eNONGQAI Vol 4 No 5

Page 128

Boeke & Geneaology Resensie: Regter Kees van Dijkhorst: Boeke - adv Len Els Beste Len, Dit was 'n aangename verrassing om sommer twee boeke uit jou pen te ontvang. En om op die koop toe as aanstigter van Aquila aangemerk te word. Dit is goed dat ons, 'n verbygaande geslag juriste, aanteken en publiseer wat vir ons wetenswaardig, amusant en van historiese waarde in die regspleging soos ons dit ondervind het, was. En dit vind ook in wyer kring byval, het ek self ondervind. Dus: Spoor jou oudkollegas aan om hul deel te doen. Ek het Aquila geniet omdat die (opsetlik) swak vermomming van die karakters my dikwels toegelaat het om in my geestesoog die karakter in lewende lywe te sien. Met vratte en al. 'n Paar van die staaltjies het ek geken. Jou vertelstyl is bondig en gevat. Dankie. Wat die digbundel "Bosbundel" betref: Ek het 'n mate van wrewel ondervind by die gedagte: Wat het ons die destydse geslag jongelinge aangedoen dat hul so in futiliteit gedompel kon word. Die bundel maak 'n sterk stelling. Dankie daarvoor. Groete Kees van Dijkhorst

Anglo Boer War: The South African War: Its Causes And Effects J.A. Hobson. With new introduction “South Africa 1899, Iraq 2003: The Awful Parallels” by Arthur Kemp BA (Intl. Pol., Pol. Sci., Pub. Admin.) John Atkinson Hobson’s prophetic book, first published in 1900, describes in clinical detail the lies, deception, underhanded maneuverings, false propaganda—and the ubiquitous Jewish lobby—which lay behind the outbreak of the Second Anglo-Boer War in 1889. Hobson’s book reveals the trail of lies in the build-up to that war. These included faked “atrocity” propaganda, faked allegations of Boer barbarity, corruption, maladministration, and the deliberate distortions and double-crossing in the “negotiations” which preceded the war. 128


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.