Jaarblad: Hoërskool Gimnasium

Page 49

Landsdiens

Noordwes-naaswenners

Luzanne Ray (dring deur na die nasionale kamp), Christiaan Linde, Elzaan Jooste, Henco Bouwer, Nadia Pienaar (voog), Amir le Roux, Jeanine Liebenberg, Jenny de Jonge.

kultuur Skynhof

Noordwes-wenners Melinda Christodoulides, Vicko Venter, me. Rosemary Fouché (organiseerder), Carissa Smit.

Carissa Smit en Melinda Christodoulides was ‘n gedugte span. Hulle het met hulle skriftelike voorleggings die sesde hoogste punt (uit 185 deelnemers) in die land behaal. Hulle is aangewys as die Noordweswenners en het nasionaal deelgeneem waar hulle hul uitstekend van hul taak gekwyt het.

Sasima-redaksie Voor: Cherise Keyser, Carel ­ oetzee, Katelynn Snyman, C mee. Mizelle Prinsloo (voog), Carli de Wet (voog), W ­ ickus Zerwick (nuusredakteur), ­Lynette Viljoen. Tweede ry: Lerissa ­Greyling, Lizandie ­Faasen, Juané Beeby, Anchen ­Bischoff, Jacques ­Jacobs, ­Melinda C ­ hristodoulides ­(adjunk-redakteur), Viné Venter, Kathleen Heathcote, Danielle Badenhorst. Agter: ­Marguerite Olivier, Annemarie Marais, Jodea van der Merwe, Lucia Kotzé, Ilne Prinsloo, Nikki Nel, Jodean Rosin, Sunique Becker, Nimé Judd, Alet van der Walt. Afwesig: Suné Steenkamp, Ciska Erasmus (redakteur), Mariëtte Conradie.

Potchefstroom Gimnasium • Jaarblad 2014 • Dis ’n fees om ’n Gimmie te wees | 49


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Jaarblad: Hoërskool Gimnasium by Elrie Visser - Issuu