Gr 7 sosiale wetenskappe handleiding geografie

Page 20

Handleiding G07 ~ Sosiale Wetenskappe: Geografie

Eenheid

1

VIR DIE NUUSKIERIGES Om rigting te bepaal het jy ’n kompas nodig. Volg die onderstaande instruksies om jou eie kompas te maak. MAAK JOU EIE KOMPAS Daar is verskeie video’s beskikbaar op YouTube wat jou kan help, bv. https://goo.gl/oVnHa2. Benodighede:  bak met water  klein bakkie  magneet  spyker

WENKE Jy sal die volgende webblaaie baie nuttig vind:  

Soorte neerslag: https://goo.gl/UsJVay Hoe ’n kompas werk: https://goo.gl/TqbZna

Identifiseer eers die vier hoofwindrigtings. Gebruik die volgende sin om die vier hoofwindrigtings te onthou, “Nico onthou sy wortels”, wat die rigtings noord, oos, suid en wes voorstel.

17

© Impaq


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Gr 7 sosiale wetenskappe handleiding geografie by Impaq - Issuu