Die gebruik van Movento® as dopluisbeheerstrategie het nie net ‘n hoër uitpak verseker nie maar was aan die einde van die seisoen ook koste-effektief. Cobus Rabie van die plaas Goudmyn in die Robertson-vallei het dieselfde ondervind in ’n Clem-late boord waar daar ’n hoë voorkoms van dopluis, sitrusrooimyt en witluis was. Hy het besluit om vier blokke van 540 bome met verskillende programme te behandel en die effektiwiteit en koste van die programme te vergelyk. Aan die einde van die seisoen moes tussen 2 en 4 addisionele toedienings gedoen word vergeleke met die Movento® boorde. Die addisionele behandelings het die koste van die alternatiewe programme duurder gemaak as die van Movento®. “Without a doubt, the Movento® application had the most successful result,” says Cobus.
Dopluis op boomstam
“This chemical is strictly for the control of Red Scale but in addition it also controlled the big problem that we have with Citrus Red Mite (please note that the regitration for red mite is still pending) in that block very successfully and I did not have to spend time and money to follow up with further sprays for these pests. This had been like a new broom and has eliminated a range of pests simultaneously.” Die getuigskrif is ‘n bewys dat Movento® nie net uitstekende beheer teen dopluis bied nie - dit bied die sitrusprodusent ‘n pasmaak produk met ‘n omgewingsversoenbare oplossing met geen kruisweerstand teen bestaande chemie nie. Kontak jou naaste Laeveld Agrochem agent vir meer inligting oor Movento® en Dopluisbeheer.
Gesonde resultate Movento® bevat Spirotetramat (Tetramiese suur) Reg. nr L8559, Wet Nr 36 van 1947 Movento® is ‘n handelsmerk van Bayer cropScience AG, Duitsland Bayer (Edms.) Bpk. Reg. no. 1968/011192/07 Posbus 143, Isando. Tel 011 9215252
6
Verdien AgriBonuspunte op Movento deur Laeveld Agrochem gekoop