Bulletin_160624

Page 7

24 June 2016

www.bulletin.us.com

7

Local Government & the news that matters Local elections are around the corner. Bulletin will henceforth address various issues affecting the residents of the local municipalities in our area: Mopani District Municipality, Greater Tzaneen Municipality, Greater Letaba Municipality, Maruleng Municipality and Ba-Phalaborwa Municipality.

Today we start on a new journey to expose alleged irregularities, inexplicable conduct, questionable and wasteful expenditure, the unacceptable waste of money on (lost) court cases and legal fees, abuse of municipal equipment and/or time and/or assets, favouritism, lack of discipline, proper supervision etcetera. We we will henceforth tackle matters one by one — and report on what we found. As stated last week, we will not be able to obtain comment from the GTM, since the institution and its rulers are exercising a boycot of the Bulletin.

The only ray of light is the GTM’s Speaker who contacted our editor on Friday last week, when we published details of the deadlock and the boycot. The Speaker and our editor agreed then that we would give a meeting to discuss the deadlock another try (which unfortunately could not be arranged before the deadline for today’s edition). Whilst we respect and uphold the “audi alteram partem” rule (hear the other side) as part of our ethical code, we are not able to do so with the GTM at present and until the deadlock has been solved.

Is Tzaneen sonder reëls? In Tzaneen doen smouse, kontrakteurs, bouers, motoriste (veral taxis), inwoners, besoekers en sommer almal net mooi wat hulle wil — want daar is geen duidelikheid oor die dorp se verordeninge (by-laws) nie. ‘n Nuwe stel verordeninge wat ten duurste deur ‘n kontrakteur — Umnotho Development — opgestel is, is in 2004 “bekend gestel”. Toe ons so agtien maane gelede die GTM se woordvoerder, mnr Neville Ndlala, hieroor gevra het, het hy gesê dit sou “binnekort aan die raad voorgelê en aanvaar word”. Ons inligting is dat dit nog nie gebeur het nie (elf jaar na 2004!). Een van die grys gebiede is buite-advertensies en plakkate wat die dorp vol na willekeur opgeplak word. Daar is duidelik geen wil by die GTM om te help om die dorp netjies te hou nie en die middedorp is ‘n seer oog wat uitstaan met allerhande plakkate wat geboue, mure, die

middelmannetjiemuur in die hoofstraat en selfs verkeerstekens ontsier. Die Bulletin het van verskeie mense gehoor dat daar by ‘n amptenaar van die GTM kontant vir advertensieplakkate betaal word, maar dat kwitansies nie uitgereik word. Die naam van die amptenaar is aan ons bekend. Intussen het daar ‘n ligte storm ontstaan om die elektroniese advertensie-flikkerborde in Danie Joubert-straat en Sapekoe-rylaan. Volgens dokumente in ons besit is dit onduidelik of die huurkontrak vir die grond waarop die groot borde is, nog geldig is. Daar is ook vals inligting op ‘n amendement tot die oorspronklike huurkontrak wat in Oktober 2010 opgestel is. Navrae hieroor aan die munisipale bestuurder word nie beantwoord nie, ten spyte van sy “belofte” om te reageer, sê ‘n inwoner wat skriftelik navraag gedoen het. Die persoon

is een van baie wat kla dat skrywes aan die munisipale bestuurder nie beantwoord word nie en Bulletin getuig dat dit ook ons ervaring is.

BO: deel van die voorblad en ONDER van die laaste bladsy van die omstrede huurooreenkoms met die GTM

Besoekers aan die Mopani Distriksmunisipaliteit se Rampbeheersentrum in Tzaneen staan verwonderd oor die waterskade in die (nuwe) gebou. Dit lek soos ‘n sif, sê ‘n kontrakteur wat onlangs daar besoek afgelê en die foto in die raadsaal geneem het.

SAVE!

Sleep O’ Paedic Classic

* Laminated Foam Mattress * Durable

Sleep O’ Paedic Super Firm - STRONG *130kg *Heavyweight *Turn Me

25

MATTRESS ONLY

Orthopaedic Supreme Turn-Free

R 4299

R 2999 R300 Orthopaedic Gold SAVE

R 5599

5

* value for money

3 15

R 3699

R400

SAVE

* 5 layer high density foam

QUEEN BASE & MATTRESS SET


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bulletin_160624 by Far North Bulletin - Issuu