F A R
N O R T H
M E D I A
Bulletin FAR NORTH
www.bulletin.us.com
F A R
N O R T H
1 December 2017
M E D I A
15
Jukado honour judokas
Sensei Ian Steyn with Fighting Cup winners, Callie Buitendag and Levi Loughor-Clarke.
Front: Dorothy de Lange (Best Junior Girl), Ken de Lange (Best Junior Boy - Newcomer), Jed Loughor-Clarke (Judoka of the Year), Levi Loughor-Clarke (Fighting Cup), Callie Buitendag (Best Junior Boy). Middle: Kaitlyn Ferreira (Best Junior Girl – Newcomer), Isabel Steyn (Best Junior Girl – Newcomer), Luke Scates (Best Boy – Grading Cup), Daniel Schutte (Most Improved Junior), Nic de Beer (Campbell Cup - Endurance). Back: Sensei Ivan Steyn (Instructor) and Matthew Lunt (Best Senior Boy).
Very few people understand the significance of any martial art, let alone the discipline it takes to excel in your chosen art form. Tzaneen’s very own Judo club, Jukado Judo Club, was established in 1968 by James Frank Steyn and has, for the past 47 years, been actively enhancing the lives of young judokas through its teachings. As is customary each year, the Jukado club hosts a prize giving ceremony to award their top judokas. The most prestigious trophy is the Fighting Cup’ which has been in the club since its inception. The first winner of this trophy was Rusty Steyn in 1971. This year the Fighting Cup was shared between two outstanding youngsters, Callie Buitendag and Levi Loughor-Clarke.
Plasieskrywers pronk in 2017 Poort
Anize Basson
‘n Hele handvol Plasieskrywers se pennevrug is opgeneem in 2017 Poort. Hierdie publikasie word jaarliks uitgegee deur die Letterkundekommissie van Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hoërskoolleerlinge regoor Suid-Afrika het die geleentheid om poësie en prosa in te skryf. Daarna word dit gekeur deur ‘n paneel kundiges: prof. Thys Human (Noordwes-Universiteit), dr. Daniel Hugo (Protea Boekhuis), prof. Tom Gouws (digter en dramaturg) en prof. Bernard Odendaal (Noordwes-Universiteit). Die beste werke word in die bundel opgeneem. Elzette van Dyk, graad 12, het nie minder as drie bydraes tot die bundel gelewer nie – haar gedig, Glo, en twee prosastukke, My Bessie en
Elzette van Dyk
Freddie Lubbe
Handewerk. Haar uiteenlopende temas het ‘n volwasse aanslag en sorg vir leesgenot. Freddie Lubbe, hoofseun 2016, se Die dag toe ek moes groet spreek reg uit ‘n tiener se hart. Marlu McLean, graad 12, bewys dat sy haar nie slegs op die Wetenskap toespits nie, maar ook ‘n skrywer van formaat is. Lees gerus haar skets, Maanlig. Imcke van Vuuren, graad 10, se Ontnugtering laat mens twee keer dink oor herinneringe en Anise Basson, ook in graad 10, se Hardloop beïndruk eweneens. “Hoërskool Merensky is dankbaar vir leerkragte soos me. Elza van Wyk wat leerders inspireer en aanmoedig om aan kompetisies soos dié deel te neem,” het Hoof, Magnus Steyn, gesê.
Imcke van Vuuren
Marlu McLean
Welcome to Tzaneen Health & Fitness Gym Opening hours: Monday - Thursday: 5am - 8pm Friday: 5am - 7pm Saturdays & Public Holidays: 6am - 10am Sundays: 3pm - 5pm
Personal Trainers Rose: 084 780 0007 Hercules: 076 812 1091 Lodwick: 061 517 3199 Nyiko: 082 732 9669
Monday 5:00am
Spinning
INDOOR 5:10pm
Boot Camp
OUTDOOR 5:10pm 6:00pm
Tuesday
Wednesday
Thursday
Spinning Body Toning / Pilates
Tae-Bo
Warrior Training / Sweat X Spinning
Kids Corne
Tae-Bo
r
Friday Spinning
Body Toning / Pilates Warrior Training / Sweat X
Spinning
Be a part of the fitness family! Cnr Windsor & Agatha St, Tzaneen • 073 265 2650 • 076 413 9257
Go to www.bulletin.us.com for the SuperSport weekly schedule and weekend programme.