Laeveld Issue 6

Page 63

Sitrusprodusente se keuse vir swartvlekbeheer Produsente vir die sitrus-uitvoermark gebruik Ortiva, dié strobilurien vir swartvlekbeheer waar streng fitosanitêre regulasies oorkom moet word. Ortiva® verleen buigbaarheid aan ‘n voorkomende spuitprogram omdat asoksistrobien oor unieke verspreidings eienskappe in die gasheer beskik. Drie-ledige beskerming met kontak, translaminêre en akropetaal-sistemiese aksies verseker langdurige werking. Buiten vir betroubare beheer van sitrusswartvlek, bied Ortiva® van die gunstigste maksimum residulimiete vir strobiluriene om meer gemoedsrus te verseker.

LEES DiE EtiKEt vir vOLLEDiGE BESONDErHEDE Ortiva® bevat asoksistrobien (Wet nr. 36 van 1947, Reg. nr. L5968). VERSIGTIG. Ortiva® is die geregistreerde handelsmerk van die Syngenta Groep Maatskappy. Syngenta Suid-Afrika (Edms) Beperk, Privaatsak X60, Halfway House, 1685. Tel. (011) 541 4000. www.syngenta.co.za © Syngenta Ag, 2000. Kopiereg van die dokument is voorbehou. Alle ongemagtigde vermeerdering word verbied.

Vind u naaste Laeveld Agrochem agent by www.laeveld.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.