Intermediere Fase Graad 6 Handleiding 1/2 Afrikkans Eerste Addisionele Taal

Page 29

Handleiding 1/2 G06 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Eenheid

1

Aktiwiteit 14: Samestellings Kan jy onthou hoe woorde in Afrikaans gevorm word? Samestellings Woorde word op verskillende maniere gevorm – deur voorvoegsels (prefixes) en agtervoegsels (suffixes) by ’n stam te voeg, of deur samestellings te vorm. (Jy gaan later hersiening oor voorvoegsels en agtervoegsels doen.) ’n Samestelling is twee of meer stamme (of woorde) wat saamgevoeg word om ’n nuwe woord met ’n nuwe betekenis te vorm.

+ boek

= rak

Maak die samestelling en teken of plak ‘n prentjie van die nuwe woord.

+

boekrak

=

Woorde het soms ook ’n verbindingsklank, maar jy doen later hersiening daaroor (soos “hondehok). Beantwoord die vrae in jou werkboek. 1.

Maak samestellings van die woorde. 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5

storie + boek = avontuur + verhaal = hoof + karakter = boek + wurm = kind + boek =

21

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.