Enongqai vol 5 no 2

Page 33

• Ongulambashe: Gawie Botha Hennie, Bostaande “inserts” net ter inligting, hoe ek destyds in Ovamboland, sekere inligting van my beriggewers ontvang het, om met die ondersoek te kon voortgaan, wat my uiteindelik gehelp het, tot die inhegtenisneming van “Johny Otto alias Johannes Otto Nankundu”. Die meeste inligting is natuurlik wat ek tussen die lyne kon deurlees, omdat ek die area en omgewing geken het en geweet het: “What make these people tick”! Ek was getaak met die opsporing van Johannes Otto Nankundu en ander meelopers gedurende 1966 te Ovamboland. Tentye hiervan was ek ‘n lid van die SAP Veiligheidstak, gestasioneer te Ondangua, ons operasionele kantoor was te Oshikati en die “Spookhuis” genoem. 33


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.