
1 minute read
ROOSTER EN TYDSBESTUUR
ROOSTER EN TYDSBESTUUR
Vier uur per week word aan Lewensvaardighede toegeken in die NKV. Die inhoud word oor 40 weke versprei om te verseker dat die kurrikulum gedek word.
GEWIG PER STUDIEVELD
Studieveld Tydstoekenning per week Totale ure per jaar
Persoonlik Welsyn e en Sosiale 1½ uur 60 uur Liggaamlike Opvoeding 1 uur 40 uur Skeppende Kunste 1½ uur 60 uur Totaal 4 uur 160 uur Weke 40