29 minute read

Jongboerfinaliste

Next Article
Wolmarkverslag

Wolmarkverslag

Nant Yzel boer saam met sy pa Ernst, en tweelingbroer Tom, met onder andere aartappels op die plaas Wonderkuil in die Marquard-distrik. Hulle plant ook gewasse soos mielies, sonne - blom, sojabone en dekgewasse. Nant is verantwoordelik vir die saaiery en Tom is in beheer van die veekomponent, wat uit kom - mersiële Angus-kruisings en Vleismerino’s bestaan. Die hele familie is wel by verskillende fasette van die aartappel pro - duksie betrokke.

Nant het op Wonderkuil groot - geword en aan Voortrekker Hoërskool in Bethlehem gematri - kuleer, waarna hy te Potchef - stroom en aan Pretoria Techni - kon Landbou studeer het. Daar - na het hy deur die bemiddeling van Vrystaat Landbou op ‘n plaas in Amerika indiens oplei - ding gekry. In 2003 het hy terug - gekeer en hom op die plaas kom vestig. ‘n Chemiese-, en ‘n ver voer vertakking sowel as ‘n skaap voerkraal is daarna tot die boerdery toegevoeg.

Advertisement

Die chemiese vertakking behels verskeie proewe en gedurende die huidige seisoen word by - kans 100 hektaar se proewe gemonitor en geëvalueer. “Dit sluit onder andere bewerkingen standproewe, onkruiddoder-, kultivar- en saadbehandelings - proewe, biologiese produkte sowel as siektebeheer soos byvoorbeeld sclerotinia in. Een keer ‘n jaar hou ons ‘n boere - dag en dan word die proewe besigtig en die resultate word

u Verskeie kultivars en verskillende bewerkingsmetodes word in proewe gebruik. Nant beproef ook die plantestand van verskeie kultivars om die maksimumopbrengs te bewerkstellig.

Jongboer finaliste gesels oor hul nominasies en boerderye

Vrystaat Landbou kondig jaarliks sy Jongboer van die Jaar tydens ‘n prestige - funksie in Bloemfontein aan. Dit is egter maar net nog een van die geleenthede wat vanjaar weens Covid-19 in die slag gebly het. Ons het dit goedgedink om drie van die Jongboerfinaliste van nader te leer ken en meer oor hul boerdery en nominasies uit te vind.

u Nant toets ‘n tussen - bewerking van hawer, rog, sonhennop, radyse, sorghum, canola en wei - wieke, wat deur die vee bewei word. Hy glo aan die natuurlike proses om die grond se vrugbaarheid te herstel en te verhoog. “Bring die erdwurms terug, bring die natuur terug sodat hy weer sy balans kan kry.”

bespreek. Die voordeel vir ons as boerdery sowel as die ge - meenskap is dat besluite geneem kan word volgens werklike syfers, gegrond op die proewe wat op ons plaas ge - doen word.

“Toe ons die eerste keer met kultivarproewe begin het, het ons 150 mm reën nodig gehad om 1 ton mielies te produseer. Ons het hierdie syfer nou afge - bring na 100 mm en die doelwit is 80 mm. Die reënval het afge - neem van ‘n 39 jaar gemiddeld van 635 mm in ons area, na ‘n gemiddeld van 530 mm per jaar oor die laaste vyf jaar. Die reënval het ook aangeskuif. Al -

q Die hoofbedryfsentrum op die plaas Wonderkuil huisves verskeie store en die aartappelpakhuis. Die woonhuis op die voorgrond is oorspronklik deur Nant se oupa gebou.

hoe wel dit die plantproses be - moeilik, is dit eintlik beter vir die gewas. Lande is wydverspreid van af Ficksburg, Clocolan, Marquard en Winburg; dus plant ons van oos na wes en eindig middel Januarie.”

‘n Sekere gedeelte van die proewe is om stand te varieer en verskillende kultivars word teen 15 000, 20 000, 25 000 en 30 000 sade per hektaar ge - plant om elke kultivar se reaksie op plantestand te toets. “My oupa het 16 000 plante geplant en nou plant ek ook 16 000. Hoe kom? Het kultivars nie al baie verander sedert sy tyd nie? Inderdaad, en dus kan ons nie net voorgaan om 16 000 te plant nie. Ek moet ondersoek instel oor watter stand met watter kultivar vir my die beste opbrengs lewer, aangesien die kultivars nie dieselfde reageer nie. ’n Hoë plantestand onder - druk onkruid, maar is gunstig vir siektes waarteen ‘n lae plan - te stand minder siektes mee - bring, maar aangesien die blaar bedekking yler is, groei daar meer onkruid.”

Nant doen ook vele eksperi - mente met bewerkings metodes maar verkies strook bewerking. Dit bied al die voordele van geenbewerking, behalwe dat slegs die grond waar die saad geplant gaan word, in ‘n ry langs die vorige seisoen se stron ke, ver steur word en daar deur vog - tigheid beskerm. “Dit is meer uit - dagend as konven sio nele be - wer kings metodes en jou be stuur moet meer akkuraat wees.”

Hy is beslis nie ‘n groot aan - hanger van standvariasie deur presisieboerdery nie, aangesien hy van mening is dat daar nie genoeg navorsing op die ver - skillende kultivars en opti male plantestand gedoen word voor die implementering van presisie - boerdery nie. Hy pas wel die voor deel van die toediening van kalk volgens presisie meto - des toe.

‘n Bakterie, afkomstig van Argentinië, genaamd Pseudo - monas fluorescens, word as saadbehandeling gebruik. “Dit groei in simbiose met die plant - wortels en stel vasgelegde fos - fate in die grond vry. Die ge - toetsde resultate is baie goed. Ek het ‘n verhoging van 10% in mielieopbrengs gemeet en die verskil in aartappelopbrengs is fenomenaal. Dit is ‘n natuurlike metode om nie-beskikbare fosfate in die grond, teen ‘n lae koste, beskikbaar te stel.”

Hy glo dat waar die tegnologie sinvol gebruik kan word dit in die boerdery toegepas moet word; tog glo hy in ‘n balans tus sen meganisasie en die ge - bruik van arbeid. “Ons het ‘n sosiale verantwoordelikheid om werkskepping te bevorder en ek sou eerder biologiese navor - sing wou sien wat neerkom op groter produksie per hektaar teen ‘n laer koste. Die Univer - siteite van Wisconsin-Madison, California se Davis en Mars Inc. is tans besig met navorsing aan gaande ‘n sekere soort mielie afkomstig van Oaxaca, Meksiko, wat soos sojabone, stikstof uit die lug kan opneem en fikseer. Kan jy dink hoeveel koste ge spaar kan word as net die helfte van die stikstof aan mielies toegedien hoef te word met die selfde op brengs? Dit is nie ‘n geïsoleerde geval nie, daar is ook ‘n bakterie genaamd Azospirillum brase - lense wat op mielies toegedien kan word en hulle dan die ver - moë gee om stikstof uit die lug uit te fikseer.”

Finansiële bestuur is ook uiters belangrik en ‘n deeglike begro - ting vir al die gewasse word op gestel. Onkruiddoders soos Roun dup word net gebruik waar nodig en die verlaging in die dieselprys het ‘n positiewe

p Nant en Carli is in 2015 getroud en is die trotse ouers van klein Ernst. Hier sit hulle in die pakhuis waar aartappels gewas, gesorteer en verpak word vir verspreiding na markte in Bloemfontein, Welkom en Johannesburg.

impak. “Ek stel ‘n begroting op en moet daarbinne funksioneer. Die opbrengs word hoofsaaklik deur die reën bepaal en is nie binne my beheer nie.”

Nant sê dat dit uiters belangrik vir hom is om boerdery in ‘n posi tiewe lig vir sy seun te stel. “As ek die heeltyd sê hoe swaar boerdery is en hoe moeilik dit gaan, gaan my kinders beslis nie wil boer nie. Ek kies om die goeie eerder as die slegte te sien, ek kies om positief te wees eerder as negatief. Dit is ‘n keuse en dit is lekker om liewer te glimlag as te frons. Verhoudings word deur jou houding geraak en uitkomste word deur jou ingesteldheid bepaal.

“Dit is vandag baie belangrik om positief te wees en ek dink die meeste van die jongboere is optimisties. Ek moes ernstig be sin oor die nominasie as Jong boer van die Jaar, aan - gesien ons as ‘n familie en span boer. Die boerdery se vooruit - gang is te danke aan ons Hemelse Vader, my hele familie en al die werknemers. My pa en ma se strewe daarna om aan ons as kinders soveel moontlike bloot stelling in ver - skeie velde te bied, is ‘n groot motiv ering en dryf krag.

“Ek glo ook dat dit uiters be - langrik is om by georga niseerde landbou betrokke te wees aan - ge sien ons sterker is as ons saamstaan, eerder as om man alleen probleme in die landbou te wil oplos.”

Nant Yzel is nie jou normale boer wat net eenvoudig voort - gaan op die pad van gister nie. Hy bevraagteken tekorte en beperkings en is gedurig op soek na oplossings om landbou vooruit te neem. Die vierdegeslagboer se doelgerigt - heid is merkbaar in die wyse waarop hy die gewasse - komponent van die familie - boerdery bestuur asook hoe hy die toekoms op ‘n besonder verantwoordelike wyse vir sy nageslag wil verseker. Die man kan ook baie lekker lag!

Ons volgende kuier is by Louis en Ronel de Jager wat in die Van Stadensrusomgewing met beeste, perde en ‘n klein Merino - kudde boer. Die werf is ‘n mier - nes van bedrywighede en in een stoor is ‘n perdetandarts besig om ‘n perd se tande te boor, ‘n gesig wat enige man lam in die knieë kan maak!

Die winterson skyn heerlik deur die groot vensters van die plaasopstal en Louis raak en - toesiasties aan die gesels oor sy beeste nog voor ek my ge - maklik op die bank kan maak. “Ek poog om ‘n hoë kwaliteit speenkalf aan die voerkraal te verskaf en gebruik ‘n driepunt kruisingprogram waar ‘n goeie koei nodig is. Ek het voorheen deeltyds geboer en moes bees - te kies wat gehard, vrug baar en inheems is en maklik bestuur kan word, en begin toe met twintig drie-in-een Nguni’s.

“Soos ek meer tyd aan die beeste kon spandeer het ek Europese rasse bestudeer en Pinzgaue rbulle (‘n ras oor - spronk lik van Oostenryk) aan - gekoop vir hul melkkwaliteit en die Nguni’s met hulle gekruis. Dit is ‘n suksesvolle kruising en omdat ek poenabulle ingekry het, was die kalwers poena gebore, en dit maak ‘n reuse ver skil. Die kalwers wat wel nog ‘n horinkie het, brand ons som - mer vroeg en dan groei dit glad nie uit nie”

Sowat vyf jaar gelede het hulle vyftig Bonsmarakoeie by Mac hiel Badenhorst van De - wets dorp aangekoop en met

die Pinz gauerbulle gekruis. Dit was net so ‘n groot sukses en tans is hy besig om die NguniPinzgauerverse met Limousin - bulle te kruis. Dit gee dan ‘n perfekte kruising vir gehardheid, melkproduksie, bou en ‘n kalf wat 120 dae na speen slag ge - reed is en wat baie gewild by die voerkrale is.

Ronel het nasionale kleure in uithouperderitte verwerf en het op ‘n stadium die wêreldrekord oor 120 km gehou. Sy het twaalf jaar lank by ‘n stoet van een van die kroonprinse in Dubai gewerk. Dit is in hierdie tyd dat sy en Louis mekaar deur ‘n vriend leer ken het. Die perdeuithouritte was toe ‘n gemeen - skaplike belangstelling, aange - sien Louis ook gereeld deel - geneem het. Hulle kom ag ter dat hulle ook ‘n liefde vir wind - honde deel.

Louis het in Bloemfontein groot - geword en was die derde geslag wat aan Grey gematri - kuleer het. Hy was die jongste A Graad Valkenier in die wêreld vir daardie tyd. Daarna studeer hy sportbestuur en begin aan uithouritte soos die Fauresmithuithourit deel neem. “Dit was baie goed want ek leer toe perdetaal praat, anders sou ek Hy stuur die gesprek na sy universiteitsdae en sê na ‘n jaar roep sy pa, Lullu de Jager, destydse hoofbestuurder van Vrystaat Landbou, hom na sy kantoor en vra wat hy regtig met sy lewe wil doen. “Ek ant - woord toe dat ek ‘n cowboy in Amerika wil wees. Agt dae later land ek in Amerika en gaan werk by ‘n gemengde boerdery en voerkraal met 170 spilpunte en 43 000 beeste in die voer - kraal. Ek het ‘n jaar lank daar gewerk en het waarde volle kennis opgedoen.”

Met sy terugkeer het sy ma, Hettie, en sy pa hom oortuig om verder te studeer, waarop hy B.Agric. verwerf het aan ge - sien hy voltyds wou boer. Ek het eenkeer op dokumente afge - kom van my pa se M-graad oor voeromset by skape wat hy in Grootfontein gedoen het en drie maande lank met skape in die veld gebly het. Hy was baie nederig en vir hom was dit belangrik dat jy jou eie pad moet loop maar verantwoor - ding daarvoor moet doen.

“Hy het my ‘n mentaliteit van rent meesterskap geleer dat die hulpbronne nie aan ons be - hoort nie, maar aan die Liewe Vader en hoe beter ons as rent - meesters vaar, hoe meer gaan Hy ons gee om mee te woeker en te bestuur. Dit het baie siel - kundige druk van my afgehaal en het dit makliker geword om mylpale te bereik.”

Ek het ‘n skoolhoof gehad wat altyd gesê het: “The world is anxiously awaiting heroes, will you be one of them?” Nou verstaan ek dit en nou moet jy die verskil maak.

In 2015, na hy en Ronel getroud is, trek hulle as sesde geslag na die erfplaas Fettercairn, wat na die Skotse landmeter ver - noem is wat die plase opge - meet het. Die plaas was verhuur, maar die opstal het vyf en veer - tig jaar leeggestaan en het baie restourering nodig gehad, maar dit was die perfekte begin vir Louis en sy nuwe familie, met sewende geslag Louis Albrecht wat toe gebore is.

“Ons huur toe ‘n huis in Zastron en begin die opstal regmaak. Intussen het ons die paar Nguni’s en Bonsmaras gekoop

en ons pak letterlik die bul by die horings. Ons het ook ‘n paar Arabierperde gekoop en toe die huis klaar gerestoureer was, het ons teruggetrek en ernstig begin boer. Ons kon goeie kalwers teel en die pryse was goed. Ons doel was om die boerdery binne vyf jaar tot die maksimum grootvee-eenhede aan te vul, maar ons het dit in net drie jaar vermag.

“Ons het goeie verhoudings met die bure opgebou en toe - gang gekry tot Bovelderbulle om kruisteling te doen. Die kudde bestaan vandag uit Bonsmara-, Bovelder-, Limousin- (saam met Johan Fourie van Coco Limousines) en Pinzgauer - bulle. Die perdestoet het intus - sen tot 30 toegeneem. Ronel en Gillese de Villiers, ook ‘n Pro - tea uithouperderuiter, werk saam en daar is twee beson - dere merries wat nou hier kom aftree het en reeds gevul het.

q Louis, klein Louis en Ronel boer sedert 2015 met kommersiële beeste en ‘n perdestoet naby Vanstadensrus. Louis het self aan uithouritte deel - geneem voor hy en Ronel mekaar ontmoet het.

Ronel ry nog steeds kompe - terend en saam met die perde - stoet hou dit haar daagliks baie besig.”

Louis vertel dat hy self nie meer ry nie. “Ek het vinnig in Dubai geleer dat die bestuurder/ afrigter eintlik die “man” is. Jy ry net op die vierwiel, gee instruk - sies, organiseer en sorg dat die

p Louis is die vyfde geslag wat op Fettercairn boer. Die plaashuis het vyf en veertig jaar in onbruik gestaan en dit het heelwat werk gekos om dit weer leefbaar te kry.

perdesleepwa se wiele gepomp is. Ronel was gelukkig om saam met die wêreld se beste vee -

artse in die wêreld in Dubai te werk en het baie by hulle geleer. Sy weet presies watter medisyne en voeding om op so ‘n uithourit saam te neem.”

Oor die toekoms van sy boer - dery is Louis baie filosofies. “Toe die paneel beoordelaars hier was, het hulle my gevra wat my vyfjaar toekomsplan is. My ant - woord was dat as ek in hierdie stoel kan sit en as dinge aan - gaan soos dit nou aan gaan, het ons goed gevaar en sal ek gelukkig wees.

“Een beoordelaar sê toe maar dis negatief, jy moet soveel meer beeste wil hê, ensovoorts. My maatstaf vir sukses is egter heel anders. Het jy goeie gesond - heid? Kan ons nog almal by - mekaar wees? Hoe gaan dit met my kind? Doen ek genoeg om vir hom ‘n toekoms te ver - seker? Dit is vrae wat ek oor vyf jaar positief wil beantwoord. O, en ek wil nog lekker boer, mense om my moet lekker boer, en as my seun wil, moet hy ook lekker kan boer.”

Die rol van die jongboer is volgens hom maklik om te om - skryf: “Daar word deesdae baie gepraat oor die boer en die kos wat hy produseer. Dit be - hoort egter nie net kos te wees wat jou verblyfreg gee nie. Die boer is soveel meer. Die hele ekonomie word deur die boer geraak. Die landbouwaarde - ketting raak feitlik elke ekono -

t Louis hou van die gehard - heid van die Nguni ras en doen kruisteling met Bonsmaras, Limousins en Bovelders.

u Douglas Osler and his family have developed over 100 hectares with apple orchards. In 2017 they lost 95% of their crop to frost. The Young Farmer of the Year finalist had to get up and manage far more than just a financial crisis.

miese sektor en dít is veron - derstel om ons verblyfreg te gee. Politiek en landbou meng nie, en as jy ‘n gesonde land - bousektor het, het jy ‘n gesonde ekonomie.

“Die rol van die boer is om nou tot jou volle potensiaal te leef. Jy moet nou die ou wees wat hande vat of die streep in die sand trek – afhangend van die situasie en die vereiste. Dit is ‘n onbaatsugtige werk en die boer kry weinig erkenning. Die boer meet alles en weet alles op sy plaas, maar die waarde van die boer kan nie gemeet word nie. Dit gaan oor integriteit, respek en liefde – en dit is emo - sies wat nie meetbaar is nie.

“So, as ek oor vyf jaar hier kan sit en koffie drink, die lande en die beeste lyk soos hulle nou lyk, as ons landboumaat skap - pye het wat ons hande vat, en ons waardering kry soos op die oomblik onder Covid-19, dan gaan dit besonder goed met ons.”

Louis vertel dat die droogtehulp hom geweldig geïnspireer het. “Ons het net een trok met voer gekry toe hier niks meer weiding oor was nie. Die link het met 57 bale kuilvoer en raaigras van Tsitsikamma gekom en toe hy hier stop, het ek hoendervleis gekry. Dit het nie veel vir die beeste gehelp nie, maar die moed wat dit my gegee het, het gemaak dat ek gedoen het wat ek moes doen om die wa deur die drif te trek. Die Liewe Vader is goed vir ons.”

Lullu de Jager was instrumen - teel om die Jongboer van die Jaarkompetisie ‘n realiteit te maak. Vandag is dit sy seun Louis wat jou aangryp en vas - hou met sy posi tiwiteit en dank - baarheid oor die lewe en teenoor sy God. Hy het nie die voordele van ‘n suksesvolle fa - milieboerdery nie, maar het sy bes gedoen met wat hy het. Oom Lullu is twee jaar gelede oorlede, en hoe trots sou hy nie vandag op sy seun gewees

t A frost fan that was imported from the US to protect the apples. The fan generates enough wind to safeguard crops in a 4-7ha area, but its efficacy is determined by the strength of the inversion.

het nie - ‘n jong man met merk - waardige wysheid en beginsels.

Four years ago we did an article on apple farming and met Douglas Osler at Lone Tree Farms. At that stage he had been managing the apple component of the family business for 12 years and I was quite surprised that such a young man was in charge of such a huge operation.

Four years later I am visiting Doug again, but this time to talk about his nomination for Free State Agriculture Young Farmer of the year, and to see how the apple farming has grown under his leadership. Again, the absolute order strikes you when you arrive on the farm. Everything is in place and even the netting is perfectly tied to let the winter sun in.

Since our last meeting, things have not always gone well at Lone Tree Farms in Fouriesburg and Doug found himself in very turbulent and uncertain waters. “On the 28th of September in 2016 frost struck, just as the trees were flowering. Every night during the next week, the tem - perature dropped to be tween -3 and -4°C and what the frost did not take in the beginning, it took at the end. The flowers

dropped off and we could only harvest a couple of hundred tons in the 2017 season. We basically lost 95% of the crop and of course income as well.

“It was a very difficult time as we had to retrench workers and the unions became involved. The vibe became terrible and staff who had been with us for years became antagonistic, we did not even greet each other. We had to go to the CCMA and if ever there was a low point in our business, I must say that was it. Cash flow was nonexistent and we still had to carry on with all the activities such as spraying, pruning and picking. Even though the crop yielded as little as 500 kg per hectare (normally 50-60 tons) it had to be picked to prevent fruit moths and other infections. Luckily for our business setup the crop component had a good year and could carry us through.”

As it usually turns out, the 2018 season was a record year and they harvested and packed over 5 000 tons of apples, but unfortunately the prices were low, and it was not a financial bumper year. This year the impact of Covid-19 was not as disruptive, as their packing season came to an end in the middle of May. After a risk as - sessment of the workplace, they implemented the corona regu - lations such as face masks and social distancing that de - manded more working space between workers. They also had to adjust the workers’ transport to and from the farm to make provision for the 60% occu - pancy of the transport.

Future plans involve expanding the orchards. “Our target is to increase them to 150 hectares, with a combination of older block replacement and new plantings. We want to develop orchards higher up to protect them from frost and in line with this strategy we bought land in the Clarens area to also spread the risk. Since we spoke in 2016, the input costs have increased by a staggering 40% to almost R500 000 a hectare, this has al - so been driven by an increase in the of number of trees per

u Douglas and Megan got married in 2010 are here with daughters Leah and Anna.

hec tare. You need to put up dams and main pipelines with pumps and then the trees can take up to seven years to break even. That is why we do not see many new entrants to the apple market.”

Doug feels strongly that one should get involved with orga - nised agriculture, especially under current circumstances. “I serve on the board of Hortgro and it is so important to be part of an organisation that deals with government and international trade. As an indi - vidual farmer you would never be able to have talks on that level. Being part of your local farmers’ association, being part of the security cluster and doing patrols when needed, are all important things a farmer has to do, otherwise he will be in isolation. “Challenges for the young farmer exist. Expropriation with - out compensation is still on the table. When the lockdown be - gan, I got the feeling that everyone was standing together. We handed out food parcels at our local church and I thought that the country was united. Things are dwindling a bit, but I think the image of far - mers has changed some what in the eyes of the average South African because of our role in food security and in general helping our local communities.”

He is unsure about the longterm economical prospects in the country as a whole, as well as internationally. They foresee a drop in the demand of apples locally, but hopefully not on price. “The prediction is that this trend may continue until May next year - who knows what the effect on job security and the economy will be? As a business strategy we will help our permanent workers first and then the seasonal workers, which in turn will have an effect on the local community. For - tunately our activities are sea - sonal, so we can wait and see what is happening without being part of the storm.”

By October they will know what crop to expect and can then strategise accordingly. Work still needs to be done and they employ about 60 permanent staff to prune and do general maintenance to the nets and irrigation system.

The protection of the crop and limiting risk is of the utmost importance to them and that is the field in which Doug would like to see technological pro - gress. After the major catas - trophe in 2016/17, when 95% of the crop was lost due to frost, they installed more over head irrigation systems which sprays water over the trees and flowers. “Energy is generated as the water turns from a liquid state to ice, and that can be enough to protect a small apple or flower. We also have the frost fans we imported from the US,

but they only protect an area of 4-7ha around them. All this only works up to a point – if the tempe rature drops too far below zero – you are nailed.

“We are trying to spread the risk by developing orchards on higher ground and will see if that helps. The meteorologist reckons that the disastrous week in September 2016 with severe frost was a once in 20 years phenomenon. The trees go into flowering from mid-September to mid-October and that is when we are at our most vul nerable. If something like that hits us two years in a row, we are gone.

“Our warning systems are set at 3 o C and that is when the

q Apple farming on Lone Tree Farms started way back in 1992 with a couple of orchards planted by then farm manager Neil Reid. It has now expanded to more than 100 hectares and plans are in place to develop orchards in other high-lying areas.

alerts start coming in. You then monitor the trend and if it keeps dropping you start switching on the overhead irrigation and fans. You cannot wait to start at 0 o C, if you wait too long, the water can freeze in the pipes. Another form of frost protection is water below the tree, using a source of heat and the mixing of air. If you can mix lots of air by means of a fan or even helicopters, you can use the warmer air closer to the inver - sion layer. So yes, any techno - logical advancement that is cost-effective in this field will be advantageous to us.”

They are continuously investing in the farm and politics are not holding them back. “Right or wrong, time will tell, but we are planting the new cultivars that we trust will give us a good return. Most of the new cultivars are protected, so you have to pay a royalty on the tree and on some cultivars such as ‘Pink Lady’, also for the fruit when you are selling the brand. This is worthwhile as the cost of the royalty is worth the premium obtained. “Technological advances are being made in the orchard segment. “We have been expe - rimenting with drones that fly in a grid formation over the orc - hards and the special cameras take photographs of individual trees.

With an al gorithm on the height, size, density and so forth, they can detect pests or di seases long before the human eye can. To manage a block of 4500 trees, you now for instance may only have to treat only 20 individual trees. This info can also connect to the sprayers with variable outputs so you can spray according to indi - vidual TRV (tree row volume).”

Being nominated for Free State Agriculture Young Farmer of the Year was not something that Doug envisaged. “Going through the questionnaire, you have to review your situation to answer questions such as: Where are you; What are you doing? Ques - tioning yourself is always good. I would love to meet the other guys and talk to them a bit to

find out what they are thinking. One can be come an island and ex panding your horizon is al ways a positive thing.”

You soon come to realise that Doug is a quiet and reserved person, but also has a lot of self-confidence and a keen desire to learn. He is responsible for a large part of the family business and has certainly been through the mill in his farming career. He has such clarity on what he wants to achieve and create that I will be surprised if it has not materialised when I visit him again in a few years’ time.

Dit was ‘n voorreg om hierdie drie jongboere te ontmoet en ‘n blik in hul lewens te kry. Daar is vyf finaliste en dit gaan nie ‘n maklike keuse vir die beoorde - lings paneel wees om ‘n wenner aan te kondig nie.

(Ten tye van druk was dit nog nie duidelik wanneer en hoe die wenner aangekondig sal word nie)

Deur die insameling en verwe r - king van data help KI die boer met geoutomatiseerde besluit - neming en dit is besig om die nuwe norm in landbou te word. Ons kan nie meer hierdie voor - dele vir presisieboerdery igno - reer nie en ‘n spesiale fokus op die versekering van hierdie ge - vor derde toerusting het onver - mydelik geword.

Emil Pretorius, Santam Besig - heidsontwikkelingsbestuurder, verduidelik die dekking van elektroniese toerusting en die nuwe verbeteringe wat deel van die Elektroniese Toerustingafdeling van die landboupolis uitmaak. Hierdie verbeteringe is in ooreenstemming met die nuwe landboupraktyke, wat nou deel van ‘n boer se besigheid is.

“Aangesien ons reeds jare lank gespesialiseerde risiko-oplos - sings vir elektroniese toerusting bied, het ons ‘n deegliks begrip van die versekering van hierdie items ontwikkel,” sê Emil.

Hierdie elektroniese toerusting is baie meer riskant as ander boerderybates, en kan ‘n fisiese verlies of skade weens weerlig, kragstuwings, elektriese, mega - niese of elektroniese onklaar - raking en diefstal van hierdie items tot gevolg hê. “Santam Landbou het onlangs die Elektroniese Toerusting-afdeling van polisse hersien en verbeter,” sê Emil.

Wat is die belangrikste verbe - teringe in die Elektroniese Toerus ting-afdeling? Emil verduidelik dat spesiale aandag aan die verbetering van dekking gegee is. Die polisbewoording maak voorsie - ning vir dekking van verlies van of skade aan die versekerde eiendom as gevolg van enige oorsaak wat nie andersins uitgesluit is nie.

Tegnologie en presisieboerdery die nuwe norm in landbou

Moderne boerdery verskil baie van dié van ‘n paar jaar gelede. Die Vierde Industriële Revolusie, tesame met die Internet van Dinge, het wesenlike tegnologiese vooruitgang na presisieboerdery gebring. Meer onlangs het die vordering in Kunsmatige Intelligensie (KI) die moderne boer in staat gestel om elektroniese toerusting en verwante datastelle te gebruik om verskeie boerderyprosesse te outomatiseer.

Elektroniese toerusting word binne daardie deel van die gebou gedek, terwyl dit in tran - sito is of tydelik op enige perseel onderweg geberg word. ‘n Voor - beeld vir die veeboer is pre si - sie-veeboerderytoerusting wat gebruik word vir die deurlo - pende monitering van diere.

Melkboere is vertroud met die gevorderde gebruik van hierdie toerusting vir die insameling van data oor melkopbrengs by melkskure. Die data wat oor die gesondheid, vrugbaarheid en produksie van diere ingesamel word, word vir die bestuur van vee gebruik. Die elektroniese toerusting en die program ma - tuur moet onder hierdie afdeling verseker word.

Emil verduidelik verder dat dekking, insluitend dekking vir diefstal of inbraak, vir versekerde eiendom soos ‘n skootrekenaar, tablet of ander soortgelyke draagbare elektroniese toe - rusting wat bedoel is om deur ‘n persoon gedra te word, nou op enige plek ter wêreld verskaf ingesluit word. As deel van datainsameling maak saaiboere toenemend gebruik van hom - mel tuie en kameras om die maksimum moontlike opbrengs, grondvoedingstowwe, en die impak van weer- en reënval - resultate te meet, wat alles optimale voordele vir die boer inhou. Die kamera en program - matuur moet onder hierdie afdeling verseker word. Die hommeltuig moet by Santam Lugvaart verseker word om vir aanspreeklikheidsdekking voor - siening te maak.

‘n Ander verbetering is dekking vir versekerde eiendom van ‘n gespesialiseerde aard. Items soos GPS-navigasiestelsels, be - heerstelsels, sensors, telekom - munikasie- en outomatisasie - toerusting word op en weg van die versekerde perseel, op enige plek (behalwe ‘n gebou) of in enige voertuig gedek. ‘n Voor - beeld is die stuuroutomaattoestelle vir trekkers of stropers. Saaiboere gebruik dikwels verskillende elektroniese instru - mente soos grondvoe dingstoftoetstoestelle of sensors vir die meting van grondvoeding stof - vlakke.

Emil sê wat voortvloeiende gevolglike verlies betref is die onder-afdeling met ‘n uitbrei - ding vir sake-onderbreking verbeter. Dit is belangrike dek - king vir die verlies van wins ná materiële skade aan of verlies van ‘n versekerde item. Die ver - lies van data kan ook nie meer geïgnoreer word nie. Die herstel van data is onder hierdie afde - ling beskikbaar.

Alhoewel belegging in hierdie tegnologieë duur is, is die bydrae tot die boer se sukses be duidend. Dit is dus belangrik dat die boer aandag gee aan die versekering van hierdie items om die langtermynvol houbaar - heid van die plaas te verseker. Santam is bekend as die voor - keurvennoot van ons boere en is daartoe verbind om boere met hul versekeringsbehoeftes met betrekking tot slim boerery behulpsaam te wees.

This article is from: