PETRUSVILLE REKORD

Page 1

PETRUSVILLE 25●01●19

www.rekordmediafs.co.za

Petrusville Rekord

072 757 0514

RDE01

@rekordmedianow

Final Voter Registration Weekend for 2019 Elections

■ Information supplied by IEC

When: 26 January 2019 08:00 AM - 05:00 PM Where: 22 932 voting stations countrywide The Electoral Commission is pleased to announce the dates for its second and final voter registration weekend for the 2019 National and Provincial Elections. The country’s 22 932 voting stations will open from 08h00 to 17h00 on Saturday 26 January and Sunday 27 January 2019 to allow first-time voters to register and existing voters to update and to check their registration details. Currently there are 26.1 million registered voters on the national common voters’ roll and it is hoped that at least one million voters will be added to the voters’ roll ahead of the 2019 elections. The Electoral Commission is also hopeful that voters who are already registered will use the opportunity to visit their voting station to check their registration and specifically to confirm and update their address details.

Registered voters can visit the Electoral Commission website (www.elections.org.za) to check their current registration details and voting station location. They can also SMS their ID number to 32810 to receive an SMS containing their registration status and the address of their voting station (charged at R1). Unregistered voters can insert their address in the Voting Station Finder application on the website (http://maps.elections.org.za/vsfinder/) to find their correct voting station or call the Contact Centre. An online facility (www.elections.org.za/MyIEC) is also available for registered voters with access to the internet to update and review their address online.


Advertise with us 072 757 0514

02

As jy 'n middag slapie wil vat... Sê vir jou kinders 'Maak my oor 'n half uur wakker, dan maak ons bietjie huis aan die kant.' ... hulle sal nie roer nie.

Welkom by die Digitale Rekord familie… ‘n Familie wat tans uit 65 Rekord koerante bestaan. ‘n Familie wat in die kleinste dorpies regoor die Vrystaat, Noord- en Oos-Kaap gevind kan word via ons digitale platforms. Ons is radikaal digitaal, gratis en elke week beskikbaar of jy ons nou op Facebook lees of gratis ingeteken het om die koerant per e.pos of whatsApp ontvang belowe ons om elke week ‘n koerant te lewer wat jou ingelig sal hou. Om in te teken om die koerant gratis per e.pos te ontvang stuur jou besonderhede na rekordmedia1@gmail.com of kry jou uitgawe op whatsApp deur jou besonderhede te stuur na 073 847 2468. Gaan “like” ons facebook blad! Gesels met ons en vertel ons wat jy van die koerant dink. Voorspoed en seën vir 2019. – Rekord Redaksie

Send us your pet pic on WhatsApp

072 757 0514 Awarded to

No Nomination received this week Experienced great service this week? SMS/WhatsApp the business name to 072 757 0514 start with the word BEST SERVICE

We all need at some time the number for the Doctor, Guesthouse, Vet, Funeral parlour or even the school. Make it easy and convenient for your clients by listing your business name and telephone number in this section every week for only R30 per month.

Call 072 757 0514


We publish news for free rekordnews@gmail.com

03

Vakante Betrekking

Vacancy

Six Star Milling, Frankfort, beskik tans oor die volgende posisie:

Six Star Milling, Frankfort, currently have the following position available:

Distribusie / Voorraad kontroleur.

Distribution / Stock controller.

Die posbekleër se verantwoordelikhede sluit die volgende in, maar is nie beperk tot die take nie: - Beplanning van verpakking - Laai van vragmotors - Tel en beheer van voorraad - Meganiese onderhoud op masjienerie - Daaglikse opsomming van syfers - Toesig oor arbeid - Hulpverlening aan produksie prosesse

The responsibilities of the incumbent include the following, but are not limited to the following tasks: - Daily packing planning - Loading of trucks - Stock counting and management - Machinery mechanical maintenance - Daily summary of packing figures - Supervision of labor - Assistance with production processes

Die geskikte kandidaat moet graad 12 geslaag het en meganiese agtergrond hê. ‘n Verdere voordeel is herstelwerkondervinding in ‘n fabrieksopset. Die geskikte kandidaat moet ook bereid wees om te help met bystandbeurte, lang ure en naweke te werk. Stuur CV na admin@sixstarmill.co.za met die posbenaming waarvoor u aansoek doen in die onderwerp lyn. Slegs kandidate wat op die kortlys geplaas word, uit CV’s ontvang, sal genooi word vir ‘n onderhoud.

The suitable candidate must have passed grade 12 and have mechanical background. Maintenance experience in a factory setup will be an advantage. The suitable candidate must be willing to assist with standby duties as needed, working long hours and weekends. Send CV to admin@sixstarmill.co.za with the position you apply for in the subject line. Only candidates on the short list, from the CV’s received, will be contacted for an interview.

Sluitingsdatum vir aansoeke is 28 Januarie 2019. Indien u binne 14 dae na sluitingsdatum nie van ons gehoor het nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Closing date for applications is 28 January 2019. If you have not heard from us in 14 days after closing date, your application was unsuccessful.


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

■ Die rubriek is geskep om enige nuus rondom die gemeenskap met mekaar te deel. Verlowings, prestasies, sterf gevalle enige iets wat u met die gemeenskap wil deel kan hier gedeel word. Stuur ‘n SMS of WhatsApp na 072 757 0514 met u bydrae. Noem asseblief die dorp en dui aan of u naam bygevoeg mag word of nie.

Baie geluk aan al die matrikulante van 2018 met puik uitslae. Reik vir die sterre en streef jou drome en ambisies na.

Die eerste skooldag vir 2019 was op Woensdag 9 Januarie. Leerders en personeel sal eers op Vrydag 15 Maart ’n kort reses hê. Verskeie aktiwiteite en sports geleenthede vind plaas die kwartaal en u ondersteuning en betrokkenheid by ons skole sal opreg waardeer word.

■ In some of our streets you are no longer driving on broken tar but rather driving on what is left of the tar. When will the Municipality take action? – Ben

■ Is daar enige vooruitsigte dat ons eendag nie met water of krag gaan sukkel nie? – Carla

04


Chat to us on WhatsApp 072 757 0514

05


Subscribe for free rekordmedia1@gmail.com

06

■ Danie Cronjè 2019 is verkiesingsjaar. Almal soek jou kruisie en baie gaan kom beloftes maak oor hoekom jy vir hulle moet stem. Luister gerus na wat gesê en beloof word, en weeg dit op teen dit wat vir jou saak maak. Hoe voel jy oor die dorp waar jy bly? Is jy tevrede met dienslewering in jou gemeenskap? Hoe gaan die dorp oor vyf of tien jaar lyk? Ek kyk na die honderde kinders wat elke oggend verby die kantoor loop en kan nie help om te wonder hoe hulle oor die toekoms in Suid-Afrika voel nie. Ek luister na die boer wat wonder wanneer dit gaan reën en wat na die verkiesing met sy plaas gaan gebeur. En tussen al die onsekerheid is daar tog iets wat ons almal kan doen. En dit is om te gaan stem. Was ons kruisie al ooit so belangrik gewees as wat dit in die verkiesing gaan wees? Ek dink nie so nie. Ongeag vir wie jy gaan stem voel ek in my geval gaan dit wees vir waarvoor ek wil stem. ‘n Beter veilige toekoms waar grondonteiening nie soos ‘n swaard oor my kop sal hang nie, die paaie reg gemaak sal word en die straatlig voor my huis sal brand. Die naweek vind die finale verkiesingsregistrasie plaas en ek doen ‘n beroep dat u die tyd sal maak om te gaan registreer om seker te maak dat jy wel in 2019 een van die miljoene sal wees wat wel jou kruisie kan trek. Geniet die uitgawe. Rekord groete Gerhard Olivier

Service delivery in your town? You satisfied with the services provided and will this matter impact your decision who to vote for? MOLEMO DON TAYLOR TAU The congress has done a lot within such a short space of time TEBOGO MEAN CHĒMICAL It sure will impact my voting decision for sure! CAROL LOMBARD CARIEN COETZEE ek hoop regtig so. Dit alles maak 'n verskil as die persoon/e wat aangestel word die dorpie wil verbeter. Kom ons kyk wat se verskil die mense maak KOBUS BRISLEY Not. I will certainly not vote for the party i voted last time. Tjey are useless. STOFFEL MARAIS Sukkel al 3 maande om n rekening te kry, as hulle nie offline is nie staak hulle, was al Theunissen toe ook

■ Willem Botha

'n Sinnelose moord

Friday 17:00

Advertising Gerhard

072 757 0514 rekordads@gmail.com

News Youlandie

072 757 0514 rekordnews@gmail.com

■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap. ■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie. ■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing. ■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons koerant versprei word.

" You can't go back and change the beginning, but you can start where you are and change the ending" - C.S. Lewis

Publisher

Deadline for Adverts/News

oorhand omdat Johannes hom tereggewys het, en toe gooi hy hom in die tronk. Toe Jesus hoor van Johannes se dood het Hy in 'n skuit geklim en weggegaan om alleen te wees (Matt. 14:13). Ek glo Hy was diep bedroef en verslae oor die wreedheid van 'n gesaghebbende figuur. Dink jy Hy kon dit gekeer het? Ja sekerlik, maar ongelukkig werk dinge nie altyd so nie. Ek glo die Here is saam met ons bedroef as trauma oor ons pad kom, ek glo Hy is ook soms verbaas oor wat een mens aan 'n ander doen en definitief ook as onreg teen Sy kinders gepleeg word. Maar ek weet Hy is onbeskryflik lief vir ons, en hy is daar in hierdie donker dae. As jy vir my vra of ek hierdie dinge verstaan, is my antwoord kort en kragtig: Nee! Ek wil steeds ook graag antwoorde hê, maar ek besef dis makliker om te aanvaar dat die lewe nou maar eenmaal nie altyd sin maak nie. Steeds glo ek die Here bly in beheer.

Credibility

Contact us

Matt. 14:6-11 "Met Herodes se verjaarsdagviering het die dogter van Herodias voor die gaste gedans. Herodes was so in sy skik met haar dat hy 'n eed afgelê het dat hy vir haar sal gee net wat sy vra. Haar ma het haar voorgesê en sy het gevra: “Gee vir my hier in 'n skottel die kop van Johannes die Doper.” Hieroor het die koning baie sleg gevoel, maar vanweë die eed wat hy voor die gaste afgelê het, het hy opdrag gegee dat aan haar versoek voldoen moet word. Hy het iemand gestuur en Johannes in die tronk laat onthoof. Hulle het sy kop in 'n skottel ingebring en aan die meisie gegee, wat dit na haar ma toe gevat het.“ Wat 'n absolute wrede, onnodige, belaglike moord op 'n onskuldige man. Johannes die Doper, 'n eenvoudige en opregte man wat in die veld geleef het en in die woestyn begin preek het. Daar is oor hom geprofeteer in Jesaja 40. Hy het selfs vir Jesus gedoop, en was 'n nederige man. Maar Herodes se mag-malheid kry die

Kerke word uitgenooi om hul dienstye asook lidmaat verjaarsdae deur te stuur vir gratis publikasie SMS/WhatsApp 072 757 0514 Of e.pos u Besonderhede na rekordnews@gmail.com

Publisher Digitally published by the publisher Livero Media Pty. Ltd, Tinnie van Rooyen Street nr.3, Clocolan. No advertisement will be published if the full amount is not paid in full by deadline. No reproduction without written consent.

Code of Conduct

This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby Reserved In terms of the copyright act.


Subscribe for free rekordmedia1@gmail.com

■ CORNELIA – 26 Januarie 2019 Cornelia Gesinsvisvangdag – JC 083 604 1837

■ CLOCOLAN – 8 Februarie 2019 Agri 2019 vind plaas. Verskeie sangers tree tydens die dag op terwyl daar lekker gholf gespeel word. Skakel 051 943 1933

■ REITZ – 14 tot 17 Februarie 2019 VKB Bieliemieliefees 2019 – Navrae noreenh@vkb.co.za

■ CLARENS – 22 February 2019 Clarens Craft Beer Festival

■ CLOCOLAN – 28 Feb tot 3 Maart 2019 Clocolan Plaaskultuurfees 2019 – Sien volblad advertensie in die uitgawe op laaste bladsy

■ DE AAR

– 28 Feb tot 2 Maart 2019 Karoo fees – Minè 053 631 3691

■ FICKSBURG

– 2 Maart 2019 Ficksburg Gumball Rally 2019 - Register before 27 Feb – Morgan 071 942 2318

■ FRANKFORT/VILLIERS

– 2 Maart 2019 Riemland Staproete 2019 – Ongeveer 200km tussen Frankfort/ en Villiers. Alle stappers is welkom om in te skryf. 'n Minimum van 10 en maksimum van 20 stappers word geakkommodeer. Inskrywings vir Maart sluit 31 JanuariE. Skakel Carien 082 978 3261

■ CLOCOLAN – 21 tot 24 Maart 2019 Three Mountains Trail run/MTB . For more information visit www.3mountains.co.za

Ons verkies kort briewe. Briewe moet die skrywer se volle naam en e-posadres bevat, selfs al word skuilname gebruik. Lesers moet asseblief daarop let dat REKORD en sy personeel nie noodwendig saamstem met die menings of standpunte van briefskrywers nie. Hierdie is ons lesers se eie blad waar hulle kan kla, prys, voorstelle maak of menings lug. E.pos ons by rekordnews@gmail.com Briewe kan ook gepos word na Die Redakteur, Tinnie van Rooyen Straat 3, Clocolan, 9735

07

Watermelon Pizza with Feta INGREDIENTS - Watermelon, cut into thick slices - 100g feta cheese, crumbled - 100g black olives, pips removed - Avocado, roughly chopped Olive oil, to serve - Handful rocket, to serve - Basil leaves, torn, to serve INSTRUCTIONS Arrange the watermelon slices on your plate. Top with feta cheese, olives, avocado, rocket and basil, and drizzle with a good amount of olive oil. Season well and serve.

Somtyds wonder Klitsie hoekom mense drink as hulle weet hulle kan dit nie handle nie en dan word hulle die Rocky Balboa’s wat alles en almal kan bykom en maak en breek soos hulle wil. So word daar weer by ‘n braai lekker gekuier en die Black labels loop vinniger as die diaken wat die kollekte bordjie ombring. ‘n Los lappie wat nie genooi is nie kom crash die geleentheid en Klitsie kon nie help om te wonder waar sy die rompie gekoop het nie - ‘n kopdoek maak meer toe maar nou ja onse los lappie fladder soos ‘n skoenlapper tussen die manne rond en later klink haar gegiggel na een van die christmas jingles. Giggel hier, giggel daar giggel all over ja. Maar die smiles op die manne gesigte is so breed dat jy kan sien dat colgate geld eerder vir black labels gebruik word. En toe gebeur dit. Getroude bok besluit dat die los lappie vas gevat moet word sommer so langs die braai. Maar los lappie het ‘n oog op ‘n aansienlike jonger bok wat tans alleen loop en maak vir getroude bok vreeslik kwaad want hy wil en sy wil nie. Jonger bok kom rescue onse los lappie en die black labels doppies pop weer en die kuier gaan voort. Los lappie maak die meeste van jong bok se aandag en en klou soos ‘n klitsgras aan hom vas. Getroude Bok wil niks van die weet nie - as hy nie kan dan gaan niemand nie vir los lappie kry nie en probeer ‘n paar klappe uitdeel. Dit het meer gelyk of hy ‘n paar muskiete probeer doodslaan as wat hy enige iemand raak geslaan het! In die proses trip onse getroude bok oor ‘n black label bottel en slaan soos ‘n os op die grond neer. En daar waar hy val het hy tot lank na die braai verby is gelê…

Die pyn is duidelik sigbaar op sy gesig. Daar waar sy in die idioot van 'n Jacques se arms lê sal dit wat kon wees net nooit vir hulle wees nie. Daar waar hulle onder die boom buite die koshuis van Hoërskool Carpe Diem sit, staan, lê en vry en rook terwyl iemand pos vang dat ou Willemse hulle nie vang nie. Terug by Zani wie se tong diep in Venter se keelgat wegraak. Hy's 'n vriend niks meer nie. Nie dat hy net 'n vriend wil wees nie. Zani Pieterse sal hom nooit die kans gee nie. Hy skrik toe hy sy naam hoor. "Paul-Ryk foon" Hy sug, kyk 'n slag weer in haar rigting voordat hy die stompie dooddruk en 'n lyn maak om die foon te antwoord.

haar hokkie talent het sy nie twee keer gedink om die beurs by Carpe Diem Hoër te aanvaar nie. Sy wonder vir 'n oomblik of hy nog aan sy eks Belinda dink. Sy's bly die cheater het uitgekom en hulle nou publicly 'n item kan wees. Die skelm gevryery agter die pawiljoene, in die skoolbus en sexting via whatsapp tot watter ure in die oggend was tog die moeite werd gewees...

Belinda staan by die Koshuis venster en hou die twee lovebirds dop. "Slet"... dink sy terwyl sy Zani se hande stip dophou waar die te gemaklik bo daardie broek raak. Sy raak naar as sy kyk hoe Jacques met haar hare speel...dis sy ding om sy hande so deur 'n girl se hare te trek. Net soos hy sy merrie roskam vir gymkhana... Oh well, sy't genoeg op Jacques om hom te laat suffer maar dis daai klein merrie wat regtig die payback van haar lewe gaan kry. Want jy sien Belinda de Klerk kry altyd haar sin. Dit wat pappie se geld nie kan koop nie, kan altyd op ander maniere Zani is in die sewende hemel. Sy sterk hande met are wat soos 'n bekom word. Zani het nie 'n idee wat op haar wag nie... padkaart oor sy arms loop, daai six pack lyf, daai package onder die stywe gilbert rugby broek. Jacques van Eck en Zani Pieterse 'n item. Lees volgende week verder. Het jy die eerste hoofstuk geniet? Vir jare was hy en sy eks die who's who van Carpe Diem. Danksy WhatsApp ons by 072 757 0514.


Subscribe for free rekordmedia1@gmail.com

Verskeie sake is regoor die Vrystaat aangeteken van hondsdolheid die afgelope maand. In Clocolan asook in Wepener was ‘n kalf met hondsdolheid besmet en in Senekal is ‘n man oorlede. Die department van Landbou beweer dat daar tans geen rede tot kommer moet wees nie en versoek boere om sake aan te meld.

TOT EN MET 11/01/2019

Lesers SMS/WhatsApp u reënvalsyfer na 073 847 2468 met datum/dorp asseblief

08

Red meat prices may fall in weeks to come A recent outbreak of foot-and-mouth disease in Limpopo may not be as negative as people thought – meat-lovers could sooner be enjoying lower red meat prices as neighboring countries have banned red meat exports from SA. Last week, after an outbreak of foot-and-mouth disease in cattle in the district of Vhembe in Limpopo, South Africa was placed on the no-export list by the World Organisation for Animal Health. According to spokesperson for the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF), Khaye Nkwanyana, the price of red meat should change in the coming weeks. “Prices currently remain unchanged, but red meat could become cheaper in the next few weeks due to less international demand. This might lead to a domestic surplus that will stimulate the buying power of consumers,” he told City Press. Spokesperson for the Limpopo Department of Agriculture and Rural Development, Molebatsi Masedi also felt the same way. “As a country, we might not be able to dispose of red meat by exporting it and we will, therefore, be stuck with it and prices could decrease, but this surplus will be shortlived because traders will not want to be stuck with the meat. On the other hand, we might not be able to provide fresh meat, meaning we could see a decrease in the amount of red meat that is available, and prices could therefore increase,” he added. Masedi says his department is working around the clock to ensure the situation was resolved quickly and with the least effect possible. “The outbreak only happened about two weeks ago and the most important thing right now is to make sure we arrest the situation and keep it minimal. On Monday, vaccination started within a 20km radius of the area of infection and this will help us. Normally the minimal time for containment of such a situation is about three months, but if it goes on longer than that, farmers, consumers, traders and the country as a whole will be adversely affected,” he said. Once the outbreak was announced countries including eSwatini, Botswana and Namibia banned the imports of red meat from South Africa to protect their livestock from contracting the disease.

■ Heinrich Victor, Operasionele Bestuurder Vesel - OVK

Adverteer u veiling in al 65 Digitale Rekord koerante vir so min as R1176.00 vir ‘n halfblad volkleur advertensie. Kontak 073 847 2468 om u advertensie te bespreek

MARKANALISE In Port Elizabeth het die wolmark hierdie week ietwat teruggesak en die Cape Wools Merino aanwyser het met 0.6% en 124 punte gedaal om teen 'n skoonprys van R215.24/kg te sluit. Die Australiese EMI het egter met 0.6% versterk. Die Rand het hierdie week ietwat sterker vertoon en het ten tyde van die veiling op vlakke van R13.70 teen die VSA Doller verhandel, wat 'n 1.8% versterking is, asook 2.3% sterker teen die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Die daling vandeesweek van tot 2.2%, was in die 22.5 mikron segment, terwyl fyner wol steeds in groot aanvraag was en met tot 1.6% gestyg het. Daar bestaan dus steeds 'n gesonde vraag na goed gegroeide kwaliteit lang, fyn wol. Modiano het hierdie week die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Standard Wool, Lempriere SA en Tianyu SA. 13 595 Bale is in totaal aangebied, waarvan 96% verkoop is. Op die OVK veiling is 3 406 bale aangebied, waarvan 97.9% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling van R186.50/kg, is behaal vir 'n 4 baal lot AFH van 16.6 mikron, uit die skeersel van GH Sephton van Barkly-Oos. Die koper was Modiano. Hartlik geluk met die prestasie! VOORUITSIGTE Hoewel die wolmark vandeesweek effens verswak het, kan eerder gesê word dat daar baie min verandering was oor die afgelope week en die resultaat hoofsaaklik toegeskryf kan word aan die versterking in die wisselkoers. Die prestasie van die wolmark vir die res van die seisoen gaan grootliks beïnvloed word deur die ontwikkelinge in die handelsoorlog tussen China en die VSA, asook die uitkoms van BREXIT in die VK, wat 'n bepalende faktor op die Europese en wêreld ekonomie gaan hê. Die wolproduksie wêreldwyd bly onder druk en berigte is ontvang dat Australië 'n verdere 5% afname in produksie projekteer vir die 2018/19 seisoen. Dit is die laagste syfer ooit, sedert daar vanaf 1997 rekord begin hou is. Dit is die gevolg van die voortslepende droogte in veral die oostelike kusgebiede, wat die grootste wolproduksie gebied in Australië is. In SA is wolontvangstes steeds heelwat laer as die vorige seisoen en ge-akkumuleerd, 11.3% minder as die 2017/18 seisoen. Die rede hiervoor is dat sekere produksie-gebiede steeds gebuk gaan onder knellende droogte, terwyl ander dele weer hernude droogte begin ervaar. Dit het dan ook 'n invloed op skeerpatrone van produsente, wat noodwendig genoop word om korter wol te skeer, as gevolg van ongunstige voedingstoestande Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 23 Januarie 2019, waar sowat 8 930 bale aangebied sal word.

Landbou nuus wat jou, in jou streek raak…

elke week in


Subscribe for free rekordmedia1@gmail.com

09

Buying a home better than renting It almost always makes more sense to buy a home rather than rent, says Rudi Botha, CEO of South Africa’s biggest bond originator BetterBond, simply because being a tenant means giving away what you would have spent on housing anyway, without gaining anything in return. “By contrast, home ownership is the easiest way for young people, especially, to accumulate personal wealth. “This occurs as the value of the property appreciates over a number of years and the size of the outstanding home loan decreases month by month. “There are also several relatively easy ways to accelerate this process, such as paying an extra amount off your bond each month. “You can also maximise the possibility of value appreciation by buying in an area where your target price is in the lower tier of current prices in that area. “That way, your home will have less vulnerability during any downturn and the higher-priced homes will help pull yours up during ‘hot’ markets.” There are those, Botha says, who believe the real estate market is not yet at the bottom of its current cycle, and that they should wait for home prices to become even more negotiable than they are now. “But even property experts cannot really ‘time’ the market like that with any degree of precision, because there are just so many factors to take into account. “The reaction to major economic or political events, improvements or declines in consumer and business confidence, interest rate increases or decreases, crime, employment,

supply, demand, migration, urbanisation and densification vary literally from suburb to suburb, so consumers should rather set their own purchase agenda, buy as soon as they have the necessary funds and get started on building up the equity and creating wealth for themselves. “The banks are currently keen to lend to home buyers, as we have been able to secure approval for more than 80% of the bond applications we submitted in the past six months – and that almost two-thirds of applications are being converted now into formal bond grants.”

Verkoop, huur of verhuur jou eiendom hier!

Die eiendomsblad word in al 65 Rekord koerante gepubliseer. U advertensie kan alleenlik net in die plaaslike uitgawe verskyn teen die normale fooi of teen R393.00 vir ‘n kwartblad in al 65 geplaas word. Indien u belangstel kontak Gerhard by 073 847 2468. Agente wat by ons vir ‘n maand adverteer ontvang addisionele spasie om ‘n skou huis met ‘n beskrywing gratis te publiseer


Free SMS/WhatsApp ads 072 757 0514

BETHLEHEM: Mobi jack, goeie werkende toestand, nuwe tyres. R8500. Kontak 076 515 3061 BETHLEHEM: Alluminium visvang boot met motor, op trailor. R20 000. Kontak 076 515 3061 BETHLEHEM: Groot trailor met vaste tralies. 3.5m by 1.9m. Enkel as. R19 500. Onderhandelbaar. Of te ruil. Kontak 076 515 3061 BETHLEHEM: 4 Paar swart kapokkies. 2 paar Persian Silkies. Vir R1200. Kontak 076 515 3061 BETHLEHEM: Industrieële Sement Mixer te koop. R8000. Onderhandelbaar. Kontak 0765153061 REITZ: Ford Fairmont XR6 handrat , te koop of te ruil. Baie goeie toestand. R48 000. Onderhandelbaar. Kontak 079 448 6730 CLOCOLAN: Fiat Uno 1100. 1996 Model te koop. Kontak eienaar vir prys en verdere navrae. 082 333 2628 TROMPSBURG: Ek soek na huurgrond vir 3000 skape. Suid Vrystaat of Noordelike Karoo. Kontak 079 5177359 HARRISMITH: VW City Golf automatic, not recon. 16000. Contact 083 566 7253 BETHLEHEM: Ford 5000 Tractor with front end loader for sale. R70 000. Contact 083 657 9536 ZASTRON: City Golf engine te koop, 1.9 geboor. R4500 en ‘n body vir R3000. Kontak Reynette by 083 9292030 LADYBRAND: Opsoek na n “pug” hondjie. Kontak nr 083 305 2043

10

WARDEN: Staalskuur 12 x 20 m. Was nog nooit opgeslaan nie. Volledig met ingeneurs tekeninge. R78 000. Kontak 072 240 0911 WARDEN: Windpomp toring, geen roes nie. 9m hoog, om self af te slaan. R14 000. Kontak 072 240 0911 REITZ: Skaaktafel pragstuk in mooi hout inlegblokkies vir skaakspel. 50 x50 x 60cm. R500. Kontak 072 465 2510 REITZ: Voelgoed kruie, vir gesondheid. Speel gou klaar met skete. Kontak 072 465 2510 REITZ: Groot spiëel in raam. Baie mooi teen ‘n muur. 112cm. R500. Kontak 072 465 2510 CORNELIA: Cornelia Supermark plus aangrensende 4 slaapkamerhuis te koop. Kontak Nico de Witt 082 406 3293 FICKSBURG: 3 Bedroom, 1 Bathroom, Apartment to Rent. (Secure complex, Borehole water) Contact 083 284 5037 / 051 933 2809 for more information NEWCASTLE: Bou blokke te koop. R5,50 elk. Kontak 082 965 8523 VILLIERS: Speroni waterpomp, 40mm uitlaat skakelaar, 100m kabel suigpyp. 13– 40m besproeings pyp en sproeiers. Kontak D Botha by 0827666184 SENEKAL: Soek dringend iemand om bye uit my skoorsteen te haal. Kontak Vicki by 0833792024 LADYBRAND: Annique Weight loss products for ladies. Call 0833730279 CLOCOLAN: Dubbelbed te koop. Kontak 083 926 6055

HARRISMITH: Trampolien, standard pypraam, 2,5 x 3,5m Dubbel laag mat. R3500 Kontak 083 288 7751 HARRISMITH: Trojan Power Gym 150, muscle gain. R2300. -082 077 0579 SMITHFIELD: Bashan scrambler, swart. Slegs 1162 km. Lisensie en sertifikate in plek. Kontak Willie by 082 266 4354 SMITHFIELD: 2007 John Way Laguna 250 twin. Rooi met baie chroom, slegs 3257km. R249 000 Kontak Willie by 082 266 4354 BETHLEHEM: Nuwe seisoen oulandsgras bale, 1,2m te koop. R380. Kotak Pieter by 082 953 8392/ 083 604 0215 BETHLEHEM: Ford 5000 Tractor with front end loader for sale. R70 000 Kontak 0836579536 VILLIERS: 1.4 Feul injector Ford Fiesta, 2002 model te ruil vir n bakkie. Kontak Gert by 081 895305 VREDEFORT: Brahman bulle te koop, begin op R25 000, Whatsap 073 609 2534 BETHLEHEM: Wit Camery 95 handrat, goeie toestand, R59 000. Kontak 082 776 4091 HARRISMITH: Massey Ferguson 35x. Puik toestand. R68 000. Kontak 082 775 6499 HOBHOUSE: Opsoek na n huis vir n oplgeleide Alsation teef, vyf jaar oud, uitstekende gedrag. Kontak 073 538 8808 FRANKFORT: Kia Sorento 4x4 handrat, 2.5 CRD 2006, 23500KM. R65000. Kontak Jhonny by 071 286 9448

PETRUSBURG: Lusern te koop. R2200 per ton. Lewer af regoor die land. Kontak nr 083 871 1022 PETRUS STEYN: Playstation 2 te koop met 3 games en 1 remote en memory card, met kabels. R1200 Kontak nr. 082 366 0868 SMITHFIELD: Honda Ballade 1991 model, R20 000, Kontak Linda Potgieter by 078 139 3813 CLOCOLAN: Groot reptiel hok op stand,, heater en ligte. R1400 kontak 083 926 6055 WARDEN; Tarpaulin for 3 ton truck, tie up back 2xH 2Xw 3xLR R2000, 065 836 3368 HARRISMITH; Empisal K680 Dubbelbed, Breimasjien met tafel en boeke vir R1000. Kontak nr. 0716894371 CORNELIA; Hardi spuit, 1600ltr tenk, maak self vol, loop op wiele, Boom wydte 11,5m. R60 000. Onderhandelbaar. Kontak Corry by 072 235 7365 CORNELIA: JD 7200 twee ry planter met Zimrah gifspuit te koop R45 000 Ondelhandelbaar Kontak Corry by 072 235 7365 LADYBRAND: Volledige Lyman herlaai toerusting, min gebruik. Perfekte toestand. R4800. Kontak 072 112 9377 CLOCOLAN: Ons bou nuwe swembaddensen Lapas en ons doen herstelwerk. Vir kwotasies kontak Elias by 082 400 7484 of 082 664 3423 VILLIERS: Empiso naaldwerk masjien, baie goeie toestand. Kontak J Botha by 082 740 6541

VILLIERS: Chinese Swannek ganse – grys. Kontak J Botha by 082 740 6541 LINDLEY: Defy Super Twenty wit enamel 4 plaat gasstoof met oond. Gediens deur ‘n agent. R1000 Onderhandelbaar. Kontak 076 568 4810 FICKSBURG: 2007 BMW 650 Xchallenge bike. R30 000 Kontak Saun by 082 259 8568 BETHLEHEM: Wanted, Empisal and Passap knitting machine. Call 083 525 9080 SENEKAL: BMW RT 1000 Motorfiets 1997 model, 40 000km, Baie goeie toestand. R42 000 Kontak 082 591 4945 CLOCOLAN: Ford Saphire 2L te koop. Kontak Attie by 061 100 7737 CLOCOLAN: 7m Mas vir solar paneel te koop. Kontak 083 926 6055 CLOCOLAN: Wendy huis te koop. 6m by 3m, goeie toestand. Kontak 083 926 6055 BETHLEHEM: Honda Strom 125 motorfiets te koop. R12 000 Mooi opgepas. Kontak Frikkie Brits by 066 047 4486 PETRUS STEYN: Antieke Elizabeth Queen sitkamer stel te koop. 3 sitplek bank, 2 stoele plus aparte bypassende stoel en koffie tafel. R10 000. Onderhandelbaar. Kontak 061 381 4874 MEMEL: 2004 Swartgroen Mercedes Benz 200 compressor Elegance. Leer sitplekke, sondak, outomaties met trekstang. 185000km. R95000. OHB. Kontak 082 600 7581 VILLIERS: Geld nodig? Ek koop Goud, Munte, Jewuliersware ens. Kontak 0827471794


E-mail your advert to rekordads@gmail.com

11


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.