Intemediere Fase Graad 5 Handleiding Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Page 20

Eenheid

1

Handleiding G05 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Aktiwiteit 5: Lettergrepe en klankgrepe Onthou jy wat lettergrepe en klankgrepe is?

re i s

-ge

t o o -n

wê-

reld

tyd

m o sto

s

e p e k

-so

-ne

s

Lettergrepe en klankgrepe ’n Lettergreep (syllable) is ’n deeltjie van ’n woord – dit is die kleinste kombinasie van letters waarin ’n woord volgens spelling verdeel kan word.

Byvoorbeeld die woord “sit” het net een lettergreep. As jy jou hande probeer klap om die lettergrepe te soek, sal jy sien dat jy jou hande net een keer kan klap. Met lettergrepe word ’n woord opgebreek net soos dit geskryf word: jak-kals, mod-der, tas-se.

Lettergrepe kan oop of geslote wees. Dit gaan oor die letter waarop die lettergreep eindig. • •

’n Lettergreep is oop as dit op ’n vokaal eindig. ’n Lettergreep is geslote as dit op ’n konsonant eindig. Die woord “geslote” kom van die woord “(ge)sluit”. As iets gesluit is, beteken dit “toe”.

© Optimi

Oop lettergreep

20

Geslote lettergreep


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.