S 11.12 2021

Page 30

BOOGJAG | Deur REAN STEENKAMP

HOOGTE- EN LAAGTEPUNTE Toe ek 21 jaar gelede oor boogjag begin skryf het, was dit duidelik dat die pyl en boog besig was om al hoe gewilder as jag-

wapen te word. In die daaropvolgende jare het baie wildplase hul deure vir boogjag begin oopmaak en talle jagters het hul gewere vir boë verruil.

In 2000 was daar net twee boogskietwinkels in Pretoria, naamlik Jack’s Archery en SA Bowhunter, een in Johannesburg (Sharp Edge) en nog een in

Kaapstad. Kort voor lank het boogwinkels oral in die land begin oopmaak – selfs in kleiner dorpe soos Ellisras en Vaalwater. Boogjag was gewis die nuwe

HOE GESOND IS DIE BOOGJAGBEDRYF? Boogjag is gewis nie meer so gewild in Suid-Afrika as tien jaar gelede nie. Tog verkies baie jagters steeds hul boog bo ’n geweer en is boogjaggeleenthede nog volop. HOOFFOTO: ’n Boogjagter met laaste lig.

30

SA JAGTER NOVEMBER | DESEMBER 2021


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.