2
27 September 2013 Bulletin
Fear lessl y the tr uth
Uitgewer / Publisher & Redakteur / Editor Francois Aucamp 083 266 6906 francois@bulletin.us.com Joernaliste / Journalists Louis Roux 072 043 2220 louis@bulletin.us.com Tshegofatso Ngobeni 076 267 1213 tshego@bulletin.us.com Arnold Mabunda 073 003 6044 arnold@bulletin.us.com Orlando Chauke 072 500 1719 orlando@bulletin.us.com Sue Ettmayr 072 630 3051 sue@bulletin.us.com Advertensies / Advertising Jacques Smuts (Best. / Man.) 071 268 2543 jacques@bulletin.us.com Candice Prinsloo (Adv Admin) 082 342 7018 candice@bulletin.us.com Thinus van Deventer 083 611 6292 thinus@bulletin.us.com Humana Mboweni 082 905 1680 humana@bulletin.us.com
Ontwerp / Design David Morrison (hoof) 078 709 7032 david@bulletin.us.com Yvonne Ndlovu 078 987 1411 yvonne@bulletin.us.com Tamryn Branch 083 647 9551 tamryn@bulletin.us.com Winfred Baloyi 082 082 0837 winfred@bulletin.us.com IT Dirk Stoltz 082 730 0305 it@bulletin.us.com Webwerf/Website Annemieke Maritz 079 275 7347 annemieke@bulletin.us.com Rekenings / Accounts Marietjie Barnard (hoof) 083 982 4663 marietjie@bulletin.us.com Lihanie Booysen 082 776 4431 lihanie@bulletin.us.com Drukker/Printer: PaarlColdset
Vlieg praat met die Volk Opvoedkundige Orgies en krap waar dit jeuk...
Vlieg
Vlieg is so ‘n rukkie gelede gekasty, omdat hy beaam het wat die emeritus aartsbiskop in ‘n tutu te sê gehad het, dat ‘n mens nie alles kan glo wat in die Bybel staan nie. Dit was min of meer die reaksie wat Vlieg verwag het van die gemiddelde enkelversteoloë en -evangeliste. Hierdie keer egter wil Vlieg opkom vir die Bybel en ‘n sekere uitspraak daarin regverdig. Vlieg nogal, bid jou aan! En dit handel oor niks minder nie as dat ‘n mens maai wat jy saai! Vir die boere, wat dadelik nie met Vlieg sal saamstem nie, wil Vlieg net gou die semantiek van die vers verduidelik. Vlieg verstaan Boerdery, manne. Hy, en die Bybel, sê nie jy sal maai soveel as wat jy gesaai het nie. Almal weet tog van droogtes, diefstal, virusse, diefstal, swamme, diefstal, haelstorms, diefstal, verspoelings, diefstal, aalwurms, diefstal, sprinkane, diefstal, wind, diefstal, brande en diefstal. Wat Vlieg en die
Sê jou sê
Pobus/P O Box 3838, Tzaneen, 0850. Tel: 015 307 7248. Fax: 015 307 7684. Crownstraat 8 Crown Street, Tzaneen
E-posadresse/E-mail addresses: Advertensies/Adverts: adsales@bulletin.us.com Admin & rekenings/Admin & accounts: admin@bulletin.us.com Agri-advertensies/Agri ads: agriads@bulletin.us.com Agri-nuus/Agri news: agrinews@bulletin.us.com Briewe/Letters: letters@bulletin.us.com Redakteur/Editor: editor@bulletin.us.com Events: events@bulletin.us.com Kleinadvertensies / Smalls: smalls@bulletin.us.com Nuus & foto’s/News & photos: news@bulletin.us.com Ontwerp/Design: design@bulletin.us.com Sport: sport@bulletin.us.com Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin. Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved. Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.
Emergency numbers Noodnommers Ambulance / Ambulans Police / Polisie Fire Brigade / Brandweer Electricity / Electrisiteit Water Municipality / Munisipaliteit Letaba Fire Protection Ass. Noodnommer/Emergency nr. Citizen Band
10177 / 015 307 7077 10111 / 015 306 2129 015 307 5555 / 7000 015 307 4356/8190 a/h 015 307 8000/8190 a/h 015 307 8000 076 550 2260 076 844 1646 Foxtrot Papa Alpha/ Letaba Fire Ops. 015 307 8800 015 306 8500 0800 055 555
Van Velden Hospital/Hospitaal Mediclinic Tzaneen Child line
Letsitele / Modjadjiskloof / Mooketsi See / Sien tzaneen Giyani
Phalaborwa
Ambulance / Ambulans Fire Brigade / Brandweer Police / Polisie Hospital / Hospitaal Electricity / Elektrisiteit Water
015 812 1629 015 812 0628/5030 10111 015 812 3251 015 812 0900 0800 203 951
Sheenaugh-lee Thompson My opinion and this is what Ive seen in tzaneen and where I currently am is Never say Never! Advice to parents: every now and then instead of sitting inside the car waiting for your kids to come out rather stand up and walk to your childs class about 10 min before the final bell rings you might just see some unexpected surprises like I did and believe me what I saw was incredibly nauseating and shocking!
Bulletin gesels gereeld op Facebook. Raak gerus betrokke, gesels saam en wees ook so betrokke by ons gemeenskap. Soek ons by www.facebook.com/Laeveld Bulletin.
Die GTM se beheersentrum kan navrae oor kragonderbrekings 24 uur per dag beantwoord: 082 679 0720 | 082 679 0794 015 307 8190 | 015 307 4356 (as die Telkomlyne werk). Meld elektrisiteitsprobleme by dié nommers aan, enige tyd van die dag of die nag.
Susan Ettmayr I taught at a school in Boksburg in 1972 and broke up a fight between two 14-year-old girls. They were stabbing each other with compasses. They’d both slept with the same boy and the fight was over him. Things have simply escalated and there is little respect now for teachers, parents or the friends of parents.
• What you did / Wat julle gedoen het • • Wat beplan jy vir Erfenisdag? • What are you planning for Heritage day? Tracy Wolfaardt braai Michelle Coetzee Mountain Biking!! Estie van Wyk Rustig tuis en lekker braai. Pat Patterson Yup, braai. Laurette de Lange By die werk. Bernard Nel Laurette stuur my jou cv sodat ek vir jou ‘n ander werk kan kry
Bulletin regularly chats on Facebook. Feel free to engage, say your say and be involved in our community in this way. Search for us at www.facebook.com/Laeveld Bulletin.
The opinions/statements made herein are that of our readers and does not necessarily reflect the views and opinions of the Bulletin. The comments of people are given verbatim. We appeal to all who take part in the debates not to use hate-speech or to be insulting toward others.
Die mense hoor Let wel: Hulle sê nie so nie! • En daar loop arme ou Anneries hom vas in die baas van die plaas, net toe hy die groen Toyotatjie mooi opge-start het om koers te kry terug huis toe. Nou’s daar onvrede en wantroue en die dominee en die prokureur en die dokter moet raadgee. Die
kopdokter gaan glo ook geraadpleeg word, om te help... • Die “regsgeleerde” wat so parmantig was by die bandewinkel is nou smoorkwaad omdat hy aangehaal is. Kwaad vir homself? Skaam-kwaad?…
• Ou R L is maar net jaloers dat hy nie die kans gekry het om die dame te ontmoet nie. Die feit dat sy oë soos ‘n verkleurmannetjie s’n 180 grade na agter gedraai het, is bloot omdat hy wou sien of daar nie ‘n kans is dat hy kan saamry nie. Next time, oubaas,...
Stand van Damme | Dam Levels
1 ste Laan - 12 Tzaneen
Dap Tzaneen Ebenezer Merensky Naude
Blyde Rivier Poort
Middel Letaba
Klaserie
Tours
Vergele- Ohrigstad gen
Tel: 015 307 1530 | Fax: 082 586 7023 watermaat@telkoms.net 91.70% 99.70% 101.90% 83.10% 44.60% 98.40% 98.20% 94.50% 82.90% 83.70%
10177 015 781 1333 10111 015 781 3511 015 781 6300 015 780 6300
Bel hier as die krag by jou lol
of lat!! Geen respek. Luister dikwels hoe kinders kinders doen of nie doen nie. En skole, ja hulle met hul ouers praat wat nog die opvoeder?? smeer ook maar toe om te verhoed dat hulle Die gelykheidsleer wat alles verdoem wat reg ge’lable’ word is!!! Ja dit kan gebeur ja dit sal nog gebeur. Of Estelle Mc Fadden Never say never - my het dit reeds gebeur en ons weet nie???? dogtertjie moet oor 2jaar skool toe en ek Roeline Burger Never say never is dood bang dat sy moet gaan.
Sean Niemandt Ja, hulle sê ook daar is nie dwelms in die skole nie, geen dogter raak ooit swanger nie, nie een van die kinders rook Amanda Strydom My opinie is so wyd ek of skelm of voor hulle ouers nie. Wat wou, almal sal liewer nie veel sê!! Kinders van vandag glo mos vas hulle maak engeltjies groot. Baie is te groot vir hulle skoene en kort die plathand van vandag se ouers het nie ‘n benul wat hulle
Baie Dankie!
Die senior burgers van Macadamia Village, Pioniers, El-Natan, God’s Haven en Goue Jare ontvang vandag gratis eksemplare van die Bulletin danksy die wellwillende borgskap van
Vandag
Ambulance / Ambulans Fire Brigade / Brandweer Police / Polisie Hospital / Hospitaal Water Telekom
Waarheid sê is: jy kan nie koring maai as jy mielies gesaai het nie. Jy kan nie mango’s pluk van jou lemoenbome nie. Jy maai wat jy saai! Verstaan? En so dink Vlieg is dit ook met maaiers en papies! Vir Vlieg is daar ook so ‘n bietjie wiskunde as dit kom by maaiers en papies. Ouer plus onderwyser is gelyk aan maaier
Die menings, uitsprake, standpunte, verwysings, komplimente, beledigings, humor, ens van Vlieg is nie noodwendig dié van die Bulletin of die eienaar en personeel van die koerant nie!
• Twee voorvalle van geweld by skole het die land aan die praat. Daar is mense wat sê dit sal nooit in Tzaneen gebeur nie. Wat sê jy? • Two incidents of violence at schools raised concern countrywide. There are people saying that it will never happen in Tzaneen. What do you say?
Tzaneen
of papie! As die ouer alkoholisme, luiheid, afguns, geldgierigheid, gesagondermyning, bitsigheid, jaloesie en dies meer saai, moet hy nie verbaas wees oor wat hy maai nie. As die onderwyser kragwoorde (vloek), egbreuk, voortrekkery, onwaarheid, diefstal, oneerlikheid en alkoholisme saai, waarom dan die ouers alleen beskuldig? Ja, beskuldig maar die boelies vir die onlangse opvoedkundige orgies met besems en pistole. Boelies was daar nog altyd en sal daar altyd wees. Maar moenie die aandag aftrek van die werlike probleem nie. Ouers en onderwysers! Net soos met dominees, dink Vlieg die keuringsproses vir onderwysstudente misluk klaaglik. Om nie van ouers te praat nie. Deesdae het ‘n mens ‘n lisensie vir alles nodig, hoekom nie ook om ouers te kan word nie?
Bewolk in die oggend. Baie warm
40°
Sonop Sononder Humiditeit
Tel: 015 345 1264 Letsitele
16°
05:52 18:06 14%
Piet Dry
Oogkundiges Koop ‘n bril en kry n gratis voorskrif enkelvisie sonbril
015 307 2439 015 307 2439
Saterdag
Sondag
Maandag
Dinsdag
Gedeeotelik bewolk. Warm
Vroeë reën buie. Bewolk in die oggend en koel
Sonnig en koel. Matig
Meestal sonskyn en warm
Woensdag Donderdag Sonnig en warm
Sonnig en warm
20°
33°
15°
20°
14°
24°
12°
27°
19°
31°
17°
32°
Sonop
05:51
Sonop
05:50
Sonop
05:49
Sonop
05:47
Sonop
05:46
Sonop
05:45
Sononder
18:06
Sononder
18:07
Sononder
18:07
Sononder
18:08
Sononder
18:08
Sononder
18:09
Humiditeit
43%
Humiditeit
69%
Humiditeit
43%
Humiditeit
39%
Humiditeit
22%
Humiditeit
23%