Vrystaat Kunstefees • Arts Festival • Tsa-Botjhaba 2016
Censored $$
R50
45 min
Eng, Afr, Xhosa
...?
Eksperimentele toneel/Experimental theatre
Harmony Gazellie 16
Ensemble
NL
$
Raymond Taylor
Raymond Taylor, Magnus McPhail, Rondo Mpiti , Willem Esterhuyse, Troy Myeni 11 Jul 14:00, 12 Jul 15:30, 14 Jul 19:30, 15 Jul 17:30 Individualiteit teen kollektivisme. Behoort die individu se lewe aan hom of aan die groep, gemeenskap, of die staat? Ons karakters raak aan sake soos geestesversteuring, feminisme, taal en seksuele voorkeure – dis nie net nou relevant nie, maar ook verbode onderwerpe. So wil ons ’n gemeenskap van sensuur blootlê. Vroue het beperkings, hoor hulle aldag. Afrikaners is nie noodwendig rassisties nie, hul stryd is nie oor ras en kultuur nie, maar hulle is bang hul taal sterf uit. Seksuele voorkeure word dikwels gesensor omdat ons bang is vir homoseksualiteit, biseksualiteit of seksuele aanhangers.
Individuality versus Collectivism. Does the individual’s life belong to him—or to the group, community, society or the state? The characters in our production will touch on issues like mental illnesses, feminism, language and sexual preferences; they are not only relevant, but also on the line of forbidden subjects. We want to expose a censoring society. Women are constantly reminded that they have certain restrictions. Afrikaners are not necessarily racist, but they are afraid of their language dying out. Sexual preferences are often censored, because we are afraid of homosexuality, bisexuality or sexual devotees.
Crafted by colours $$
R50
60 min
Downstage
Drama
Ricardo Olyn
Hubert Magoechoe
$
Eng/Afr
...?
Tessa Muller
13
L Diketseng Dlamini
Grace Seekane, Boyd Erens, Thabo, Robin Werner, Ricardo Olyn, Alshande Rafferty, Shaniella Fredericks
13 Jul 13:00, 14 Jul 17:30, 15 Jul 10:00
Allison wil iets terughê wat drie jaar gelede kragdadig van haar weggeneem is. Sy is bereid om haar huwelik te waag om dié skadelike geheim bloot te lê. Dit mag lei tot ander geheime wat sy gedink het vir altyd begrawe is. Haar grootste vyand, haar suster, besit wat Allison wil hê, maar haar suster is ook al een wat weet van daardie geheime.
Allison wants something back that was forcefully taken from her three years ago. She is willing to risk her marriage to expose this detrimental secret, which may lead to other secrets that she thought only the grave will embrace. Her greatest rival, her sister possesses what Allison wants, but her sister is also the only one with knowledge of these secrets.
Detention without trial $$
R50
60 min
Pacofs-Conlaurês Gazellie
A cappella. Eie musiek/own music
$
...?
Afr, Eng, Sesotho PG
Tshiamo Mongale
12 Jul 19:30, 13 Jul 17:30, 14 Jul 12:30, 15 Jul 15:00 Die toneel is ’n vieslike area in Bloemfontein, die stad waar die African National Congress begin is. Die hoofkarakters is drie straatkinders. Die toneelstuk is geskryf deur ’n bekende dramaturg van vroeër, Tshiamo Brilliant Mongale. Dit wys ook die beste waartoe straatkinders in staat is.
The scene is a filthy area in Bloemfontein where the African National Congress started. The main characters are three street kids. The play is written and directed by a well-known yesteryear playwright, Tshiamo Brilliant Mongale. It also initiates the best that a street kid can offer.
Die hemel het ’n chromosoom laat val $$
R50
55 min
Kovsiekerk
Ilne Fourie/Elsa Krantz Ilne Fourie, Sheri Brynard
$
Drama
...?
Afr
Ilne Fourie
Ilne Fourie 12 Jul 20:00, 13 Jul 12:00
Elize se lewe is normaal. Perfek. Wanneer die foon eendag lui met die nuus dat haar siek moeder dood is, stort haar wêreld ineen. Nie oor die skielike verlies nie, maar oor die toevoeging van ’n nuwe gesinslid. Haar Downsindroom-sussie, Libby. Die ou mensie met die kinderoë . . . ’n Ekstra chromosoom kan ’n las word, want al is ons so eenders bly ons net te anders. Maar soms verstaan iemand dat anders en eenders nie so veel van mekaar verskil nie. Net ’n paar ekstra letters maak die woorde teenoorgesteldes, net ’n ekstra chromosoom kan alles verander.
Elize’s life is normal. Perfect. When the phone rings one day with the news that her sick mother had died, her world collapses. Not because of the sudden loss, but a new family member, her Down Syndrome sister, Libby. An extra chromosome can be a burden, because even if we are so alike, we are different. But then someone understands that different and alike doesn’t differ that much. Only a few letters make the words opposites, one chromosome extra can change everything.
vrynge
61