www.bulletin.us.com
F A R
N O R T H
22 November 2019 13
M E D I A
LAERSKOOL PHALABORWA NOORD Toppresteerders 2019 Top achievers 2019
Hoofleiers 2020: Chloë Molenaar – Onderhoofdogter, Dirè Schoeman – Hoofdogter, Prieur Lourens – Hoofseun en Blessing Mathebula – Onderhoofseun
Girls Leaders 2020:
Agter: Tshego Maditsi, Daniëlle le Roux, Tshego Motlhobuka, Siphokazi Nziyane, Xiluva Nkuna en Marilee Coetzee. Voor: Tshimo Sehlako, Selaelo Motadi, Mihle Sodo, Cran-Leigh Keyser en Kopano Mokgalaka.
Seunsleiers 2020:
Agter: Tshepo Lechoenye, Jayden Taljard, William Laing Voor: Aiden Smit, Solomon Ramakgasha.
Janél Erasmus Dux leerling. Hokkiespeler van die jaar: dogter. Sportdogter van die jaar. Senior Afrikaanse redenaar van die jaar. Senior English orator of the year. Kultuurleerling van die jaar. Beste prestasie in Gr 7 - Afrikaans Huistaal. Beste prestasie in Gr 7 Engels Eerste Addisionele taal.
Malebo Theledi. Merit
award. Best achievement in Gr 7: Afrikaans First Additional Language, English Home Language, Natural Science, Social Science, Life Orientation, Technology, Highest Academic Trophy Gr 7.
Jayden Taljard
Vukona Mashele
Pieter Oosthuizen
Ayshah van Niekerk
Armand Lourens
William Laing
Marilee Coetzee
Best achievement in Gr 7 – Mathematics
Senior skaakspeler van die jaar
Lentso Selepe
Cross country athlete of the year: boy
Beste prestasie in Gr 7 – EBW
Swemmer van die jaar: seun
Rachel Desmet
Landloopatleet van die jaar: dogter
Best achievement in Gr 7 - Creative arts
Swemmer van die jaar: dogter
Ntsako Mabunda Junior girl athlete of the year
Dylan Turner
Hokkiespeler van die jaar: seun
Rubyspeler van die jaar Senior seunsatleet van die jaar. Sportseun van die jaar
Gabriëlle Maré
Tshego Motlhobuka
Netbalspeler van die jaar
Masana Mathonsi Persistence
Junior Afrikaanse redenaar van die jaar Senior English orator of the year
Ambur Simpson
Senior dogtersatleet van die jaar
Letago Ramoshaba
Junior boy athlete of the year, Junior Chess player of the year
Beste akademiese prestesteerder:
VLNR: Gr 4 – Armand Lourens, Gr 5 – Angelica Shaw, Gr 6 – Cran-Leigh Keyser, Gr 7 – Malebo Theledi
Gelukkige leerders word presteerders Happy learners become achievers