Handleiding 1/2 G06 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Eenheid
Beantwoord die vrae in jou werkboek. 1. 2.
1
Knip vyf woorde uit ’n tydskrif/koerant wat ’n f in het en vyf woorde wat ’n v in het. Plak die woorde in jou werkboek, omkring die f of v en skryf dan ’n sin met elke woord. Skryf die paragraaf oor met ’n f of v op die regte plekke.
Masego is lie daar oor om te lees. Sy ry soms biblioteek toe op haar iets. Sy snu el ure lank tussen die boekrakke rond. Haar gunsteling is antasie erhale en stories ol a ontuur. andag het sy ’n storie oor ’n lieg, is en lamink gelees.
Aktiwiteit 16: Verdubbeling van vokale en konsonante Sorteer die klanke onder die regte opskrifte. laai
muis
boom
kaas
Tweeklanke/Diftonge
bek
mus
pil
reis
vuur
beer
reis
rak
Dubbelklanke
Kort vokale
Kan jy onthou hoe om die meervoud van woorde met die verskillende klanke te maak? Tweeklanke/Diftonge
Dubbelklanke
Kort vokale
Verdeel die volgende woorde in lettergrepe. Is die lettergrepe oop of geslote? bere –
kase –
vure –
Kan jy sien wat die reël oor dubbelklanke en die meervoud daarvan is? Dubbelklanke word
in die meervoud en die lettergreep is (oop / toe). 23
© Optimi