PE Express Southern Edition 19.10.2011

Page 3

Port Elizabeth Express: Wednesday, October 19, 2011

NEWS/NUUS

3

Derek Bouwer van die Algoabaai Seiljagklub wys hoeveel van die swart stof binne ’n week op een van hul seiljagte kan aanpak. Dit veroorsaak dat eienaars hul seiljagte weekliks moet skrop om die stof af te kry. Foto: RIAAN MARAIS

Have you read...

The Final & Last Revelation of God Get your copy of the Holy Qur’an... FREE

SALES TEAM WILL VISIT YOUR PREMISES Cell: 083 231 8571 • Fax: 086 272 7827 Email: adamsagencies@telkomsa.net

ROBO Door

Stof dryf Baaienaars tot raserny RIAAN MARAIS SWART stof wat inwoners glo van die mangaan-erts in die Port Elizabeth-hawe afkomstig is, maak mense keelvol, terwyl geen maatskappy in die omgewing skuld daarvoor wil aanvaar nie. “Toe ek Maandagoggend (verlede week) my voordeur oopmaak en die swart wolke sien, het my moed tot in my skoene gesak,” het Hendrik van der Linde, inwoner van Humewood, gesê. “Die wind hoef net liggies te waai, dan is ons hele huis toe onder die swart, taai stof. Ons kan al ons deure en vensters toemaak, maar dit kom steeds in.” Derek Bouwer, lid van die Algoabaai Seiljagklub, stem

saam met Van der Linde, en sê dit is ’n eindelose stryd om hul seiljagte skoon te hou. “As jy op ’n Saterdagoggend by die klub kom is amper almal hier, besig om hul seiljagte van hoek tot kant te skrop,” het Bouwer gesê. “Om die dekke skoon te hou is maklik. Dit is egter ’n probleem wanneer die swart stof op ons seile en toerusting kom. Selfs binne die kajuit is alles swart.” Die Transnet Nasionale Hawe-owerheid (TNH), aan wie die mangaan-erts behoort, ontken egter dat daar op die spesifieke Maandag enige bedrywighede was wat soveel stof kon opskop. “In ons ondersoeke is gevind dat die stof van ’n ander maatskappy in die hawe gekom het, wat aan die mangaan-erts grens,” het Margo-

rie Makama, TNH-woordvoerder, gesê. Die maatskappy waarna Makama verwys, die Reclamation Group, verwerk en herwin skroot en volgens Steven Abbott, hul afdelingshoof, kan hul werk nie dié soort stof waaroor almal kla veroorsaak nie. “Voor enige skroot in die hawe verwerk word, gaan dit deur ’n lang suiweringsproses by ons Burmanweg-aanleg,” het Abbott gesê. “Die enigste stof op ons skroot is dit wat van die mangaan-erts oorwaai. Dalk het van ons voertuie Maandagoggend ’n bietjie stof opgeskop, maar dit is nie ons skuld nie.” Intussen hou inwoners en ondernemings in die omgewing duim vas dat die mangaan-erts soos beplan teen 2015 na Ngqura-hawe buite PE verskuif sal word.

AFFORDABLE R E T R A C TA B L E SECURIT Y GATES

5 YEAR GUARANTEE A LU M I N I U M

www.islamawareness.co.za

NO RUST

11 A Rodney Street, Port Elizabeth

WE WILL BEAT ANY WRITTEN QUOTE

Call us on 041 582 3856

T E R M S & C O N D I T I O N S A P P LY

1B1KQX58N-191011-PX-mf-islam

RESIDENTIAL · COMMERCIAL · INDUSTRIAL

ATRIUM & BURT DRIVE

I’M LOVING THESE TASTY DEALS Butchery: Stewing beef

R38

Klagtes oor die aflewering van die PE Express kan aan Insaaf Madatt by 0 041 503 6111 gerig word, of stuur ’n e-pos na express@ media24.com

99

per kg

Tenderized steak

R49

99 per kg

Pork packs

R32 99 per kg

Lamb packs

Pork Texan steak

R64 R32 95

per kg

99 per kg

Specials available at ATRIUM & BURT DRIVE KWIKSPAR up to and including 31 OCTOBER while stocks last. We reserve the right to limit quantities. Prices include VAT.

E & OE. No traders please. Many more specials in store.

1B25H6F8N-191011-PX-mf-atrium

SUNDAY SPECIAL

50 MELBROOKS AVENUE UITENHAGE, 6230

TEL 041 992 2443 / FAX 041 992 6520

NEW Trading Hours: Monday to Friday 7:30am - 7pm Saturday and Sunday 7:30am - 5pm Open on Public Holidays

(PTY) LTD

AY D N SU Y ONL

Frisco Coffee 1 x 750g

49,99

www.afri-save.co.za

NOW BIGGER AND BETTER!!

Register your Stokvel/Club with us today to qualify for massive discounts & gifts! Promotion Valid From 19 October - 25 October 2011 WIN R500 VOUCHER!

Everyday Baked Bean

Sunny Lemon Creams/ Marie Biscuits WIN R500 VOUCHER!

1 x 150g

1 x 410g

(sold in cases only)

2,99

(sold in cases only)

1,99

Sunlight Washing Powder WIN R500 VOUCHER!

1 x 1kg

16,79

Lady Liberty Rice WIN R500 VOUCHER!

1 x 5kg

23,99

PRICES VALID WHILES STOCKS LAST. E&OE

Staxx Chocolate Wafer/Mint WIN R500 VOUCHER!

1 x 20’s

9,99

Joosy Chews all flavours WIN R500 VOUCHER!

1 x 100’s

4,99

1B2PEVQ8N-191011-PX-ck-afri


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.