
1 minute read
Aktiwiteit 209: Vertel die storie oor
Vlermuise fladder weg en ons fakkels gooi skaduwees teen die slymerige mure van die grot.
9. Toe hulle die skedel gekry het, is daar vertel hoe die skatte in die grot beland het. Kies die regte woord tussen hakies.
Die koning van die (Spaanse / Muisca-) stam het goue skatte van hierdie strand af in die see gegooi.
10. Wat is in die opening in die rots?
’n Klein houtkis
Bonus: Watter intensiewe vorm kom daar in die storie voor? Pikdonker
Aktiwiteit 209: Vertel die storie oor
20 minute
Die leerders werk in pare of groepe en vertel deel 1 van “Die goue uil” oor. Hulle moet maak of hulle die storie vir iemand vertel wat dit nog nooit gehoor het nie.
Die leerders gebruik die prentjies hier onder – hulle sit dit eers in die regte volgorde deur 1 tot 5 in die blokkie langsaan te skryf. (Die leerders nommer dit dalk anders. Dit is reg, solank die storie reg oorvertel word.)
2
3


4 1

5
