INTIEM

Page 1

‘n PICA nominasie!

Kategorie: Launch/Relaunch

Augustus - september 2011

Heinz Winckler en Aletté ‘Ons nuwe uitdaging . . . ’Maak baklei

PLUS

Koppe-stamp oor kinders grootmaak?

Lees hier! ‘n Noodhulpkissie vir jou sekslewe:

17Móét-hê items

11 top huwelikswenke!

‘n vir jou huwelik!

Seks daai kilo’s af!

‘Dít het vir ons gewerk . . . ’




tcb


tcb










Terugvoer van ons peiling Ons neem die wetenskap van skoonheidsorg

In ons onlangse aanlyn-meningspeiling het 70%

na nuwe hoogtes.

van die vroue gesê dat die toestand van hul velle

Perfectil Original

dramaties verbeter het terwyl hulle Perfectil

Het jou skoonheidsroetine ’n hupstoot nodig?

gebruik het. Perfectil het ook 70% van vroue met

Perfectil Original is Brittanje se nommer een

droë velle se vel verbeter, terwyl 58% van vroue

voedingsaanvulling en is spesiaal vir die vel, hare

met olierige velle gevoel het dat hul velle minder

en naels ontwikkel.

olierig was, 48% van vroue met aknee ’n verbete-

Met ’n wye reeks van 20 lewensbelangrike voe-

ring gesien het en 38% van vroue met ’n vaal en

dingstowwe, help Perfectil jou om genoeg van die

dowwe gelaatskleur gevind het dat hul voorkoms

volgende noodsaaklike elemente in te neem: • Antioksidante, seleen en vitamiene C

ná drie maande se gebruik van Perfectil aansienlik

en E om jou vel te help beskerm teen die

verbeter het. Perfectil het 75% van vroue met droë hare se hare

beskadiging van vrye radikale.

aansienlik verbeter, terwyl 42% van die vroue ’n

• Pantoteniese suur vir die gesondheid van die haarskag.

algemene verbetering in die toestand van hul hare gesien het. Altesaam 57% van die vroue het gevind

• B-kompleks vitamiene wat noodsaaklik

dat hul hare nie meer so maklik breek nie en 73%

is vir ‘n gesonde vel, hare en naels.

van die vroue wat met haarverlies gesukkel het, het ’n verbetering ervaar. Wat naelsorg betref, het 58% van die vroue in die peiling gesê dat Perfectil hul naelgroei verbeter het, terwyl 43% ’n vermindering van wit vlekkies en 48% ’n vermindering van groefies op hul naels gesien het. ’n Indrukwekkende 78% van die vroue het gesê dat Perfectil hul naels versterk het.

Beskikbaar by Dischem, Clicks en toonaangewende apteke. Vitabiotics – Môre se Vitamiene. Vandag. Vitabiotics SA (Pty) Ltd, Tel : 011 392 4307,www.vitabiotics.co.za, admin@vitabiotics.co.za. Vitamienaanvullings kan voordelig wees vir persone wie se dieet nie genoeg voedingswaarde het nie.



Saterdagoggend, 29 Oktober 2011 vanaf 9:00 tot 14:00

Die Triomfantelike Tema ‘n Sappige vrou verlustig haar . . . in die bederf-kuierkans met vriendinne in woorde en selfwaarde - lewenslustige pretprater Elsabe Aldrich in voluit vrouwees – raaksê- seksuoloog Dr Etienne Kok die unieke sangtalent en koesterklanke van Elvis Blue met sy virende in sensuele smaaksensasies en die skep van okkasies - Francois Ferreira in verhoudings en al die bottels in die lug hou - Margit Meyer-Rödenbeck in verrassende klere wat haar ten beste laat lyk en voel – Nina J met modelle


TEK

EN

Sp

ale aanbo d ! e si

20% afslag + ’n keuse van drie geskenke:

IN:

’n Grimeersakkie met kolle vir die grimering wat jy nodig het om die skool-uniform en nursieoutfit tot hul volle reg te laat kom of ’n Flits met ’n sakkie en batterye (vir manlief) oftewel Batman . . . of Een uitgawe van Xtreme Car & Leisure tydskrif om manlief te laat glimlag van oor tot oor. Xtreme Normale prys: R149,70 CA &

R LEISURE Jou prys: R119,79 Xtreme Porsche CARCay&enneLEISURE

ISSUE www.xmg.co.67 za

SA’s only comp lete motor ised

lifestyle maga zine

ISSUE 66 www.xmg.co.za

SA’s only complete motorised lifestyle magazine

1 Trek jou selfoon nader. SMS ‘INTIEM’ na 32909 en ons skakel jóú! (SMS’e kos R1.) 2 Bel ons sommer self by (011) 473 8700 en jy’s in ’n kits ingeteken! 3 Kliek op www.intiem.co.za en teken in via ons webblad.

SeaDoo Cha Renault llengerMegane 230 RS Cup 4WD AND OUTDOOR in Proud Association

R26.00 (Includes

Other Countries

SECTION

with

VAT)

R22.80 (Excl

Tax)

SeaDoo Speedster 150 4WD AND OUTDOOR SECTION in Proud Association with

R26.00 (Includes VAT)

Other Countries R22.80 (Excl Tax)

Ducati Diavel

BMW G 650 GS

* Aanbod geldig tot 23 September 2011. AUG | SEPT 2011

015

i


INTIEM innie pos




Solidariteit Helpende Hand se Afrikaanse Beursinstituut bestee jaarliks miljoene rande om verdienstelike studente wat andersins nie kon studeer nie te help. Steve Hofmeyr het die eerste kunstenaar geword om ‘n beursfonds te stig. As jy tot die Steve Hofmeyr Beursfonds wil bydra, kontak die Beurs Instituut en dra by om ʼn kind se toekoms te verbeter. Kontak ons Afrikaanse Beurs Instituut: 012 644 4428 E-pos: melani@helpendehand.co.za of faith@helpendehand.co.za Dienssentrum: 0861 25 24 23 E-pos: diens@helpendehand.co.za Webblad: www.helpendehand.co.za


















intiem

i

036

AUG | SEPT 2011

















Kwaliteit kondome en persoonlike smeermiddels






inleef

AUG | SEPT 2011

057

i




innoveer

’n Noodhulpkissie

vir jou sekslewe! Deur ANNELIZE STEYN

Wanneer jy Kilimanjaro klim, is daar ’n lysie van dinge wat jy moet saamvat. Só ook wanneer jy na ’n derdewêreldland reis. Jou huwelik en sekslewe is ook ’n reis. Een waarvoor ’n noodhulpkissie jou handig te pas kan kom, veral wanneer dit voel asof jou slaapkamerbedrywighede besig is om lewe te verloor! ’n Ewigheidsbrief aan manlief. Een waarin jy vir hom sê dat jy beloof om hom lief te hê, selfs al begin daar hare by sy neus uitgroei en jy moet sy toonnaels knip. Dat jy hom sexy sal vind, selfs al begin hy sy sop slurp en vergeet waar hy sy tande gebêre het. Kortom – dat julle saam in hierdie ding is “till death do us part” en dat julle selfs op Hugh Heffner se ouderdom steeds soos Playboy-hasies te kere sal gaan!

1

2

’n Asblik vir negatiwiteit. ’n Asblikkie waarin julle simbolies alles gooi wat in die pad staan van ’n gesonde sekslewe: versoekings, die tydsdief, die media, verwyte, leuens, roetine en dies meer. Julle weet wat gevare in jul huwelik kan wees. Noem hulle by die naam en smyt hulle saam in die asblik.

i

060

AUG | SEPT 2011

3

Smeermiddel! Baie daarvan. Smeermiddel is soos ’n Disprin vir jou sekslewe. Dit verlig wrywing, dit help om jou lyf te kry waar jou kop nog nie is nie en vir ’n quickie is smeermiddel ’n móét. Sorg dat julle ’n hele klomp lotions en potions in dié verband het. Dié soort wat aarbeigeur is, dié wat ’n verkoelende sensasie het, dié wat die hitte opstoot en dié wat jou laat tintel. ’n Gesamentlike dagboek. Een waarin al jul afsprake aangeteken is. Só kan julle sien wanneer julle aftye het en die heel beste daarvan kan maak.

4

’n Paar draftekkies. Of gewiggies of ’n trapmeul. Enigiets wat jou aan die gang hou. Ons weet teen dié tyd dat oefening uitstekend is vir ’n florerende sekslewe. Dit stel endorfiene vry wat jou goed laat voel. ’n Studie deur die Harvard School of Public Health het bevind dat mans wat vir 20-30 minute lank ywerig oefen die helfte so geneig is om erekstiele disfunksie te kry as onaktiewe mans. ’n Studie deur die Universiteit van Texas het ook getoon dat vroue se vaginale reaksie 169 persent groter is ná oefening.

5









Datums: Pretoria: 4x4-huwe liksoggend op 30 Ju lie 2011 by Isiphiwo Lodge

Potchefstroom: INTIEM-vrouedag op 13 Augustus by Featherhill Spa and Function Venue ptember soggend op 3 Se ik el w hu 44x : Pretoria try Club by Woodhill Coun

kter met

inspuiting!

speel dokter-do

dié

DoEN DiT só: kreatiewe slaapkameruitnodigings

9

r Reg is? . . . of hy Menee is? hoe gate weet . . . waar donker jy:

... huwelik : odige’ ‘n ‘Onn an gan Zane & Me

KYK R

AGTE thm e k ul Ro Pa‘glips’ woRD huwEli oniqu a? kYk en M moeë mamm s!ER sE SUPERGLUE diva na Van sexy

Ons gee

Alles

eid? oonlikh aat. pasm Mej. Pers ’ jy en jou

ssing AgT

jou5oplo

vir Speletjies e

12 + 60

grootmens lik jul huweein: DE lterr VREEM Maak van ’n spee oor:

Só ‘kliek

superseks vir

-plussers!

lyf

+(4 bladsye!) Jou lieflike









taalgenoot



wigheid y l d r a h r e e n Wan toe nie net af en is nie m e e l b o r p n ‘








aak

me sm a n e g n a A

Gemaklike e dosis tabletteen-



MSD



NATIVA






Augustus - september 2011

HAAR TAAL 15 Dinge

IN KORT Joune

KYK DIEP Jagdrang




i MANS

002

AUG | SEPT 2011


JA vir die somer, NEE vir sweterige armholtes! Moet jy ekstra hemde na belangrike geleenthede saamvat omdat jy oormatig sweet? Dra jy net swart in die somer omdat jy bang is vir sweetmerke op jou klere? Het jy reeds al die oor-die-toonbank middels sonder sukses probeer? As jy “ja” geantwoord het op enige van hierdie vrae, lees verder . . . Hiperhidrose is ’n toestand wat deur oormatige sweet gekenmerk word. Sweet is een van die belangrikste maniere waarop die liggaam afkoel. Mense met hiperhidrose sweet egter baie meer as wat nodig is om hul liggaamstemperatuur te beheer.

Normale sweet kan verskeie oorsake hê. Dit geld ook vir hiperhidrose – slegs die hoeveelheid sweet verskil. Oorsake sluit in oefening, hitte of koue, alkohol, koffie of tee, rook, warm of gekruide kos, stres en angstigheid en spesifieke tye van die dag.

GENNOP

• FOKALE HIPERHIDROSE is die mees algemene vorm van hierdie toestand en veroorsaak oormatige sweet van die onderarms. Na raming ly tot 1% van die bevolking hieraan. Dit begin gewoonlik in die tiener- en twintigerjare. Dit is onbekend waarom sommige mense hierdeur geraak word en ander nie, maar sowat 40% van mense met hiperhidrose het ’n familielid met ’n soortgelyke probleem. Dit dui op ’n genetiese verband. Hiperhidrose word veroorsaak deur ooraktiewe ekkrienekliere, ’n tipe sweetklier. Hierdie kliere kom feitlik oor die hele liggaam voor, maar is gekonsentreerd op die handpalms, voetsole en armholtes.

06/2011/HR/89

Lyers voel gedurig klam, wat alledaagse aktiwiteite bemoeilik. Dit kan verleentheid by die werk of tussen vriende veroorsaak. Hiperhidrose veroorsaak egter nie ’n slegte reuk nie. Die reuk wat algemeen aan sweet gekoppel word, word veroorsaak deur bakterieë wanneer sweet te lank op die liggaam agterbly. Die goeie nuus . . . Daar is ’n oplossing vir die probleem! Dit is goed nagevors en word deur ’n opgeleide dokter toegedien. Een behandeling hou 9-12 maande lank. Jy kan dus ’n hele jaar lank droog bly. Maak seker dat jou dokter opgelei is om die prosedure uit te voer en vra vir die oorspronklike produk. Vra jou dokter vandag nog hoe jy jou sweet kan beheer!


SLIM DINK

i MANS

KATVOET

004

DANKBAAR

AUG | SEPT 2011



i MANS

006

AUG | SEPT 2011


ELI LILLY


i MANS

008

AUG | SEPT 2011



i MANS

010

AUG | SEPT 2011



i MANS

012

AUG | SEPT 2011



i MANS

014

AUG | SEPT 2011



Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.