Laeveld Issue 6

Page 36

PRODUKPROFIEL

Die

Optimalisering van bemarkbare gewasse

met wurmbeheer

BELTÂŽ is onlangs deur Bayer CropScience teen Ruitrugmot, Landmeterwurm, Amerikaanse Bolwurm en Aartappelmot onderskeidelik op tamaties, kool en aartappels geregistreer.

D

it bied groenteprodusente die geleentheid om Lepidoptera-plae te beheer deur die vreetskade op groente te beperk of onmiddellik te stop. Die lae dosis van aktief per hektaar, en die teikenspesifieke spektrum maak die produk uiters gunstig teenoor die omgewing en voordelige insekte. Stop vreetskade onmiddellik BELTŽ veroorsaak spiersametrekkings in die teiken-insek wat lei tot vinnige staking van voeding, gevolg deur verlamming en uiteindelike dood van die larwe kort daarna. Dit is belangrik om daarop te let dat die skade aan die bemarkbare gewas drasties verminder word deur dat die voeding vinnig gestop word. ‘n Groter gedeelte van die oes kan sodoende bemark word. Minimale impak op voordelige insekte

34 - Winter/Winter 2012 LAEVELD

Met Belt behandel

Sonder Belt se behandeling


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Laeveld Issue 6 by MA PUBLISHING - Issuu