6
21 October 2016
Our Opinion
www.bulletin.us.com
Ons reis deur die afgelope twaalf jaar...
The Message
21 October 2016
I allegedly fix(ed) it
Irresponsible gossip mongering can cause a lot of damage. More so when the origin of the rumour is not substantiated but presented as fact in order to strengthen other unsubstantiated claims to allow for the creation of a story where there really never was one. To illustrate the severity and impact of such irresponsible, unconfirmed spam, the community of Tzaneen is in a state of absolute panic following a rumour spread about a girl who was “almost kidnapped” at a popular family eatery in town. The confusion is further fuelled by the statement “allegedly” because now nobody seems to know what exactly happened – including the person who reported it. If she was almost kidnapped, how do we know with absolute certainty that the intention was to kidnap her in the first place? Bulletin spent the better part of this last week trying to trace the “alleged kidnap(ing)” victim but to no avail. We went to the restaurant and had a look at some of the CCTV footage of the incident and here is what we found: two girls, from different races, playing together before saying goodbye to each other at the restaurant entrance. The alleged kidnapping victim then went back inside to join her family. It was “alleged” that the girl was a pupil at Laerskool Tzaneen Primary – false. She was on a visit with her family from Botswana. It is “alleged” that an African woman in a white dress led her out of the restaurant to the parking lot – false. The alleged kidnapper is actually a pupil at said Primary school and not an adult woman. Lastly, and possibly the most important piece of this ridiculous puzzle is the fact that no case was opened. Be careful not to allow your own personal misconstrued fears and opinions to blind you to the facts. In conclusion, we cannot allow for the spreading of rumours to pass through the Alleged(ly) Arch as though it is a holy rite of passage to truth. *The information above was gathered through numerous phone calls and conversations with various individuals who had knowledge pertaining to this story. Video footage was also supplied clearly showing no wrong doing on anyone’s behalf.
10368 7 The Numbers 2459
300
The maximum number of joints mailed per month to four medical patients in the United States. They were the subjects of an experiment in 1976.
Local Hero Thank you to the men and women from this organization who took it upon themselves to make the roads a safer place for all in Tzaneen.
Rev Ron Reiners Anglican Church Mag die Here met u wees. Ek verstaan nie die mensdom al prober ek hoe hard! Ek lees in die koerant van ‘n Dominee wat by ‘n rugby wedstryd ‘n bier drink en almal klim op die wa en gee hul meening, die herrie is los. Hoe kan ‘n dominee so iets doen? Hier le die probleem; mense dink dat leeraars is bo enige iemand anders en al verkondig hulle die Evangelie aan, moet hulle in ‘n heilig toring bly. Hulle mag nie menslik wees nie. Ek wonder hoe mense hul Bybel lees? Gebruik hulle die Bybel vir hulle eie gewin? Daar is beslis riglyne in die Bybel maar dit moet in konteks geneem word. Enige skrif leesing kan verdraai word om die mens te pas en om vir ander te veroordeel. Maar Jesus het ook gese: “Die wie nie gesondig het, laat hom die eerste klip gooi” Nou wonder ek ook wat sal gebeur as dit kom by die Engelse kerke wat wel wyn in die nagmaal gebruik, is hulle ook sondaars? In die dae wat Jesus hier op aarde was, was dit die gebruik om wyn te drink by ‘n maaltyd, ek vermoed dat die rede was dat die water miskien brak was. Jesus het nie die mens hieroor veroordeel maar het ook daarvan gedrink. Maar matigheid was die sletuel woord en so moet alles gedoen word. As die dominee in ‘n besope staat was so dit heel te maal anders gewees het. Maar wat doen ‘n gewone mens as hy of sy sien dat ‘n dominee wel vervalle raak?Daar is riglyne in die Bybel hoe gewerk moet gaan, gebruik mense hierdie riglyne, of haardloop hulle en verkondig dit aan almal aan?
Die kantoor van Limpopo se grondeisekommissaris sit sonder geld. Waardeerders en landmeters gaan op ‘n sloerstaking, terwyl hotelle en gastehuise weier om grondeise-personeel te huisves weens wanbetaling of die gebrek daaraan. Van die waardasies sou ongeldig verklaar word weens die gesloer en agterstallige vergoeding. Nog nuus op die voorblad van 22 Oktober 2004 is die aankondiging van Plan C vir die redding van Magoebaskloof se teeplantasies, wat na twaalf jaar steeds smeul. Ons gaan vir die res van die jaar elke week ‘n voorblad wys. Dit gaan be-slis interessant wees om te sien wat twaalf jaar gelede die hoofnuus in die toonaangewende nuusblad van Limpopo se Laeveld was. Eweneens gaan dit interessant wees om te sien hoe die styl en adverteerders oor die jare verander het. Geniet dit gerus! Bulletin will show a front page of twelve years back for the rest of the year to recall memories on the main issues of yesteryear. Enjoy it!
Daar is ook ‘n ou gesegde wat se “Vee voor jou eie huis eers skoon voordat jy by jou bure skoon maak. Ja, ‘n mens is maar ‘n mens en so veroordeel on sander sonder om eers die waarheid te ondersoek. As jy Christelike is hoort jy nie ander te veroordeel, jy moet die beeld wat Christus gestel het na volg. Ons leeraars is menslik en maak voute maar ons is nie engele en ons gemeentes moet ons met liefde vertel waar ons fouteer en ons help om ons lewenstyl op ‘n gesonde voet bring. Dit is tog wat in die Bybel staan. Bid eerde vir ons en moet ons nie so maklik veroordeel nie. Mag die Here julle seen. Blessings.
Koopkrag in Tzaneen opgeknap
Die vergroting van die Tzaneen Lifestyle Centre staan sterk op die agenda van die ontwikkelaars, Resilient, en groot planne sal vroeg volgende jaar bekend gemaak word. Inwoners wag reeds meer as twee jaar lank vir nuus oor Fase Twee, soos destyds aangekondig is. Dit het egter nog in gebreke gebly, vermoedelik weens die land se swak ekonomiese vloei. Resilient se hoofbestuurder in Tzaneen, Me Alida Fraser, het gesê die groep is in Die slagoffer van ‘n botsing tussen ‘n voertuig en motorfiets het dié week vergeefs in Modjadjiskloof se landdroshof gewag op ‘n uitslag en vonnis oor die voorval, omdat die beskuldigde in die saak én die landdros nie opgedaag het nie. Mnr Wimpie van Wyk, ‘n lid van die Tzaneen Road Hogs motorfietsklub, het in sy rolstoel saam met verskeie ondersteuners van die klub by die hofsaal opgedaag, maar moes na anderhalf uur sonder uitslag vertrek. Van Dyk is op 10 Julie vanjaar ernstig beseer, nadat ‘n voertuig ‘n ongemagtigde U-draai voor sy motorfiets net buite Mod-
gesprek met verskeie winkelgroepe en handelaars oor die voorgenome uitbreidings. Sodra ooreenkomste bereik is, sal die nuwe planne vroeg in die nuwe jaar bekend gemaak word. Intussen het Resilient met ‘n opheffing van sy ander eiendom in Tzaneen begin. By die Tzaneng Mall word aandag gegee aan
die roltrappe en ingange om dit meer verbruikersvriendelik te maak. Nuwe winkels het ook hul verskyning gemaak, soos Pick’nPay Clothing en Mr Price Sport, terwyl die bestaande MTN Store en Exact ook opgeknap word. Fraser sê dit gaan gepaard met harde werk, besige kontrakteurs en ‘n mate van ongerief vir klante, maar dis deel van vernuwing wat die publiek sal aanspoor om graagter daar te wil koop. Volgens sy broer, mnr Jaco van Wyk, voorsitter van die motorfietsklub, is die oortreder weke later in Rustenburg opgespoor. Mnr Roy Pieterse het intussen na Tzaneen teruggekeer en het reeds op aanklagte van roekelose of nalatige bestuur en versuim om by ‘n botsing stil te hou skuld beken. Hy sou Dinsdag in Modjadjiskloof gevonnis word, maar het versuim om by die hof op te daag. Die vonnisverhoor sou uitgestel word, maar teen ons spertyd kon die ondersoekbeampte, mnr Malatji, nog nie ‘n datum daarvoor verskaf nie.
Beseerde wag vergeefs op hofuitspraak jadjiskloof gemaak het. Na die botsing het die motorfiets aan die brand geslaan, maar die voertuigbestuurder het die hasepad gekies en hom vir dood agtergelaat. Hy het brandwonde en ‘n ernstige beenbesering opgedoen. Sedertdien is hy sonder inkomste, omdat hy nie sy werk by ‘n vervoerkontrakteur kon voortsit nie. Hy is vir minstens ses maande op mediese verlof en verduur steeds baie pyn.
October is Breast Cancer Awareness Month Early detection saves lives