Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Julie 2011

Page 1

AFKONDIGINGS vir 10-16 Julie 2011

SONDAG 10 JULIE 2011 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Fokustekste

Kuier saam met die Strewers

Derde week in Koninkrykstyd

Donderdag 14 Julie

Genesis 25: 19-34

om 10:00

Ps 119:105-112; Rom 8:1-11;

‘n Musiekoggend met Steve D.

Matt 13:1-9,18-23

GRATIS

Teks en tema vir vandag

Bring al jou vriende, jonk en oud

Teks: Tema:

Jesaja 38

God van my lot : my lot in God

WARM WINTER PIEKNIEK So ndag 3 1 Jul ie ‘n Spesiale dag gereël deur ons JEUG Hier in die kerk... Kom kuier lekker saam...


Inskakeling

Kalender

Enige (nuwe) lidmate wat by die gebedsaksie of enige ander bediening wil inskakel, kan hul name deurgee na die kerkkantoor by inligting@xsinet.co.za. Rensia sal dit aan die betrokke portefeuljeleier besorg

Vandag 10 Julie 8:30 Erediens GEEN JEEP-diens en kinderkerk Maandag 11 tot Vrydag 15 Skoolvakansie Maandag 11 Julie

19:00

Bestuursforum

Donderdag 14 Julie WATERVAL GEMEENTE bied aan

Drakensberg Seunskoor, Rina Hugo en Eclips Fontainebleau Gemeenskapkerk,

10:00

Strewers bied aan: Musiekoggend

Sondag 17 Julie

8:30 Erediens GEEN JEEP-diens of kinderkerk

Rabiestraat, Randburg R120 pp, Computicket Navrae: 082 780 5152

Verjaardae ‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 10 Julie 2011 Izak Fick Pieter Jordaan

Maandag 11 Julie Sarel Marais *Mila Swanepoel

011-957 2340 083 604 1028

Dinsdag 12 Julie Franci Scholtz *Rochelle Duif

083 498 8729 011-662 1312 083 650 4565 082 561 4936 072 831 5978

Donderdag 14 Julie Jan Coetsee Sanette du Plessis Madalene van Zyl

082 053 2060

Vrydag 15 Julie Bokkie ten Haaf Rene Thiersen *Bianca Pienaar

072 298 3053 011-659 0511 071 606 2985

Saterdag 16 Julie

Woensdag 13 Julie Elmarie van Schalkwyk Dries van den Heever Dina McCarthy *Caitlin Wentworth

072 394 4973 011-708 1364 Tony Keyser *René le Roux

072 635 5247 076 309 7942 082 909 2830

Dubré Swart *Janco Botha *Cara Pitout Leonie de Wet Yolande van der Merwe Elize Ferreira Marc Smith

082 300 3605 084 800 1874 079 884 3207 082 876 1881 084 520 1403 083 585 5372 082 492 1723 * jeug


Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir . . SIEKES: Moeder van Dave Schourie: herstel na heupvervanging, sukkel nog baie om te loop, bid asb dat familie antwoord kry ivm haar versorging en toekomstige verblyfreëlings (Dave 084 788 3798) Anna Coetzee: gaan beter, is rustig, bene is geswel agv hart (072 635 5247) Willie Myburgh (Esmé se pa): baie beter, herstel tuis (Esmé 084 501 8099) Marina (Callie Botes se dogter): ernstige motorongeluk. Wag steeds dat swelling sak sodat kan opereer (Callie 072 606 9892) Cecile Swanepoel: gaan goed, net gou moeg (082 742 5311) Maude en Fred Laurence: gaan redelik goed (079 312 8944) Rumarko (kleinkind van Ansie en Manie): 6mnde oud, weer in hospitaal met bronchilitus en oorinfeksie, op suurstof (Ansie 082 853 6532) Nadia du Plooy: 7jr oud, probleme met balans en dubbelvisie agv sindroom, probeer medikasie verandering, bid asb vir gesin en Nadia, baie dankie vir gebede sover! (Ma Lize 082 859 1434) Vader van Mike Grové: ontslaan uit hospitaal, sterk tuis aan (Mike 083 235 9906) Dolfie Muller: herstel na operasie (083 992 4793) Manie du Plessis: positiewe uitkoms, baie dankie vir gebede! (079 887 8390) Corrie Brink: rugprobleme, baie pyn, gaan vir kortisoon inspuitings, dankie vir gebede (072 446 2612) Anneke Joubert (moeder van Christine Kruger): motorneuronsiekte (Christine 083 301 6615)

NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood in die gemeente. Gedurende die afgelope jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos, klere en berading. Indien jy voel om ‘n bydrae hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier deur ‘n koevert in die kollektebord te plaas of ‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die verwysing “Noodfonds”.


Koördineerder: JACQUELINE KLEM :

082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere: 1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: bid.pray@gmail.com – die eposse sal uiters konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer) 5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal 6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike

2.

Voorbidding & Getuienis elke Sondag

Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3.

Voorbidding en Dankgebedspan

As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by jacqueline@akukhanya.co.za/ bid.pray@gmail.com of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4.

Inligting

Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5.

Kennis en Wêreldvoorbidding

Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid


Die Woord... ‘n Padpredikant deur Carina Francke (soos uit Matello Vers-‘n-dag)

Psalm 119: 9 “Hoe kan ’n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan u woord!” 2 Timoteus 3:16-17 “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ’n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.” In ’n postmoderne wêreld waar reg en verkeerd vir meeste mense grys gebiede geword het, is dit verblydend om duidelike riglyne te kry oor hoe ’n Christen gelowige se leefwyse behoort te wees. Wat dit so waardevol maak, is dat dit van ’n betroubare bron kom, naamlik die Skrif wat deur God geïnspireer is. Die Woord van God leer elke mens – jonk en oud - hoe om ‘n skoon lewe te leef in ’n aardse lewe wat geken word aan onreinheid. Uit dit wat oor mense in die Bybel geskryf is – hulle suksesse, mislukkings, sondes, terugkeer tot die Here, asook die Here se gesindheid en optrede teenoor hulle – leer ons hoe ons behoort te leef of nie te leef nie. Vir elkeen wat dit ter harte neem, gee dit standvastigheid en bemoediging, sodat ons vol hoop (Rom 15:4) kan wees te midde van ’n lewe wat soms “Wanhoop!” skree. In die woorde van die Timoteus verse: die Skrif het groot waarde om jou te leer wat waarheid is; dit wys die regte pad aan as jy gedwaal het, dit help jou om verkeerde dinge in jou lewe reg te stel en om op die regte manier te leef. En die uitkoms hiervan? Elkeen wat “die mens van God is” ((OAV) kan volkome toegerus en voorberei wees vir elke goeie werk. Die Woord verander egter niemand se lewe sonder sy samewerking nie. Ons aandeel in hierdie saak is om te doen wat dit sê, om gehoorsaam daaraan te wees en te volhard om ons lewe te lei volgens die Woord. Hierin speel die Helige Gees natuurlik ’n uiters belangrike rol, want dit is hy wat oortuig van die waarheid in elke vers wat ons lees. Dit is ook Hy wat jou oortuig van die dinge in jou lewe wat in lyn met sy riglyne gebring moet word. Gebed: Vader, dankie vir u Woord wat deur die Gees lewend gemaak word in my hart. Open my verstand en gee vir my insig om te verstaan wat ek lees sodat my lewe op die plekke waar ek beweeg, Woord-gedrewe sal wees en ander mense om my beïnvloed.


‘n Hartlike

van ons aan jou…

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word. ‘n Spesiale welkom aan die volgende persone wie se vorms ontvang is: Paul en Annemarike de Beer van Chancliff

Omgeegroep

Kontakpersoon

Kontak no

Epos adres

Dag

Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman

082 567 5586

namdur@hotorange.co.za

Dinsdae

19:00

Featherbrooke

Kobus Nel

083 310 0834

dei.gratia@mtnloaded.co.za

Dinsdae

19:00

Honingklip / Steynsvlei

Fielie Swanepoel

083 380 4706

fielie@oceanfreight.co.za

Wissel

19:00

Johan Nell

082 444 2625

jnell@mweb.co.za

Vrydae

19:00

Ronnie Collatz

011-662 1005

memcollatz@gmail.com

Sondae

18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (in Kinderkerk)

Sanette du Plessis

076 309 7942

sanette@akukhanya.co.za

Donderdae

18:30

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678

jcjvr@vodamail.co.za

Donderdae

19:00

Honeydew

Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651

martie.badenhorst@gauteng.gov.za

Sondae

17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406

charmainejoubert137@gmail.com

Woensdae

19:00

Bybelskool

Ds Neels

083 560 3814

neels@muldersdrifgemeente.co.za

Woensdag oggende & aande

9:30 & 19:00

Renosterspruit / Lanseria Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif


Kennisgewingbord Werk gesoek Eerlike, betroubare en intelligente jong swartman soek enige werk, hetsy tuin of ander. Deel- of voltyds. Vir verwysing skakel Barbara Fouche op 0834557905

Dienste PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied: • Christelike berading en ondersteuning • Trauma en emosionele pyn • Huweliks- en verhoudingsterapie • Depressive en die rou-proses Eis terug van jou mediese fonds. Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 / 011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif! Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za email: gilda@ghphotography.co.za

Dienste SIELKUNDIGES Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes), studiemetodes, huweliksvoorbereiding, huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid, skolastiese problematiek, vakkeuse, beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en werkswinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting. Kontak Andri Burger op 082 853 343 of Annemarike de Beer op 084 208 7518 Epos: synergypsych@gmail.com

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak. Standaard porsie Medium porsie Groot porsie

R20 genoeg vir 1 volw R25 genoeg vir 2 kdrs R30 genoeg vir 2 volw

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. Jaareind state – nie net vir maatskappye nie Aankoop en installasie van Pastel pakkette Payroll, UIF, PAYE, BTW Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s, sertifikate en vele meer. Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Hoendernoedelgereg Bobotie met rys Stroganoff Lasagne Kerrie en Rys Herderspastei Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king Spaghetti Bolognaise Vark goulash Bees en groentebredie Bees goulash Hoender en groentebredie Hoender goulash Romerige kerriehoender Spaanse hoender Stysel by elke gereg. Bel my vir bestellings, of kom koop in die saal Judy 082 851 5649 na kerk...


Gemeente Besonderhede Leraars

Musiekleier

Ds Neels Kloppers Sel 083 560 3814 neels@muldersdrifgemeente.co.za

Sanet Louw 082 824 9388

Ds Kenneth Mckenzie Sel 081 376 6709 kenneth@muldersdrifgemeente.co.za

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso 083 548 8263

Kerkkantoor

Helikia – Jong Volwassenes

Sel 079 697 1163 Faks 086 698 7605 Administrateur Maryna de Jager maryna@muldersdrifgemeente.co.za Kerk-SMS 082 851 5163

Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250 Epos: jaco@repsonline.co.za

Jeug - Portefeulje Leier

Admin Assistent: Rensia Swanepoel rensia@muldersdrifgemeente.co.za

Sanette du Plessis 076 309 7942

Bestuursraad 2011 Portefeulje

Bestuursraadlid Funksionele Portefeuljes Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk Erediens Anton Steyn Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak Hulpbron Bestuur Johan Nell Bedienings Portefeuljes Gemeente Ronél Pieters Getuienis VAKANT Jeug Sanette du Plessis Omgeegroepe Danie Knipe Pastoraal Neels van Wyk Bestuursforum Bestuursforum Koördinering Nico Doman Inligting Johan Vermeulen Ander kontakpersone Strewers Anita Duif Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe Spyseniering Ferma Bekker

Kontaknommer 083 419 3883 082 785 6657 082 440 0968 082 444 2625 072 901 2463 076 309 7942 082 493 3908 082 377 3250 082 568 2120 082 464 6820 082 411 7015 011-662 2651 072 958 4757

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die selnommers

BANKBESONDERHEDE Bank

ABSA

Takkode

632005

Rekeningnaam

NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.