8 minute read

Roofdierbestuur: die basiese beginsels

Dit is altyd die verant - woor de likheid van die boer om sy diere te beskerm teen roofdiere, siektes en enige ander situasies wat die diere skade kan aan doen. R oofdiere speel ‘n be - langrike rol om diere - ge talle te beheer en balans in ekostelsels te behou. Hulle verwyder ou en siek diere en party is uitstekende aasdiere omdat hulle karkasse opvreet wat andersins siektes sou veroorsaak het. Roofdiere is territoriaal en die sosiale ge - drag van elke spesie speel ‘n belangrike rol in die afbakening van hul gebiede. Die ondeur - dagte verwydering van roof - diere uit ‘n gebied veroorsaak ‘n vakuum wat beteken dat vreemde diere aanhoudend in die gebied gaan inbeweeg. As sulke diere in groot getalle in ‘n nuwe habitat inbeweeg en desperaat is om hul gebied te beheer, gaan kleinvee beslis ‘n maklike prooi wees.

Pogings om roofdiere op ‘n lukrake manier uit te wis om kleinvee te beskerm, is geen langtermynoplossing nie. ‘n Gebalanseerde benadering om die status en samestelling van die roofdiere se normale prooi te herstel, ‘n goeie kennis van die roofdierbevolking op die plaas (veral van die dominante territoriale diere), beskerming van die lewendehawe in ven - noot skap met buurplase en deelname aan ‘n gekoördi neer - de roofdier beheerinisiatief, sal oor tyd tot minder veeverliese lei.

Advertisement

Dit is belangrik om roofdiere met ‘n gekoördineerde bena - dering te beheer deur die gebruik van ‘n kombinasie van bes te praktyke (dodelike sowel as nie-dodelike metodes). Jag -

OVK NUUS | Maart 2020 ters moet baie versigtig wees om roofdiere dood te maak, tensy hulle baie sterk bewyse het dat hulle met die ware skuldiges te doen het.

Implementeringsmetodes om roofdiere wat pro - bleme veroorsaak, te beheer Jagters en vee-eienaars wat roofdiere bestuur behoort geakkrediteer te wees by ‘n bewaringsowerheid (gewoonlik ‘n natuurbewaringsliggaam). Akkreditasie word deur ervaring en die bywoon van spesifieke geakkrediteerde kursusse verkry. Boere behoort die volgende te oorweeg: l Gebruik verkieslik niedodelike metodes soos natuurlike herders (honde,

donkies, Alpakkas), krale, roofdierwerende heinings en beskermende halsbande. l Die beheermetodes moet wettig wees (bv. nie-giftig). l Maak seker dat die beheermetode vir die teikenroofdier korrek gebruik word. l Alle inligting oor die relevante beheermetodes wat ingestel gaan word moet vooraf goed nagevors word. Dit is noodsaaklik dat hanteerders opgelei is. l Teiken die oortreders, nie die spesie in die algemeen nie. l Statistieke van beide veeverliese en roofdiere wat uitgewis is, moet bygehou word. Dit sluit die roofdier se ouderdom, geslag en maaginhoud in. l Dit is belangrik om met die bewaringsowerheid wat die roofdierbeheer bestuur, te skakel en inligting uit te ruil.

Kriteria om beheermetodes te meet l Beheermetodes moet kostedoeltreffend en in verhouding tot veeverliese wees. l Indien van jag gebruik gemaak word, moet dit doeltreffend wees deur net gekwalifiseerde jagters te gebruik. l Dit moet vinnig en menslik wees en lyding moet beperk word.

l Dit moet selektief wees en slegs die roofdiere teiken wat probleme veroorsaak. l Dit moet die minimum uitwerking op die spesie en die omgewing hê. Suksesvolle beheer van roof - diere vereis die ontwikkeling van ‘n natuurlike habitatplan waar die produsente die verskillende roofdiere, hul getalle en hul ge - drag kan waarneem.

‘n Tipiese geïntegreerde plan bestaan uit die volgende: l ‘n kaart wat watergate, gate en die roofdiere se gebiede aantoon; l inligting oor paarseisoen en die nageslag van die spesie of kudde; l notas oor getalle, die koste van metodes, beheer - statistieke, inligting oor spesies, geslag, ouderdom en die maaginhoud van roofdiere wat doodgemaak is; l kontakbesonderhede van Natuurbewarings - amptenare wat betrokke is by die beheer en bestuur van roofdiere; en

l die geïntegreerde bestuursplan moet poog om van beseringsvrye metodes gebruik te maak soos: - Halsbande met klokke en reuke: Hierdie halsbande is goedkoop, verg min onderhoud, is maklik om te gebruik en maklik om te verkry. Dit is deur boere vir plaaslike toestande ontwikkel. As dit te veel gebruik word, kan dit die vee se posisie verklap. - Veldwagter-halsbande: Die tegnologie bestaan uit ‘n sensor wat bewe - ging waarneem. Dit sal die boer help om in ‘n geval van ‘n moontlike veediefstal of roofdier - aanval op te tree. Die nadeel is dat dié hals - bande net werk in ‘n gebied waar daar sel - foonopvangs is. - Heinings: Dit is die enig - ste metode wat 365 dae van die jaar beskerming bied. Dit is ‘n langtermyn, maar duur vir die gebruik in kleiner gebiede en plase. Party roofdiere kan egter gate onderdeur die heining grawe en daar - om behoort die heining se basis goed in die grond gevestig wees. Geëlektrifiseerde hei - nings kan ook oorweeg word, maar dit is baie duur. - Afskrikmiddels: Dit kan ligte of alarms insluit wat die roofdier sal afskrik. - Oppasserdiere: Daar is hernude belangstelling in meer doeltreffende, tradisionele maniere soos oppasserdiere, bv. Anatoliese herders - honde, Alpakkas en donkies. Anatoliese honde is net doeltreffend as hulle korrek geselek - teer en opgelei is. Die honde moet saam met die trop in die kraal gesit word terwyl hulle nog klein is sodat hulle ‘n band met die vee kan vorm. Donkies is ook doel tref fende “wag - honde”. ‘n Enkele donkie, veral ‘n merrie, sal die trop as haar eie aan - neem en beskerm. Alpakkas is gewoonlik doeltreffend omdat hulle nuuskierig en vreesloos is. - Koningshalsbande: Dit is ‘n wye, verstelbare PVC halsband wat om die nek van elke dier in die kudde pas. Dit maak dit baie moeilik en selfs onmoontlik vir ‘n roofdier om ‘n dier in die nek te byt. - Doodstophalsband: Dit is ‘n stewiger halsband wat die trop teen aanvalle van rooikatte sal be - skerm. Beide laas ge - noemde twee hals bande keer egter nie dat die vee van agter af aan - geval word nie. Dit is belangrik dat boere en werkers die nodige op - leiding ontvang oor roof - diere, die hulpbronne wat beskikbaar is om hul getalle te beheer en hoe die bogenoemde metodes doeltreffend te bestuur.

Russian cows get virtual reality headsets to reduce anxiety and improve their mooood

Source: BBC.com

Brazil's soybeans sales to China remain very strong

Brazil, the world’s largest soy producer, and supplier shipped 3,55 million tons of soybeans in the first three weeks of February, up 367% month on month, ac - cor ding to a report from the Brazilian foreign trade depart - ment.

Despite the US-China Phase 1 trade deal, signed on January 15, the Chinese crushers still prefer the more price compe - titive Brazilian beans over the US- origin product, market sour - ces said. According to S&P Global Platts, the price of soybean FOB Santos for April loading was assessed at US$ 345,77/mt, while soybex FOB New Orleans was deter mined at US$ 350,90/mt on Feb ruary 28. pace and currency depre cia - tion, national crop agency Com panhia Nacional de Abas - tecimento said last week.

Another factor favouring Brazi - lian soy farmers is the timing of ex ports. The period of FebruaryMay is considered the peak season for the Brazilian soybean harvest and sales, while the new US soybean crop planting starts in March.

Brazilian soybean harvest has picked up a brisk pace in

Soybean traders in Brazil are bullish despite prevailing global issues, such as economic slow - down and epidemic outbreaks, sources said.

OVK NUUS | Maart 2020 A farm in Moscow has begun testing virtual reality (VR) head - sets on its cows to help reduce anxiety levels among its herd.

The experiment, which was re - por ted by Russia's agriculture ministry, has seen VR developers and veterinarians work together to adapt a headset to perfectly fit a cow's head.

It simulates a "unique summer field" environment for the user, and takes into account a cow's better perception of shades of red in comparison with weaker per cep tions of blues and greens, the ministry said.

The results recorded in an initial round of testing, it added, found a link between the use of VR and "a decrease in anxiety and an increase in the overall emotional mood of the herd".

Feb ruary on favourable weather across the country. The soybean harvest has reached 31% of the projected area of 36,4 million hectare in the 2019-20 crop year (September-August) as of Feb ruary 20, on par with the five-year average.

Soy exports averaged 236 900 tons/day so far in February, from 263 400 tons/day in the same period last year, the foreign trade data showed.

The year-on-year decline in daily soy export volumes could be due to China taking more USorigin soybeans, market sources said, after the two countries signed their Phase 1 deal. Soy - bean purchases are a vital cog in the deal, since soybean com - prises over 50% of annual US

Further effects on the actual production of milk are now set to become part of a wider and more comprehensive study with the headsets.

According to the ministry, the ex periment was inspired by a greater focus on the emotional wellbeing of farm animals, and how this can affect the quantity and the quality of produce.

In Europe, systems are in place to ensure that animals are given as much free movement as possible.

The statement then looked to an initiative already in place in Moscow, which sees sound equipment installed on the farms to broadcast classical music — "the relaxing effect of which positively affects milk output.”

ex ports to China, while pork, beef and poultry comprise just 5%, 4% and 2%, respectively, accor ding to the US Depart - ment of Agriculture.

A partial trade agreement between the US — the world’s second-largest soy producer and exporter — and China may not bode well for Brazilian soy - bean farmers in coming months, who export nearly 80% of their produce to the Asian nation, especially while the Chinese government is strugg ling with the coronavirus out break.

China’s supply chain has been hit hard by the virus outbreak, which could severely limit the transportation of agro commo - dities across the country, sources said.

This article is from: