Jaarblad: Hoërskool Gimnasium

Page 39

akademie

Afrikaans-olimpiade seniors Graad 10- en 11-deelnemers Voor: Suné Steenkamp, Vicky Steyn, Gina Richards, Wickus Zerwick, me. Mariska ­Esterhuysen (organiseerder), Jacques Jacobs, Tanja Bevan, Chanél Griesel. Tweede ry: Carissa Smit, Chané Denton, Sunique Becker, Lizandie Faasen, Daniela Cronjé, Jana Leeb, Jomari Grobler, ­Esmerelda Oberholzer. Agter: Nimé Judd, Marinette Roux, Maret de Ridder, Carla ­Redelinghuys, Melinda ­Christodoulides, Marlie Burger, Brenda Knipe, Adé van der Merwe.

Spelling Bee Voor: Elri du Plessis (eerste plek: seniors), me. Erika ­Campbell, Suzanne-Marie Botha (tweede plek: seniors). Agter: Bea Labuschagne (tweede plek: ­juniors), Katelynn Snyman (eerste plek: juniors) en Lené Strydom ­­(tweede plek: juniors). Afwesig: Christoff Kooij (tweede plek: seniors).

DIe ‘Spelling Bee’ vind vir die derde agtereenvolgende jaar plaas. Tydens die eerste rondte skryf die hele skool se leerders die speltoets. Na drie/vier rondtes word die wenners in elke graad aangewys.

Wêreldkennis-olimpiade

Voor: Koos du Plooy (eerste in Noordwes gr.12), ­Carina Verster (tweede in ­Noordwes), Killian Ludick (derde in Noordwes). Agter: Alberto ­Casaleggio (eerste in ­Noordwes - gr.10), Carel Coetzee (eerste in ­Noordwes - gr.11).

Potchefstroom Gimnasium • Jaarblad 2014 • Dis ’n fees om ’n Gimmie te wees | 39


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Jaarblad: Hoërskool Gimnasium by Elrie Visser - Issuu