Gr 7 afrikaans huistaal handleiding

Page 14

Handleiding G07 ~ Afrikaans Huistaal

1

Eenheid

DIE ATLEET SE GEBED

By die wegspring, o, my Meester,

Daarom, Vader, as ek hygend

van die wedloop om die baan

aan die einde van die baan

by my lewensren se aanvang,

as ‘n verloorder, uitgeput en

was ek volmoed in die waan

stromp’lend oor die eindstreep gaan

dat ek sterk is – sterk en vinnig

en die tyd wat tel vir my

en my kragte nooit sal taan.

se laaste tik dan eind’lik slaan -

U weet tog, Heer, wat was my doel -

Smeek ek biddend: U wat weet,

ek wou so graag die rekord slaan ...

my swakheid ken, my stryd verstaan -

maar nou is ek reeds baie moeg

laat net, o Groot Beoordelaar,

- die res het my verbygegaan ...

by my naam tog geskrywe staan:

my asem brand, my bene swik ek sukkel nou net struik’lend aan.

Hy/sy het die eindpaal ook bereik Sy/haar bes gedoen — dis wel gedaan.

Post-lees: 1. Oor wie handel hierdie gedig? 2. Met watter doel het die atleet deelgeneem? 3. Wat laat jou dink dat hierdie atleet nie die wedloop sal kan voltooi nie? 4. Wat was hierdie atleet se wens? 5. Wat sou jy sê is die spesifieke doel van die leesstuk? 6. Uit hoeveel strofes bestaan hierdie gedig? 7. Van watter rympatroon word in die volgende vers gebruik gemaak? Dui die rympatroon aan. U weet tog, dis nou genoeg ek wou so graag die rekord slaan ... maar nou is ek reeds baie moeg die res het my verbygegaan ... 8. Gee ’n sinoniem vir elk van die volgende woorde: a) struikelend b) uitgeput 9. Wat is die doel van die ellips (...) aan die einde van sin 4 strofe 2? 11

(1) (1) (3) (1) (1) (1) (2)

(2) (1) © Impaq


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.