Bulletin 3 June 2011

Page 14

3 June 2011

HEELBO: Die Laerskool Dr Annecke in Letsitele het hul akademiese toptien leerlinge in elke graad vir die eerste kwartaal aangekondig. Die gr 4-toptien is agter, Candy Mathebula, Nina Grové, Rohan Wewege, Meyer Vorster, Delana Gravett, Dzunisani Furumele en Michelle Shikwambana en voor is Lize Mostert, Lianca Pieterse en Milané Smit. TWEEDE VAN BO is die toptien van gr 5. Agter is Keletso Mathye, Pieter van der Merwe, Zani Vorster, Clarissa Olivier, Tirhani Nyambi en Enslin Sambo en voor is Xander Botha, Donna-Marie Venter en Jasper Stoltz. Francois Smith was afwesig toe die foto geneem is. DERDE VAN BO is die toptien gr 6’e: Agter is Biance Du Toit, Arno van Coller, Anja Els, Ronnel Homu, Chris Bill, Annamarie Venter en Stefan Pretorius en voor is De Wet Vorster, Ntsakisi Maluleke en Bernard Vermaak. Op die ONMIDDELLIK HIERBO is die toptien in gr 7. Agter is Ntsakiso Nyathi, Mariska Fourie, Gerty van Jaarsveld, Eduan Smit, Altacia Gubitz en Klarissa Nel. Voor is Ruben Jordaan, Tiyani Mhlongo en Joseph Raspel. Duan Schoeman was afwesig toe die foto geneem is.

Ané Breytenbach is gekies vir Limpopo se laerskole hokkie B-span en Ruan Groenewald is vir die hokkie A-span gekies. Hulle is albei leerlinge van die Laerskool Duiwelskloof.

Bulletin

Dr Annecke se toptien in akademie

15


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bulletin 3 June 2011 by Far North Bulletin - Issuu