Pe express 11 12 2013

Page 3

PE EXPRESS | WEDNESDAY 11 DECEMBER 2013

NEWS 3

(PTY) LTD

BIGGER and BETTER!

EVEN

WE WILL BEAT ANY ADVERTISED PRICE REGIONALLY!

E&OE

11TH DEC - 17TH DEC

Trading Hours: Monday - Friday 07h30 - 17h00 Saturday / Sunday / Public Holidays 07h30 - 14h00

BUTCHERY SPECIALS

FRISCO COFFEE

AFRI-TASTE CALAMARI RINGS 1x800g

1x750g

R4999 RICOFFY COFFEE (BUY 10 PALETTS & GET 1 FREE )

R5199

“Zonke iclubs zamkelekile kwa-Afri-Save The Mama’s Choice!” NOLA MAYONNAISE D'LITE COOKING OIL

AFRI-TASTE ORGANIC CHICKEN WINGS PER/KG

Die kruis en Jesus Loves You is finaal opgerig en die 2,7 meter hoë versperrings is weerskante aan Van Stadensbrug in plek, gevolglik het al die betrokke partye vir die beveiliging van die brug Sondag ’n groot dankseggingsfees daar gehou. FOTO: WERNER HILLS

‘Ek glo niemand sal weer afspring’ MARISKA SPOORMAKER NOUDAT die 2,7 m hoë versperrings finaal op hul plek is en die wit kruis met die boodskap Jesus Loves You daar naby staan, glo hy niemand sal ooit weer by die Van Stadensrivierbrug afspring nie. Só het ’n dankbare Johann Briel verlede week Donderdag kort ná die dankseggingsfees vir die voltooide werk aan die brug gesê. Briel se seun Hansie (20) het in 2009 van die 140 m hoë brug tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai afgespring. Briel het toe die Vriende van Van Stadenstrust begin met die doel om soortgelyke voorvalle te probeer verhinder. Sedert die brug in 1971 voltooi is, het 88 mense daar afgespring. “Ná die eerste paar selfmoorde al was daar sprake van nette en ander maatreëls, maar dan het dit net weer op niks uitgeloop,” het Briel gister gesê. Kameras is wel aangebring en verbind met die Thornhill-polisiekantoor, maar toe dié stelsel mettertyd verbeter is, het van die mense by die brug stilgehou, uitgeklim en dadelik gespring, vertel Briel. Vir die trust sou die oplossing dus nette of versperrings wees en gevolglik het die lede in gesprek met die Suid-Afrikaanse Padagentskap (Sanral) gebly. “En Sondag het ons die voltooiing van die versperringsprojek gevier. Ons is baie dankbaar teenoor Sanral en die ander kontrakteurs,” het Clive Rose, voorsitter van die trust, gesê. Sanral het R10,5 miljoen opgedok. “Maar ’n lewe is ’n miljoen keer meer werd. Daar is nie genoeg geld in die wêreld vir wat ek sou betaal het om my seun terug te kry nie,” het Briel bygevoeg.

R64 R10.83 UNIT

Your one stop canvas shop! No Job to big or small.

We supply canvas material & accessories direct to the public.

We are also available for emergency repairs.

24H Canvas repair service to transporters! Banners, Buntin flats MARINE Boat covers, Jetski covers Sun canopy, Seat covers Pari-anchors INDUSTRY Partitioning screens Welding screens

99 R29 R2.49 UNIT 99 R53 R8.99 UNIT

48x500g

99 R207 R4.33 UNIT

S26 PROGRESS GOLD

1x900g

1x100's

R4999

6x10's

99 R38 R6.49 UNIT

R629

MORE CREAMER

1x1kg

ROYCO SOUP (ALL VARIANTS)

49 R26 R2.64 UNIT

1x50's

R18 R8

R1349 R37 99 R0.79 UNIT

BIOPLUS SACHETS (STRAWBERRY ONLY)

1x100's

NO NAME TOILET ROLLS 1x10's

48x10ml

99 R52 R1.10 UNIT

Riaan 084 514 0667, Marius 084 571 4507, Hennie 071 961 0564 82 Paterson Road, North End • Port Elizabeth • Tel (0)41 487 2032 • Fax (0)41 484 4025 • email: nanini437@telkomsa.net

041 977 0993

R3199

39

SUNDAY ONLY

PARMALAT VANILLA CUSTARD 1x1lt

R27 R384999

The stores will be open 15/16/22 December!

10x10's

1x50's

1x2kg 12x500ml

MANY MORE INSTORE SPECIALS + PRIZES TO BE WON!

1x1.5lt

R549 LION MATCHES

R8

R19 99

KAY SPRING WATER

1x48's

99 R84 R1.77 UNIT

1x1kg

48x2's

99 R11 R1.19 UNIT

FORMA SUPER MAIZE MEAL

RAVE WASHING POWDER

PANADO TABLETS (CARDED/DISPLAY)

R599

99

1x500g 99

10x10's

R3999

CANDY TOPS ECLAIRS (CHOC/MINT)

R34 99

Check your camping gear NOW!

AFRI-TASTE STEWING BEEF PER/KG

STAYFREE PAD(SCENTED/ UNSCENTED)

1x10kg

CAMPERS!

R4599

O’YA ELEGANT CHEWS (All variants)

MOMENTS (ALL VARIANTS)

WE DESIGN TO SPECIFICATION, REPAIRS TO ALL KINDS OF TARPAULIN AND CANVAS PRODUCTS

041 453 8493

AFRI-TASTE BBQ WORS PER/KG

12x125g

in-store only

R14.99

GRANDPA HEADACHE POWDER

1x38's

R3049 www.afri-save.co.za

Mens

FIG TREE PARK * DURBAN ROAD – KORSTEN * KwaNOBUHLE SHOPPING CENTRE* 041 367 1366

R2399

6x500g

X5CXRNR-111213-PX-ebakle-naninni

Ladies

SUNLIGHT LAUNDRY SOAP

GOLD BAR GREENBAR SOAP

WE ARE OPEN DURING THE FESTIVE SEASON

AGRICULATURE Damliners Poultry farm curtains Airblast spray vent covers Agricultural equipment covers TRANSPORT Tarpaulin, Tautliners Tippe covers, Cargo nets Cargo straps, Container tarps Forklift covers, Tonneaux covers Trailer covers - all sizes Box covers SPORT Tennis nets, Cricket pitch covers High jump mats, Gymnastic mats Trampoline mats Rugby post protector covers Punch bags LEISURE Caravan tents, Caravan covers Ground sheets Gazibo covers, Safari Tents Shade nets, Shadeport covers Roll-up blinds, Pool covers Jacuzzi covers, Sandpit covers ADVERTISING

6x380g

99 R59 R9.99 UNIT

99 R67 R5.67 UNIT

99

Robbie Hift, wat die projek vir die 14 m hoë wit kruis by die brug gekoördineer het, het vertel hoe die een wonderwerk ná die ander die kruis op sy voetstuk van 12 ton beton laat verrys het. Hy het instansies soos die Victorykerk vir hul hulp bedank. “Daar is krag in die naam van Jesus en ons wil dit hard en duidelik uitroep,” het hy opgewonde bygevoeg. Vir Briel is die groot kruis, duidelik sigbaar van die brug af, vir almal ’n teken om vas te hou aan God. “Vir die mense wat hul lewe wil neem én vir dié wat ontredderd agterbly.” Tarpaulin & Canvas

12x375ml

6x100g

Credit & Debit Cards Accepted X5CXJXU-111213-PX-ckakle-madprice


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.