Parys Gazette 14 November 2013

Page 8

8

PARYS GAZETTE

With an Imbiza the Department of Correctional Services in the Free State and Northern Cape region was recently brought to the people. The Imbiza was held at the Parys Town Hall. Correctional Service’s mission is to contribute to a peaceful and safer South Africa through effective and humane incarceration of inmates, rehabilitation and social reinte­ gration of offenders. Being a national state department and part of Justice, Crime Preven­ tion and a security cluster of governance, there are a total of 237 correctional centres at present and 193 community reintegrating offices throughout the country. Currently there are more than 156 175 offenders inside correctional centres and a further 29 574 serving sentences under supervision within the community.

DONDERDAG 14 NOVEMBER 2013

One of the guests of honour, MeT.G Molatedi, acting regional commissioner.

FS first on anti-poaching rhino horn treatment The new correctional uniform for those awaiting trial that was introduced during the Imbizo.

On Tuesday November 19 at the Rotary Camp in Rotarie Street, Renee de Jong Hartslief of Savannah Africa will give a talk on their anti-poaching rhino horn treatment project. Savannah Africa’s passion is wildlife conservation. Come and find out how the

Free State was the first to try this new method for rhino conservation. This event is free of charge. More information on Savannah Africa can be obtained from Renee on 082 831 0633 and at the Rotary Club from the secretary, Judy Brown on 073 439 2581.

Versorgers se las veral oor Feestyd misgekyk Met Kersfees om die draai is daar oral opgewondenheid en afwagting. Waarheen gaan ons vir Kersfees? Wie kom almal kuier, kinders, kleinkinders? Groot etes word beplan vir ’n feesmaal, en kersaankope word gedoen. Maar het jy al gewonder wat hou Kersfees in vir Alzheimer-lyers, hul versorgers, familie en vriende? Om iemand met Alzheimers te versorg is oorweldigend, uitputtend en spanningsvol. Daarom dat baie versorgers ook voel

dat hul niks het om na uit te sien nie. Die siekte het hul ideale en drome vernietig. Hulle is vasgevang tussen die vier mure van hul huis. Sommiges se kinders, familie en vriende kom kuier nie meer nie. Ondersteuning word nie gebied nie - eerder kritiek. By die versorger is daar juis daarom dikwels gevaartekens wat dringende aandag vereis. Hulle voel gedreineer - leef nie meer nie, maar word geleef. Hulle is chronies ongelukkig, slaap sleg, het ’n gevoel van “ek kan nie meer nie”. Die vraag is waarheen gaan jy as

Morné Geyser is op Dinsdag 29 Oktober as nuwe lid van die Rotaryklub in Viljoenskroon ingehuldig. Sy vrou, Ronel, sal diens doen as ’n Rotary Ann. Die doel van Rotary is om die ideaal van diens as basis vir waar­ dige optrede aan te moedig en volgens Morné sien hy en sy vrou dit as ’n geleentheid om die gemeenskap te dien. Ronel se ouers, Piet en Marie Wise, was ook lid van die Viljoenskroon Rotaryklub. Van die lede wie tans in Rotary is, het saam met Morné se skoonouers gedien en Ronel het voor hulle grootgeword. Hier ont­ vang Morné sy lapelwapen van die klubpresident, Ly­ nette Nel.

jy hulp nodig het? Jy voel of die bure jou vermy, en die kinders soms lag vir die siekte. Dit voel of jy mal word as die persoon met Alzheimer jou soos ’n skaduwee volg, jy dieselfde vraag oor en oor moet antwoord. As hierdie gevaartekens wys, besoek jou dokter so gou moontlik want dit mag wees dat jy aan depressie en/of spanning ly. Rus baie waar moontlik. Eet ’n gesonde gebalanseerde dieet. Oefen en stap. Breek soms weg van jou verantwoordelikheid sodat jou battery herlaai kan word.

Sluit aan by ’n ondersteuningsgroep mense met soorgelyke probleme wat jou kan bystaan. Parys het ’n baie aktiewe ondersteuningsgroep vir Alzheimer-lyers en hul versorgers. Die groep se afsluitingsfunksie is op 30 November om 16:30 by Van Collerstraat 40. Mense wat meer besonderhede of navrae het is welkom om Marietjie Oehley te skakel by 084 289 4023 of 056 811 2460.

Van links is Marie Wise, Ronel Geyser, klubpresident Lynette Nel, Morné Geyser en Piet Wise.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.