
1 minute read
Manie’s Bistro
gegaan om op die kameras te kyk.
Maar weens loadshedding het net een kamera wat op romans se stoep gewys het, gewerk. So ons kon die volgende sien. In die tyd wat ek moes uitbeweeg om die dogter te "help" het daar twee voertuie buite gewag.
Advertisement
Een kar met 'n GPnommer plaat met 'n meisie wat buite die kar staan en rond kyk en toe stop daar 'n klein bussie by haar ook met n GPnommer plaat. Die twee meisies het omgeruil van voertuie. Maar iemand anders het die bussie bestuur Hulle het 'n periode lank gewag en die bussie het weg getrek en kort daarna het die meisie in haar voertuig geklim en ook weg gery
Wees maar net versigtig dit is baie verdag.




Vrydag 24