Polokwane observer 6 november 2014

Page 19

Gaynor Young inspireer gaste by Kansa-tee BARRY VILJOEN >>barryv.observer@gmail.com

G

Young is ‘n voormalige operasangeres wat gedurende Desember 1989 beseer is toe sy tydens haar optrede in die opera, Camelot misgetrap en vyf verdiepings ver tot in die keldervlak van die Staatsteater in Pretoria geval het. Young het breinbloeding opgedoen, haar gehoor en 50% van haar gesigsvermoë verloor. Sy was ook in haar linkerlyf verlam en was sewe weke in ‘n koma, maar het wonderbaarlik herstel en intussen twee kogulêre inplantings ontvang wat haar gehoor grotendeels herstel het. Die merkwaardigste is dat sy vier jaar later na die verhoog teruggekeer het met haar eenmanvertoning “My plunge to fame.” “Wees dankbaar dat jy lewe en leef elke dag voluit. Daar is triomf na teenspoed en traDehanné Uijs sien gedies,” was haar inspirerende toe dat die program boodskap. vlot verloop.

November 6, 2014

polokwane

OBSERVER

NEWS

19

vir behandeling aanmeld, verskaf. Dié diens kan slegs gelewer word as voldoende skenkings ontvang en fondsinsamelingsaksies van stapel gestuur word,” sê Ras. Plaaslike kunstenaar Louwrens the Storyteller het gaste vermaak terwyl seremoniemeester, Dehanné Uijs se liedjies ook groot byval gevind het.

aste wat Saterdagoggend Kansa se gesellige fondsinsamelingstee by Bolivia Lodge bygewoon het, is opnuut gemotiveer deur voormalige operasanger, Gaynor Young wat as gasspreker opgetree het, se verhaal van hoop. Kansa se streekbestuurder, Adri Ras het gasvroue van harte bedank vir hul keurige eetgoed en kreatiewe tafelversierings en gesê een uit elke twee mense word tans deur kanker geraak, hetsy dit jouself of ‘n geliefde of kennis is. “Die Theunis Fichardt Hospitium, waarvoor geld tydens die geleentheid ingesamel is, is die enigste inrigting van sy soort in die land wat ook Louwrens the Stobekostigbare verblyf aan naas- ryteller vermaak die gaste met sang. bestaandes van pasiënte wat

Handgeduntes Mark goed ondersteun BARRY VILJOEN >>barryv.observer@gmail.com Die groot hoeveelheid stalletjies en wye verskeidenheid handgemaakte items wat verlede week by die Handgeduntes Mark in die kerksaal van die NG Kerk Pietersburg-Noord aangebied is, het aan kopers die geleentheid gebied om nou reeds eksklusiewe Kersgeskenke aan te koop. Die handelsware was van hoogstaande gehalte en het van innovasie en kundigheid getuig. Die interessante uitleg van die uitstalarea het aan kopers die geleentheid gebied om rustig te kuier en die besoek met ‘n lekkerny en iets te drink in die teetuin af te sluit. Volgens die organiseerder, Ansie du Toit, was daar vanjaar 67 uitstallers teenoor die 42 van die vorige jaar. “Een van die uitstallers het vanoggend haar dank vir die geleentheid om

Tesh Chivazve van Zimbabwe met sy handgemaakte draadspeelgoed.

Willie Naudé se bokmelkkaas is al ‘n huishoudelike naam by basaars en markte.

Lumicke en Nelieq Groenewald saam met Tinika Venter, voor, met Welmie Erasmus en susters Chanel, Mariné en Mieke Schoeman agter.

iets te verdien uitgespreek aangesien dit die gesin se enigste inkomstebron is. Dit maak die werk om die mark aan te bied elke keer die moeite werd.”

FREE GAS NOW AVAILABLE!

Foto’s: Barry Viljoen

Alani Weweje en Vian Smith by sy skilderye.

Foto’s: Barry Viljoen

Dottie Pinn, Sonja Randall, spreker Gaynor Young en Adri Ras, streekbestuurder van Kansa Limpopo by Kansa se oggendtee.

Fill 9 x Cadac Cylinders with us and get the next 1 for FREE! Come visit us for more deals at 47 Platinum Street, Ladine Cash only and self collection. Terms & conditions apply.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.