Paarl Post 15 November 2012

Page 10

10

Paarl Post

Mense People

15 November, 2012

SAMA-KONFERENSIE: Die Suid-Afrikaanse Museumsvereniging (SAMA) is ’n professionele liggaam wat veral fokus op die Suid-Afrikaanse erfenis- en museumsektore. SAMA beywer hom verder om leiding te gee in die bestuur van die land se diverse natuurlike en kulturele erfenis. Dit word gedoen deur verskillende programme en akademiese publikasies asook die jaarlikse nasionale museumskonferensie wat in die verskillende provinsies roteer. Vanjaar het die 76ste SAMA nasionale konferensie in die Toringkerk-saal van 30 Oktober tot 1 November plaasgevind. Meer as ’n honderd afgevaardigdes van regoor die land het die verrigtinge bygewoon. Vanjaar se tema was “Museums in ’n Veranderende Wêreld” en het gefokus op temas soos gemeenskappe in flux, die erfenissektor in Suid-Afrika, akkreditasie, standaarde en opleiding, nuwe tegnologie, die groen evolusie en onderrig vir die toekoms. Die burgemeester, Gesie van Deventer (derde van regs) het die afgevaardigdes verwelkom en die minister van kultuursake en sport, dr. Ivan Meyer (vierde van regs) was die hoofspreker. By hulle is (van links) Tracey Randle, Sigi Howes, Marianne Gertenbach, Catherine Snel (SAMA-visepresident), Mark Sole (SAMA-president), Sonja Warnich-Stemmet en Cathrynne SalterJansen.

SPECTACULAR: One of the events industry’s most valuable treasures, Kleinevalleij in Wellington, recently went through a process of change with regards to their ownership and management. Here are the proud owners, Bosman Le Roux (left), Anelma Basson, Louché, Louis and André Le Roux at a function last week to announce that the venue is once again back on track. PIC: DEVIDEAN MOSES

BORGE: Hoër Jongenskool Paarl het onlangs hul jaarlikse borge-bedankingsaand gehou by Domaine Brahms. Hier staan (van links) Johan van Deventer (eienaar, Domaine Brahms), Razvan Macici (Nederburg wynmaker) en sy vrou Melani en Richard Visagie (hoof van sport by HJS).

AWARD: The Department of Correctional Services, Allandale Management Area, recently recognised, honoured an awarded??? their men and women for outstanding accomplishments through the year. Winton Africa (second from left) won the award for the best correctional official of the year. This awarded??? is made to the individual who made the greatest impact in the management area, who consistently throughout the year excelled in terms of overall performance and compliance and impacted the management area positively through creativity, innovation and teamwork. With him are (from left to right) Kosie Sinclair (area commissioner ), Monique Sampson (area commissioner office, first runner up), Arrie Muller (head of Paardeberg) and Mercedes Smith (area commissioner office, second runner up).

FOTO: FRANS LE ROUX

LION CUBS: Five new members were inducted into the Franschhoek Lions Club recently. They are (second from left) Kurt Maske, Michael Macaskill, Wayne Buckley, Jason Ratner and George de Wet. Left is Jimmy Lang (District Governor) and far right is Gerald Fourie (Franschhoek Lions President).

PIC: LODINE MASKE

GARDEN: The Franschhoek Lions Ladies in conjunction with volunteers from the Franschhoek Valley recently hosted their 13th annual Garden Festival. More than 1 400 visitors flocked to Franschhoek to admire 10 beautiful gardens throughout the valley. The monies raised will be donated to the building fund of Fleur de Lis home for the elderly in Franschhoek. This fund is facilitated by the Franschhoek Lions. Here are Carol Dendy Young (committee member), Fay Bentley (committee member) and Pat Morgan (volunteer worker) at the plant sale of the festival. PHOTO: LODINE MASKE

KURSUS: SBA se dagsorg-studente wat hul kursus by Butterfly House voltooi het, het verlede week hul sertifikate ontvang. Die doel van die kursus is om vroue te bemagtig en te verryk. Die vroue het nuwe vaardighede aangeleer met die doel om dit terug te ploeg in hul gemeenskappe. Baie vroue verdien dan ook later ’n inkomste met hul nuwe vaardighede. Saam met die groep is hul fasiliteerder, Charmaine Rhoda (agter middel).

TOEKENNING: Mariechen le Roux (23) ‘n oudleerling van La Rochelle is by ’n dinee met een van die hoogste toekennings aan die Universiteit Stellenbosch (US) – Die Rektorstoekenning vir Akademie – vereer. Sy het ook die Dekaansmedalje vir hoogste akademiese prestasie aan die fakulteit van opvoedkunde ontvang. Sy verwerf haar BSc Graad in Menslikewetenskappe, asook haar nagraadse Onderwyssertifikaat aan die US (cum laude). In haar tweede en derde jaar is sy ook aangewys as die top-student in Fisiologie aan die universiteit.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.