dat in 22 uit 59 aanvalle in 2016, in 29 uit 72 aanvalle in 2017 en in 16 uit 39 aanvalle (sowat 37-41%) twee en meer slagoffers geteiken is. Die meeste kinders oor die afgelope drie jaar was in 2017 aangerand gedurende plaasaanvalle. In 2016 was 50% van slagoffers jonger as 50 jaar oud, in 2017 was 36.4% en in 2018 52.38%. Dit wil voorkom of al hoe jonger slagoffers geteiken word. In 47 uit 59 aanvalle in 2016 (79.66%), in 58 uit 72 aanvalle in 2017 (80.55%) en in 32 uit 39 aanvalle in 2018 (82.05%) is tussen twee en sewe aanvallers by plaasaanvalle en/of moorde betrokke. Dus was tussen 79.6% en 82.1% se aanvalle deur twee of ses aanvallers gepleeg met ander woorde groter groepe. In 48% tot 61% van aanvalle word vuurwapens deur aanvallers gebruik. Ander gevaarlike wapens sluit in kieries, pylgewere, spiese, tuinvurke en ysterpype. In 19 uit die 59 aanvalle in 2016 (32.2%), in 22 uit 72 aanvalle in 2017 (30.55%) en in 20 uit 39 aanvalle (51.28%) in 2018 word voertuie deur aanvallers gebruik om na en van tonele te beweeg. Dus tussen 30%-52%. In nagenoeg 15% tot 20% word voertuie van slagoffers gebuit. Dit is insiggewend dat gedurende 2016 was daar in 13 uit 59 aanvalle, in 2017 in 19 uit 72 aanvalle en in 2018 in vier uit 39 aanvalle niks geroof nie. In die meerderheid van gevalle is dit te danke aan paraatheid van slagoffers wat alarm gemaak het, die aanval afgeweer het deur of terug te veg of te skiet en aanvallers dus tonele verlaat het sonder om slagoffers te beseer of enige items te roof. Daar is in 16 uit 59 sake in 2016, in 26 uit 72 sake in 2017 en in 13 uit 39 in 2018 arrestasies uitgevoer. Dus ’n syfer van 27% tot 36%. In baie gevalle is arrestasies uitgevoer deur landbouers wat gemobiliseer het en areas toegemaak het sodat aanvallers nie kon ontsnap nie. Wat kommerwekkend is, is dat nagenoeg 22%-35% van aanvalle verhoed kon gewees het as dit nie vir die nalatigheid van slagoffers was nie. In baie gevalle maak slagoffers byvoorbeeld deure oop as geklop word in die nag, baie word wakker in die nag deurdat persone in die huis rondbeweeg, daar is geen hond wat alarm kon maak of ’n veiligheidshek binne die huis nie. Daar is steeds slagoffers wat ondersoek instel wanneer honde buite blaf. Daar is ook heelwat insidente waar geen geforseerde toegang tot ’n woning bekom is nie en vensters en deure oopgestaan het. Dit maak dit vir misdadigers maklik om slagoffers te oorrompel en aan te rand. In 21 uit 59 aanvalle in 2016 (35.59%), in 16 uit 72 aanvalle in 2017 (22.22%) en in 11 uit 39 aanvalle in 2018 (28.21%) kan aanvalle toegeskryf word aan verslapte veiligheidsmaatreëls of nalatigheid deur slagoffers.


14

Wool Exports to China

BETHLEHEM: ALGEHELE UITVERKOPING VAN BIA BORANE . 7 Maart op die plaas Poortjie. Navrae: Gert Venter 082 377 8565

FRANKFORT: HEUNINGKRANS MERINO 1STE PRODUKSIE VEILING . 40 Horing en Poenskop stoet en kudde ramme 2-tand. Vrydag 8 Maart om 11:00 Navrae: Danie de Wet 082 772 4537

■ KIMBERLEY: TOP 8 VAN ELK 30 boerbok ramme en 60 Boerbok ooie, GWK Veilingskompleks, Woensdag , 6 Maart om 11:00 Navrae: 053 832 5227

■ EXCELSIOR: FANEL BOERDERY 6DE PRODUKSIEVEILING . 40 Top Ramme, 200 ooie en 300 Stoorlammers. Dinsdag, 5 Maart om 11:00 op die plaas te Weltevrede. Navrae: Piet Pelser 082 564 5790

WARDEN: 29STE PRODUKSIE VEILING BOVELDER BEES STUDIEGROEP . Aanbod: 550 Bovelders - 180 Oop verse, 150 Dragtige verse en 110 dragtige koeie met kalwers (3 in 1) Navrae: Dr. Chris Nel 083 654 9638

Vir die nuutste graanverslae kliek op die skakel: https://www.ovk.co .za/Articles/Article/ 2364/OVKWeighbridge-21February-2019

Due to the fact that Chinese Customs have suspended all greasy wool imports from South Africa as a result of the Foot and Mouth Disease outbreak earlier in the year, it was decided at an Industry meeting on 15 February 2019 to postpone the wool auction scheduled for the 20th of February 2019. The Industry is still awaiting official notification from China regarding the exact position of China Inspection and Quarantine Bureau with regards to wool imports from South Africa. All government departments have already been notified about the situation and the impact it will have on the Wool Industry and the farmers and workers alike. The situation has been escalated to the highest level and is now being dealt with at the appropriate inter-governmental level. The Industry will continue to monitor the situation closely and communicate with all export/import authorities on an ongoing basis. We are confident that the Wool Industry is receiving the utmost attention and that the situation will be resolved within the shortest possible time in order for the Industry to resume normal trading activities.

Fibretrack report Report date: 13 February 2019 On the 22nd wool auction of the 2018/2019 season, the merino wool market indicator increased with +1,7% to close on 21876c per kg clean. This is approximately 18,27% higher than a year ago. Average clean wool price indicators for good quality long fleece wool (MF4/MF5) with a tenstile strength of 35 (NKT) were as follows: 18 µ 24334 (+2,2%) 21 µ 22346 (+1,5%) 19 µ 23436 (+1,2%) 22 µ 21675 (+2,2%) 20 µ 22726 (+1,1%) 23 µ 17800 (+1,5%) The main buyers on the sale were: G Modiano (3,063 bales), Standard Wool (2,813 bales), Lempriere S A (767 bales). Of the 8,804 bales offered 8,381 bales were declared sold (95%). Highest prices achieved on the BKB auction were as follows: Name

Area

Descr.

AWEX Type

Mic

Clean

NKT

Price

1. EA Roodt

Dordrecht

BFY

MF4E.64

18.3µ

79.6%

46

18700c

2. JP Hobson & Sons Trust

Bedford

BFH

MWF4E.80

16.8µ

71.1%

45

18410c

3. EA Roodt

Dordrecht

CFY

MF4E.57

17.7µ

78.9%

47

17910c

4. JP Hobson & Sons Trust

Bedford

BH

MWF4E.71

17.8µ

68.6%

42

17500c

5. JCR Van Heerden

GraaffReinet

AH

MWF4E.90

18.9µ

72.0%

52

17490c

6. PJ Brotherton

Bedford

BH

MWF5S.86

18.0µ

70.5%

30

17420c

7. JCR Van Heerden

GraaffReinet

BFY

MF4E.73

17.3µ

66.6%

38

17400c

8. EA Roodt

Dordrecht

AM

MF4E.97

20.0µ

74.4%

41

17320c

9. JF Bosch

Adelaide

BMY

MF4E.68

18.0µ

72.5%

50

17200c

10. JP Hobson & Sons Trust

Bedford

CH

MWF4E.64

17.2µ

69.0%

43

17200c


E-mail your advert to rekordads@gmail.com

15


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.