UFS, Department of Architecture | SACAP • CAA Validation Visit 2017 | Design Module Guides & Programmes
LEERUITKOMSTE
Teen die einde van die module word daar van die student die volgende verwag: 1. 2. 3. 4. 5.
LESINGPROGRAM
Die ondersoek van verskillende bronne van inligting met betrekking tot spesifieke ontwerpsoplossing oor individuale skuiling Ontwikkeling en voorstelling van `n toepaslike ontwerpsoplossing tot `n spesifieke argitektoniese toestand en konteks (natuurlike landskap) Betekenisvolle toepassing van teoretiese en historiese beginsels tot n ontwerpsprobleem en oplossing Ontwikkel `n toepaslike ontwerpsoplossing wat die integrasie van verskeie konsepte demonstreer: Genius Loci, omsluiting en drumpel, tipologie, geometrie, ergonomie, orde en ruimte, klimaat en betekenis en argitektuur. Oordeel kennis met betrekking to Genius Loci binne die natuurlike landskap.
Lesing 1 Skofgoed –‘n ‘dingemalerie’ Algemene reëls en regulasies. (Self)-analise & Objektifisering • Ondersoek verskillende materiale as `n middel van self-uitdrukkingLeeswerk word uitgedeel. • Ontwikkeling en aanbieding van `n toepaslike ontwerpsoplossing spesifiek tot die fisiese en meta-fisiese landskap van die menslike liggaam • Sinvolle toepassing van kennis met betrekking tot die abstraksie van die individu Lesing 2 Landskap interpretasie Plekteorie: Genius Loci (sin van natuurlike plek) • Ondersoek die veranderinge in `n landskap • Die ontwikkeling en voorstelling van `n toepaslike ontwerpsoplossing wat beide die fisiese en emosionele invloede op `n spesifieke terrein ondersoek • Oordeel kennis met betrekking tot die teoretiese term 'Genius Loci' Lesing 3 Hut: Primitiewe Hut Veilige mens-gemaakte plek • Ondersoek die elemente van argitektuur (vloer, muur en dak) as a reaksie op spesifieke materiale en klimaatsomstandighede van die kosmiese Vrystaat landskap met betrekking tot 'Genius Loci' • Die ontwikkeling en voorstelling van `n toepaslike ontwerpsoplossing wat die verskillende domeine van ruimte definieer deur die geometriese samestelling van ruimtes en artikulasie van materiale • Die sinvolle toepassing van kennis met betrekking tot die verskillende faktore wat tot die ontwikkeling van die maak van betekenisvolle plek lei Lesing 4.1 Ergonometrie Menslike interaksies met elemente van `n sisteem wat bydra tot `n beter menslike welsyn • Ondersoek menslike verwantskap en skaal met betrekking tot die elemente van ruimte • Ontwikkel `n begrip met betrekking tot die verwantskap tussen die menslike liggaam en die verskillende elemente van die onmiddelike konteks • Die sinvolle toepassing van kennis met betrekking tot ergonometrie wat beydra tot die ontwikkeling van die maak van betekenisvolle plek Lesing 4.2 4 Tipes Landskappe - Kosmies Terrein spesifieke klimaatsontwikkeling en 3 dimensionele ontwikkeling • Ondersoek die tipologies invloede op mens-gemaakte omsluiting as `n reaksie op die materiaal en klimaat van `n spesifieke landskap • Die ontwikkeling en voorstelling van `n toepaslike ontwerpsoplossing as `n 3dimensionele reaksie op `n spesifieke landskap • Die sinvolle toepassing van kennis met betrekking tot die verskillende faktore wat die vormgewing van `n gebou binne ` n spesifieke landskap beinvloed
131