Nongqai vol 6 no 7

Page 23

Vleis- en kaaiingbrood: Dalene Steenkamp

Daar diep uit die Kalahari skryf ons vriendin op 16 Oktober 2015: Vleis en kaiing brood ... NIE vir die wie kyk na gewig en cholesterol nie.

You, Vick McPherson, Koot Swanepoel, Marius Morland and 8 others like this. Comments Robert Brand Gelukkig betaal Polmed vir cholesterol pille....

Hennie Heymans Ek maak nogal baie kaiings - stuur asb daai resep - ek wil tog beprobeer ...

Dalene Steenkamp Oom Hennie .... al my resepte is ‘n roerby bou bedryf.  1kg broodmeel van eie keuse  1pakkie kits suurdeeg  2t sout  250g bruinsuiker  Kaiings soveel soos jy wil gemeng met maalvleis as jy wil en gooi sommer nog ñ  guitige skeut kaas by as jy wil. Roer als deurmekaar. Genoeg lou warm water of melk as jy wil om ‘n slapperige deeg te vorm ... dis ‘n

23


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.