SchoolsBulletin_120727

Page 5

6

27 July 2012

Bulletin

Search “Laeveld Bulletin”

Search “laeveldbulletin” This page is kindly sponsored by DULUX

Plasies dra ook hoed vir liefdadigheid Tydens die onlangse Hoededag ten bate van die SA Vrouefederasie (vir liefdadigheid) het die Hoërskool Merensky se leerlinge hul deel deeglik bygedra. Die gr 11’s het met ‘n hele verskeidenheid hoede opgedaag, terwyl die gr 12’s weer die oog met hul interessante hoofbedekkings gevang het.

Merensky-grondparkering geteer Die parkeerterrein by die Hoërskool Merensky se Arugbyveld was al lank ‘n steen des aanstoots, veral omdat dit so baie rooi stof laat warrel het wanneer daar gery is. Die terrein is onlangs geteer en met randstene afgewerk. Intussen sal parkeerplekke ook netjies met wit verf afgemerk word, om te sorg dat die parkering ordelik geskied. Foto 1 wys die terrein soos dit gelyk het, foto 2 wys hoe werkers die teermengsel versprei en foto 3 wys hoe dit nou lyk (die parkeermerke moet nog geverf word).

Ringbal Rean Venter, ‘n leerling van die Hoërskool Merensky, het o.17 Limpopo-kleure in ringbal verwerf.

Grade 11’s Muurbal

Grade 12’s

Foto 1

Twee leerlinge van die Hoërskool Merensky het Limpopo-kleure vir muurbal verwerf. Johan Espach en Matthew Larsen is vir die o.19- en o.16-spanne onderskeidelik gekies.

Foto 2 Library rewards aspiring poets The Letsitele Library rewarded the good creative writing of two pupils who entered their Mother’s Day competition. The library runs various creative writing competitions during the course of the year and most recently held a Mother’s Day competition. Pupils could send in poems or stories about their mothers to win a prize. The two winners were Jessica and Timothy Duguid who impressed with their poems. Patrys du Toit won the new-member competition.

Op foto 2 staan dr Christo Prtetorius, met die blou kortbroek, die beheerraadslid wat die dryfkrag was om die terrein geteer te kry.

Foto 3

Johan Espach

Matthew Larsen


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.